Lesotho Dec 2013

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Ons Vakansie trip was om ‘n trip deur Lesotho te try ry. Dit was ek en my vrou met ons Jeep en my skoon broer en ouers in hul Hilux

1.jpg
1.jpg (55.36 KiB) Viewed 4305 times
2.JPG
2.JPG (54.55 KiB) Viewed 4305 times
Ons trip het begin op 16 Dec 2013 waar ons vertrek het van die oos rand opad na Fouriesburg, als het redelik flot verloop waar ons via die Vaal dam verby gery het.
Slegs die Jeep het so effense klap geluid ontwikkel wanneer mens die brieke skielik moes trap
Ons eerste bestemming was by die Caledonspoort grenspos by ‘n plek met die naam Camelroc

3.JPG
3.JPG (66.74 KiB) Viewed 4305 times
4.JPG
4.JPG (90.92 KiB) Viewed 4305 times
5.JPG
5.JPG (53.26 KiB) Viewed 4305 times
6.JPG
6.JPG (50.08 KiB) Viewed 4305 times
7.JPG
7.JPG (69.67 KiB) Viewed 4305 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Toe ons daar aankom het ek gou gekyk na wat die klap geluid veroorsaak en vind toe twee boute wat los begin kom het, wat ons toe sommer net gou weer kon lekker styf vas draai.
Die plek het so 4uur lange 4x4 roete wat ons die volgende midag aan gepak het.

8.JPG
8.JPG (84.1 KiB) Viewed 4304 times
9.JPG
9.JPG (101.96 KiB) Viewed 4304 times
10.JPG
10.JPG (88.03 KiB) Viewed 4304 times
11.JPG
11.JPG (100.82 KiB) Viewed 4304 times
12.JPG
12.JPG (83.93 KiB) Viewed 4304 times
13.JPG
13.JPG (111.96 KiB) Viewed 4304 times
14.JPG
14.JPG (99.44 KiB) Viewed 4304 times
15.JPG
15.JPG (71.48 KiB) Viewed 4304 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

16.JPG
16.JPG (82.91 KiB) Viewed 4302 times
17.JPG
17.JPG (96.04 KiB) Viewed 4302 times
18.JPG
18.JPG (87.73 KiB) Viewed 4302 times
19.JPG
19.JPG (99.39 KiB) Viewed 4302 times
20.JPG
20.JPG (75.42 KiB) Viewed 4302 times
21.JPG
21.JPG (83.3 KiB) Viewed 4302 times
22.JPG
22.JPG (85.88 KiB) Viewed 4302 times
23.JPG
23.JPG (77.82 KiB) Viewed 4302 times
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Thunder02 »

Is there an English version to this trip report :?: :twisted:


Great so far keep going :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

24.JPG
24.JPG (81.11 KiB) Viewed 4301 times
25.JPG
25.JPG (65.23 KiB) Viewed 4301 times
26.JPG
26.JPG (70.85 KiB) Viewed 4301 times
27.JPG
27.JPG (42.43 KiB) Viewed 4301 times
28.JPG
28.JPG (75.82 KiB) Viewed 4301 times
29.JPG
29.JPG (72.82 KiB) Viewed 4301 times
30.JPG
30.JPG (69.21 KiB) Viewed 4301 times
31.JPG
31.JPG (66.21 KiB) Viewed 4301 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

32.JPG
32.JPG (46.2 KiB) Viewed 4301 times


Sorry, Us boertjies struggle wif Inglish
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Ons het die 18de die oggend vroeg in die pad geval en deur die grenspos in Lesotho in beweeg en by Butha-Buthe se T-aansluiting regs gedraai en so entjie af in die pad weer links na Khabos toe

33.JPG
33.JPG (73.24 KiB) Viewed 4300 times

Op daardie stuk pad was daar ‘n mini bus wat bewys het jy kan ry in Lesotho sonder om jou bier te mors

