n Lekker plekkie vir jou Blond....

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by African Child »

Kyk jy kom mos sommer vinnig agter as dit tyd is om jou ander helfde weer bietjie te bederf en na n paar motorfiets trips saam met die manne die afgelope tyd was die gevoel beslis in die lug!

Nou na n bietjie ge google en n hartaanval of twee van waansinnige pryse vir n-aandtjie-weg-vir- twee kom ek toe op Standveld Wines se plekkie af. R450 vir die aan ten volle toegerus! Dis n bargain maar as n plek te goed lyk om waar te wees en uitdraai om n vlooienes te wees gaan jy jouself in net nog dieper moelikheid kry en beslis koud slaap! :oops: Gelukkig was dit beslis nie die geval met ons aankoms nie en die Blond het van oor tot oor geglimlag ( Ek ook :twisted: ) Die vuurmaakplek in die huis is bitter lekker en wag vir dit.......die hout is verniet! Daars blitz en braaitange ens. Beddegoed was skoon en so ook die badkamer met handoeke en seep. R450! Nog nooit was dit so maklik om daai paar punte op te maak nie.

Hier is so paar foto's en bietjie detail as n jy nodig het om bietjie te poep vir punte.....

http://www.strandveld.co.za/accomodation/index.htm" onclick="window.open(this.href);return false;


Directions
From Hermanus (100km)
To Stanford – to Gansbaai (22 km) – to Pearly Beach (13 km) – to Die Dam (11 km) – at T turn left to Struisbaai / Agulhas (6 km) – at Y turn right (5 km) – at T turn right (5 km) – Strandveld Vineyards on right (8 km)

From Bredasdorp (31 km)

To Struisbaai (4km) – turn right to Elim (20 km) – at T trun right to Elim (2 km) - Turn left to die Dam/Wolvengat – Strandveld Vineyards on left (5 km)

From Struisbaai ( 36 km)

To Bredasdorp(5 km) – turn left to Elim (26 km) – turn left to Die Dam/Wolvengat – Strandveld Vineyards on the left (5 km)

+27 (0)28 482 1906


GPS Co-ordinates: 34 ° 39 ' 592 " S; 19 ° 47 ' 268 " E


Altitude: 98m
Attachments
20130531_171820 (Small).jpg
20130531_171820 (Small).jpg (35.66 KiB) Viewed 2311 times
20130602_091539.jpg
20130602_091539.jpg (85.2 KiB) Viewed 2311 times
20130602_091453.jpg
20130602_091453.jpg (77.72 KiB) Viewed 2311 times
20130531_170133 (Small).jpg
20130531_170133 (Small).jpg (38.7 KiB) Viewed 2311 times
20130531_170208 (Small).jpg
20130531_170208 (Small).jpg (42.02 KiB) Viewed 2311 times
20130531_170252 (Small).jpg
20130531_170252 (Small).jpg (45.75 KiB) Viewed 2311 times
Last edited by African Child on Mon Jun 03, 2013 7:13 pm, edited 1 time in total.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by African Child »

Kry toe die outjie waar hy le en my Hilux bewonder, goeie smaak so van n padda...
Attachments
20130602_091230 (Small).jpg
20130602_091230 (Small).jpg (103.95 KiB) Viewed 2304 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by Mud Dog »

Mooi, Leon! Glad nie sleg vir daai prys nie! :thumbup: :thumbup:

Ek sien g'n TV, maar vermoed julle het hom nie gemis nie. :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by ChrisF »

okay, die een moet ek onthou ....

Hoeveel mense kan daai huisie vat ?

wil nog n trippie doen saam met n ander paartjie.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by African Child »

Ja geen TV nie hoera! Daars twee cottages die een wat ons in gebly het is net vir twee mense. Nie seker van die ander een nie jy sal hulle n lui moet gee, maar hulle is teen mekaar so al moet jy in aparte cottages slaap kan jy gerieflik saam kuier aangesien die cottages en veral die kuier area lekker groot is. :thumbup:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
vanthev8man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 157
Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
Town: wellington
Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
Real Name: martin
Location: wellington,western cape,rsa

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by vanthev8man »

nice "find" leon! :clap:

nou wat van bietjie breer wiele om by daai wheel arches te pas? :tease:
hilux sfa -the only real 4x4!
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....

Post by African Child »

Daai 33” s is ongelukkig die grootste wiele wat ek nou kan opsit sonder om die diff ratios te verander. Maaaar die planne is beslis om dit uit te sorteer en n stel 35” of self 37” op te trek. n Storie vir n ander dag.....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
Post Reply

Return to “Trip Reports”