Kan iemand help met n bietjie inligting
- Taljaag
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 258
- Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
- Real Name: George
Kan iemand help met n bietjie inligting
Ons beplan n trip (twee weke) na Beira (Moz).Ons kyk om by Pafuri oor te gaan en dan die agter paaie te neem tot by Beira.Weet iemand van lekker oorslaap kampe en is daai deel veilig om te gaan besoek.
Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Ek was nou al baie in Mosambiek en het ook daar gewerk vir 'n jaar - ek weet nie of jy op hierdie stadium 'n trip in daai geweste moet onderneem nie. Wag om te kyk wat gebeur met die Renamo/Frelimo konflik. Laasweek is twee mense doodgeskiet naby Beira.
James Cameron
0834431879
0834431879
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Hoekom Beira.Ek was daar vir een aand.Geen ordentlike kamp plek.Dit is nie die beste plek vir touriste nie.Daar is baie beter pleke in Moz.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Wil net volg en hoor wat gese word.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Wed Jun 26, 2013 10:45 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Isak
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Nee, ongelukkig nie...
- Taljaag
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 258
- Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
- Real Name: George
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Dankie vir die advies.Het ook n bietjie gaan google.Sal maar weg bly.Beplan n trip vir Namibia.
Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 26, 2012 12:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2009 D/C 4x4
- Real Name: Renier
Re: Kan iemand help met n bietjie inligting
Namibia is altyd baie lekker om te besoek!