34.JPG
34.JPG (60.12 KiB) Viewed 4300 times
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Thunder02 »

:thumbup: :thumbup:


Got to give you a hard time :laugh2:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

In die klein Khabos nedersetting het ons suid af van die pad af gedraai en ‘n roete probeer volg wat ek op Google Earth neergele het. Dadelik was dit ‘n opwindende stukkie pad. Ons moes daar by so klein klip koppie af ry deur ‘n droe rivier bed op n voed padjie deur Peka
35.JPG
35.JPG (72.35 KiB) Viewed 4299 times
36.JPG
36.JPG (67.26 KiB) Viewed 4299 times
37.JPG
37.JPG (96.83 KiB) Viewed 4299 times
38.JPG
38.JPG (49.18 KiB) Viewed 4299 times
39.JPG
39.JPG (80.95 KiB) Viewed 4299 times
40.JPG
40.JPG (74.38 KiB) Viewed 4299 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

41.JPG
41.JPG (93.56 KiB) Viewed 4298 times
42.JPG
42.JPG (101.17 KiB) Viewed 4298 times
43.JPG
43.JPG (88.68 KiB) Viewed 4298 times
44.JPG
44.JPG (93.17 KiB) Viewed 4298 times
45.JPG
45.JPG (90.04 KiB) Viewed 4298 times
46.JPG
46.JPG (93.67 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Van daar het ons besluit om die vinigste pad te kies Katse dam toe omdat ons begin het om uit daglig te hardloop. Ons volgende bestemming was toe nog so 250km ver tot by Ramabanta en was die tyd reeds omtrend 13h00. Ons beland toe op ‘n onbeplande Mphosong pass… Dit was ongelukig een te veel vir die Hilux en sy elektroniese petrol pomp en begin hy toe sukkel om die pass op te maak in die hitte van die dag en om die heeltyd eerste en tweede rat daar op te beweeg… die pass het ons 2.5 ure gevat om te voltooi (8Km) aangesien ons heelwat moes stop en water oor die pomp moes gooi om hom koud te kry. Die Jeep het ook elke keer as die Hilux moes stop gesukkel om weer perol deur te kry van die stil staan en moes ek elke keer as ons moes aftrek , eers omdraai en af beweeg met die pas tot die mechanical pomp weer petrol deur stoot en dan weer omdraai om weer op te vang.

47.JPG
47.JPG (58.82 KiB) Viewed 4298 times
48.JPG
48.JPG (55.79 KiB) Viewed 4298 times
49.JPG
49.JPG (57.65 KiB) Viewed 4298 times
50.JPG
50.JPG (50.99 KiB) Viewed 4298 times
51.JPG
51.JPG (38.61 KiB) Viewed 4298 times
52.JPG
52.JPG (46.19 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Toe ons uiteindelik Katse bereik was die son al besig om vinnig te sak. Die hilux het gesukkel om koud te bly en moes toe ‘n extra elekronies fan gebruik om koud genoeg te bly, maar die het sy battery onder baie druk gesit en elke slag wat hy sukkel om petrol deur te stoot op die opdraandes sou die battery te swak wees om self weer die Hilux te start

53.JPG
53.JPG (35.72 KiB) Viewed 4298 times
54.JPG
54.JPG (32.06 KiB) Viewed 4298 times
55.JPG
55.JPG (55.8 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Na baie opwinding en sukkel was ons eers teen 21h00 by Katse dam wal en besluit toe ons sal maar moet inboek vir die nag, aangesien ons slegs halfpad tussen ons oorsprong en bestamming was…
Die volgende dag het ons besluit om die “maklikste roete” te neem tot by Ramabanta en het toe begin ry na Thaba Tseke toe, maar ons volgende challenge sou wees om petrol te kry aangesien ons die voorige aand moes jerry kanne leeg maak in die tenks.. Met baie geluk het ons Thaba Tseke bereik maar het die Jeep Besluit om te gaan staan sonder petrol slegs 500m voor die petrol stasie, gelukig kon die Hilux die jeep net die laaste stukkie sleep en kon ons van daar af Maseru se rigting skiet.


