angola toe 2013
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
angola toe 2013
Hi julle
so bietjie inligting , ons konvooi die 10 de mei angola toe deur botswana rundu toe in namibia waar ons by die katitwe grenspos angola ingaan dan met 2 spoor op na menogue regs longa rivier tot voor quito cuanavale, daar draai ons om terug tot lubango toe met n ompad deur die berge agter tundevale verby tot by die kus waar ons so bietjie noord gaanom skeepswrakke te soek dan suid tot die doodsakker dan die woestyn in om na ou russiese loop grawe te soek weer noord via leba pas die dorslandtrekkers se plekke, cahama toe waarons heelwat van die oorlog geite gaan soek en dan deur die bos terug via ruacane grenspos namibia toe reguit joes beerhouse waar die krygshof plaasvind, gedurende die oorlog jare was die G5 kanon baie pertinent gebruik gewees , ons gaan voor ons by artilerie skool op potch kuier en dan kan die jonger troepe wat sam gaan meer te siene kry en beter verstaan as ons oorlog praat daarbo hier is n paar fotos van die beplannings eenheid en npaaar van my fotos van daai jare die G5 fotos kom van die internet , die konvooi hierdei jaar bestaan uit 4 toyotas en 3 fords, ons gaan weer die jaar deur redelik groot lanmein gebied