56.JPG
56.JPG (50.49 KiB) Viewed 4298 times
57.JPG
57.JPG (87.18 KiB) Viewed 4298 times
58.JPG
58.JPG (67.46 KiB) Viewed 4298 times
59.JPG
59.JPG (50.89 KiB) Viewed 4298 times
60.JPG
60.JPG (83.83 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Die pad na Ramabanta via Roma is in baie goeie kondiesie en is een lang pass en het sowat 8 ure gevat om te voltooi…
In Ramabanta het ons kamp op geslaan en vir n slag net bietjie gerus
Die volgende dag het ons besluit om Baboons pass te prober aanpak. Ons het redelik vroeg weg geval en dinge het baie goed verloop. Die roete was wel baie droog en was toe redelik gemaklik gewees. Ons was toe so halfpad tussen Ramabanta en Semonkong toe die Hilux se petrol pomp weer begin met sy probleme. Ons het toe besluit om liewer terug te draai en die pad te volg wat ons alreeds gery het.
61.JPG
61.JPG (93.86 KiB) Viewed 4298 times
62.JPG
62.JPG (88.89 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Weer soos die voorige kere het ons paar malle gestop om water oor die petrol pomp te gooi tot hy eventually gestop het om te pomp. Die Jeep het darm reg gekry om die Hilux te sleep tot ons omtrend 2km voor Ramabanta was toe kom ons tot stilstand by een lekker incline. Ons besluit toe om nog ‘n maal na die petrol pomp te kyk en vind toe dat hy slegs een pomp gee sodra hy aan die + terminal raak en kom toe op met ‘n plan met ‘n draad… Aangesien ons toe nou nie kon op gaan by die incline nie besluit ons toe om aft e beweeg deur die rivier en anderkant uit .

63.JPG
63.JPG (70.47 KiB) Viewed 4298 times
64.JPG
64.JPG (50.43 KiB) Viewed 4298 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Veilig toe weer by die kamp, gaan ons toe vinnig Maseru toe en gaan kry toe weer ‘n nuwe pomp…
Die volgende dag met die nuwe pomp in die Hilux vertrek ons toe in Ramabanta se rigting. Oppad verdwyn die jeep se brieke en vind ons toe dat daar ‘n lek ontwikkel het by die regter agter wiel. Ons block die toe af en ry verder op drie wiele wat briek. Net voor Ramabanta draai ons af op die pad na die waterval toe.

65.JPG
65.JPG (77.42 KiB) Viewed 4297 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

En so ry ons verder met die pad, want op die roete wat ek beplan het lyk dit of daar ‘n pad loop tot in Ketane. Die pad wat reedelik goed vir sowat 5Km anderkant die waterval… Toe kom ons by ‘n punt wat die pad in ‘n voetpad verander en ry ons vir die volgende ongeveer 6 ure slegs 15Km. Ons kom toe by ‘n punt waar selfs die voetpad stop en maak ons die moeilike besluit dat ons moet nou terug draai… Weereens goei ons die jerry kanne in en draai om. Ons besluit toe ons moet maar stop vir die nag aangesien dit toe alreeds 18h30 was.

66.JPG
66.JPG (58.08 KiB) Viewed 4295 times
67.JPG
67.JPG (65.04 KiB) Viewed 4295 times
68.JPG
68.JPG (63.49 KiB) Viewed 4295 times
69.JPG
69.JPG (94.12 KiB) Viewed 4295 times
70.JPG
70.JPG (76.99 KiB) Viewed 4295 times
71.JPG
71.JPG (58.84 KiB) Viewed 4295 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Ons vind toe vir ons ‘n spot langs die “voetpad”, maak kos en slaan slegs een tent op sodat ons vroeg weer in die pad kon val. Die volgende more word ons wakker om een van die beste son opkoms te kan sien. Ons ry toe weer die pad terug tot in Semonkong in slegs sowat 5 ure net om uit te vind dat die petrol stasie in die dorp nie petrol het nie en dat ons nog sowat 90Km moet ry tot in Roma vir petrol.

72.JPG
72.JPG (39.89 KiB) Viewed 4294 times
73.JPG
73.JPG (41.34 KiB) Viewed 4294 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Sowat 10Km voor Roma gaan staan albei die voertuie sonder petrol op dieselfde bult. Ons vorseer toe die laaste petrol uit al ons jerry kanne en gooi dit in die Hilux om verder te kan kom tot in Roma. Daar gekom, is hulle stasie ook sonder petrol, so moes ons verder druk tot on uiteindelik petrol kon kry…
Teen die tyd is die daglig alweer besig om min te word en druk ons toe om die grenspos uit te gaan by Wepener. Van daar was ons volgende bestemming Barcley East… Ons het baie hard probeer maar het ons kamp plek eers teen 02h30 bereik en was hopeloos te moeg om kamp op te slaan en besluit toe ons sal elkeen op sy sit plek slap vir die aand – of dit wat oor was van die aand
By die kamp plek het ons besluit om net te rus van al die opwinding…
74.JPG
74.JPG (66.1 KiB) Viewed 4293 times
75.JPG
75.JPG (40.28 KiB) Viewed 4293 times
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Toe ons kersdag weer op die pad klim was ons van plan om Winterton toe te ry, maar opad soontoe het die Jeep ‘n geraas ontwikkel wat geklink het soos een of ander bearing en toe ons net deur Maclear gery het toe gee die bearing sy laaste asem en moes ons weereens aftrek, na so ruk het ons vasgestel dat die voorste cone bearing in die agterste diff het gegroet. Ons haal toe die uit en haal die agterste propshaft af om nous legs op die voor as te trek net om uit te vind dat die linker voorste CV se splines uit die hub uit getrek het (Toe ons later by die huis dit reg maak, vind ons dat die inner-cv se serklip plat geval het en die hele shaft het oor hom geskyf – kos net R3 en bietjie tyd om te fix)

76.JPG
76.JPG (88.16 KiB) Viewed 4293 times
77.JPG
77.JPG (77.87 KiB) Viewed 4293 times


Ons het toe eerder besluit dat ons maar die Jeep moet sleep. Nadat ons baie tyd weer verloor het, het ons probeer druk en kom ons toe by ‘n punt naby Pietermaritzburg waar ons weer baie op en af draandes gekry het, waar die Jeep se brieke nie meer kon hou nie. Toe ons stop kom ons agter dat die brieke so warm was dat die discs rooi gegloei het en die brake fluid het by die reservoir begin uitborrel… Ons besluit toe dat ons liewer daar langs die pad gaan slap. Die volgende oggend vind ons dat die linker voor brieke ook lek en besluit toe dat ons hom ook sal moet afblok…

78.JPG
78.JPG (74.64 KiB) Viewed 4293 times

Van daar het ons later die midag darm veilig by die huis aangekom, selfs al het ons net 2 oorkruisende wiele gehad het wat briek

Ek hoop julle vakansies was effens beter as ons sin?? Ek kan wel se dat dit was nogsteeds ‘n baie lekker adventure..