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: angola toe 2013
Hi Andre, dit klink soos 'n lekke trip.
Ek is hier in Luanda gevestig saam 'n hele paar Suid Afrikaners.
Hierdie is my Angola sel nommer : +244 9211 99934. Gee my 'n lui as julle kom kuier en enige probleme optel.
Sterkte.
Jaco.
Ek is hier in Luanda gevestig saam 'n hele paar Suid Afrikaners.
Hierdie is my Angola sel nommer : +244 9211 99934. Gee my 'n lui as julle kom kuier en enige probleme optel.
Sterkte.
Jaco.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
hi jaco
baaie dankie ek sit die inligting dadelik op my foon , ons sal jou verseker kontak as ons in lubango is, hopelik nie as ons probleme het nie, hoe is die weer gedurend mei daar ons het altyd in jan of maart gegaan maar daai reen is nie jou speel maat nie
baaie dankie ek sit die inligting dadelik op my foon , ons sal jou verseker kontak as ons in lubango is, hopelik nie as ons probleme het nie, hoe is die weer gedurend mei daar ons het altyd in jan of maart gegaan maar daai reen is nie jou speel maat nie
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: angola toe 2013
Dit klink goed. Hier is dit altyd warm! Mei maand is n baie goeie idee. Bring net asb diesel/petrol filters saam vir die pad. Die paaie is al baie beter as julle stres oor spaar wiele.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
so n paar photies van Saterdag se lekker kuier by At Skool in Potch
- Attachments
-
- _MG_4585 (Small).JPG (71.45 KiB) Viewed 6190 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: angola toe 2013
Dit lyk nou na n lekker trip. Sal like om die pics te sien as julle terug kom.
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: angola toe 2013
Awsum pics
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- Kimifan
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Wed Oct 03, 2012 3:48 pm
- Town: Vaalpark
- Vehicle: Hilux Legend 40 4x4 S/C
- Real Name: Lucian
Re: angola toe 2013
Haha lekker sit oom Henk daar op die 1ste foto. Hoor die manne was lekker dors op die trip.
Legend 40 S/C 4x4, 40mm lift kit, KC hilites spots, Safari snorkel, BFG Mud terrains, Escape gear seat covers, Chip box
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
Ons het toe uiteindelik vertrek Angola toe op die 10 de MEI 2013 op ons bosoorlog toer ,ons was 11 troepe en 5 garries wat bestaan het uit die volgende roep seine:
skroffel= Hein en tommie ,Landcruiser V6 dubbel kajuit
withings=JC en phillip ,3.2 extended cab Ford Ranger
Rooikat=Henk en Cappie, 4.0 litre extended cab Ford
O00ms=Mark en Marius , Hilux D4D
Trompie= andre, mauritz en jaco , Hilux D4D
Die konvooi het die eerste dag gery van Suid Afrika via Maartinsdrift grenspos tot op maun waar ons die eerste aand gekamp het , die volgende dag het ons per boot die rivier gaan verken , n paar vise gevang en die aand die plaaslike Sports Bar gaan besoek saam ou kennise van die omgewing Dag drie is ons van Maun af tot in Rundu waar ons weer gekamp het hier is n paar photies van die eerste drie dae
skroffel= Hein en tommie ,Landcruiser V6 dubbel kajuit
withings=JC en phillip ,3.2 extended cab Ford Ranger
Rooikat=Henk en Cappie, 4.0 litre extended cab Ford
O00ms=Mark en Marius , Hilux D4D
Trompie= andre, mauritz en jaco , Hilux D4D
Die konvooi het die eerste dag gery van Suid Afrika via Maartinsdrift grenspos tot op maun waar ons die eerste aand gekamp het , die volgende dag het ons per boot die rivier gaan verken , n paar vise gevang en die aand die plaaslike Sports Bar gaan besoek saam ou kennise van die omgewing Dag drie is ons van Maun af tot in Rundu waar ons weer gekamp het hier is n paar photies van die eerste drie dae
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
vanaf Rundu waar ons toe alles volgemaak het, is ons via die Katiwe grenspos Angola in , vir die eerste keer is ons vinnig deur sonder om eers deursoek te word, so 2 ure gevat ,daar het ons toe ook geld geruil, 12 Kwansas vir een rand, en die volgende groot dorp was Menongue ons het ver voor die dorp ons eerste veldkamp in Angola opgeslaan , vir die nuwe troepe was dit n groot ondervinding om sommer so van die pad af in die veld te slaap die volgend dag is ons via Menongue Longa rivier to waar daar groot veldslae plaas gevind het waar ons G5 n groot rol gespeel het , daaris blykbaar meer kanon skote geskiet as infantrie skote , die area beid kant van die paaie is besaai van landmyne en landmyn wrakke, die pad van Menongue na die longa het die bynaam van "The road to hell" die aand by die Longa het ons geslaap by sjineese wat n rys plant daar bedryf , hulle het ons baie goed ontvang
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
- Attachments
-
- _MG_5709 (Small).JPG (46.06 KiB) Viewed 5664 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
vanaf die Longa rivier het ons die pad terug gery Menongue toe via Matala en Donga Lubango toe , die plan was om by die mooi Tundevale te slaap maar die tyd het ons ingehaal en die aand het ons agter n skool geslaap , die volgende dag is ons Tundevale toe en toe oor die grondpad met die munhino pas see se kant toe dit was n rowwe paadjie en ons het voor namibe noord gedraai tot by bentiaba waarons die aand by die mooiste plek langs die see geslaap het die volgende dag is ons suid tot by flaming waarons 2 dae gebly het hier volg die fotos
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: angola toe 2013
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Samurai
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 610
- Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: X209
- Location: Pretoria, South Africa
Re: angola toe 2013
Very nice!!
"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
Na 2 lekker rusdae by flamingo lodge is ons suid via tombua doodsakker toe ,voor dit het ons eers n draai gemaak by die kubaanse loopgrawe in die woestyn , die konvooi is so 20 kliks die doodsakker in en toe draai ons woestyn en toe terug deur die woestyn en die groot duine Namibe se rigtin was groot fun , van namibe is ons op die teerpad via leba pas en die Christus beeld na lubango toe hier is die photies
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: angola toe 2013
Awesome trip ouens
will net hoor wat was die feedback met die nuwe ford ?
will net hoor wat was die feedback met die nuwe ford ?
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
porra
dit is n great voertuig ,goeie brandstof verbruik , so ook die 4x4 vermoee
kan die ford glad nie slegmaak nie
dit is n great voertuig ,goeie brandstof verbruik , so ook die 4x4 vermoee
kan die ford glad nie slegmaak nie
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: angola toe 2013
Ai dit lyk lekker.Wat is die storie met daai bootjie?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
george
die ouens het engin stories gehad en gestrand deur die nag niks wat ons kon doen
die ouens het engin stories gehad en gestrand deur die nag niks wat ons kon doen
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: angola toe 2013
Andre,
Was dit die grootste kabeljoue wat julle kon kry?Dit is mos kabeljou wereld daardie.
Was dit die grootste kabeljoue wat julle kon kry?Dit is mos kabeljou wereld daardie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
in 2009 was ek saam n visvang groep toe het dit woes gegaan
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: angola toe 2013
Yes dit is hoe ek (daardie) (wêreld) se visvang ken.Lekker man lekker
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Brian
Re: angola toe 2013
Dankie Andre, for a great trip report.
I found the pics of your earlier involvement in the border area quite interesting. My first guess as to your unit were confirmed by one of the guys on this trip. Suffice to say I would like to meet and talk to someone who was in Ops Modular. G5 and Valkeyrie gunners that fired that number of rounds, day in and day out. The men that climbed our of a Ratel under fire have to be the bravest men ever.
BTW. You could also make a decent living taking old ex SADF guys (like me) on a tour of southern Angola. Must be dozens of guys just on this forum that would love to go. ?????

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: angola toe 2013
Very nice trip report & pictures...Were you doing duty at Ongha or were you with a K group ?
HABOOB means "Dust Storm"
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: angola toe 2013
Bian
we can arrange a GTO with some of the troepe that was with us on previous trips to angols ,very interesting, and was also our aim to the longa this year ,there where more artilery shots fired than infantry ammo yip it would have been great to do this trips more often even my wife thinks i must do that.......my problem is that you need to do it with the right minded troepe

Edge
i was in the SAP COIN and was doing a 4 month stint at ongha at that time assisting Koevoet , we were only 10 sap guys the rest were all ex swapos , unitas and faplas that we used for spoorsny etc