Wat ek kan se van Lesotho self:
Ek weet nou dat as jy van een bestemming na die volgende een wil ry in Lesotho, dan moet jy probeer om nie verder as sowat 200km te ry nie en dat jy nie moet probeer om shortcuts dan te vat nie, bly liewer so ver moontelik op die hoof paaie – self op die teer paaie is jou gemiddelde spoed met vrag sowat 40Km/h
Die hoof grond paaie is glad nie so sleg soos wat ek gedink het nie en kon ons op party plekke selfs 80km/h gery het op hulle – eers sodra jy afdraai van die hoof paaie dan is die pad baie sleg en ry jy sowat 5-7km/h
Beplan liewer om jou 4x4 roetes te ry waneer jy reeds by jou kamp bestemming is
Beplan vir Petrol – as jy dink 3 jerry kanne sal genoeg wees – vat dan liewer 5. Petrol is maar skaars, self naby Maseru
Moenie Google Earth glo nie – selfs al lyk dit asof daar ‘n pad is… Daar is nie!!!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Lesotho Dec 2013

Post by WayneSchalk »

Jis lyk asof almal 'n leker tyd gehaad het december, :thumbup:

Ek moet net wag, my beurt kom :cool:
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Lesotho Dec 2013

Post by ForYota »

Dankie vir die nice trip report!!

Dit klink of julle n "helse" lekker tyd gehad het :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

ForYota wrote:Dankie vir die nice trip report!!

Dit klink of julle n "helse" lekker tyd gehad het :thumbup: :thumbup:
Dankie man - dit was so lekker dat ons beplan om weer te gaan net sodat ons ons ego's kan gan optel waar ons dit verloor het :oops:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Lesotho Dec 2013

Post by grobbepj »

Baie nice!! Dankie vd deel. Hierdie is nog n trippie wat nie te ver in ons toekoms moet gebeur... Mooi fotos.
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: Lesotho Dec 2013

Post by mcw »

Mooi report klink na pret baie beter as twee weke by die see
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Lesotho Dec 2013

Post by 4x4BEES »

Awesome trip report boet!!
Lyk of julle dit lekker geniet het.
Dankie dat julle dit deel met ons wat by die huis gesit het December :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Bosfebok »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Lekker trip report, thanks.
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Danman »

Dit klink lekker...my tiepe vakansie.
Dis trips soos die wat memories maak.
Ek kan bv nie onthou waar ek 2jaar terud dec gaan vakansie hou het nie ......maar ek kan onthou 7 jaar terug het ons paas naweek 'n 4x4 trip gedoen waar die landrover 88 series se sideshaft gebreek het.
6 jaar terug toe die tophose van die 130 crew cab gegroet het oppad terug vannaf sodwana....die bosveld 4x4 naweek waar my wheel bearing 10km voor Brits vasgeslaan het....die visvang trip waar die petrol joggie vergeet het om die water reservoir se prop terug te draai en die enjin oorverhit en bearings geslaan het...ens...ens

GOOD TIMES.
User avatar
Sebata
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1317
Joined: Tue Mar 15, 2011 5:31 pm
Town: Cosmo City
Vehicle: '06 Hilux 4.0l V6 auto 4x4, Iron-Man front bumper, Ali3n Rock-sliders, Old man Suspention, Snokel, 31" Pireli Scorpion Muds
Real Name: Tau
Club VHF Licence: X125

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Sebata »

great pics and familiar roads to Katse dam :thumbup:
Tau Sello
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Dankie almal...

Ek stem - dit is beslis 'n onvergeetlike vakansie... ons was darm net al te bly dat ons ons self kon help en almal weer veilig by die huis kon kry...

Nou weet ons darm wat om te verwag die volgende keer as ons terug gaan :twisted:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Hangover »

daait nou vir jou lekker gelyk hoor!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Haboob »

Dankie vir die interesante verhaal. Klink darem asof julle baie pret gehad het.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Gideonvanzyl »

nice report en lekker baie fotos, miskien eendag kan ek ook gaan
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
Oupoot01
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Mon Sep 30, 2013 10:49 am
Town: paul Roux
Vehicle: 1991 Hilux SFA,7MGE,50mm bodylift
Real Name: Hentie
Location: Freestate

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Oupoot01 »

Baie goeie trip report .....ek woon in paul rouxnet buite Bethlehem en wil ook n Lesotho trippie doen.
Whisky
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 195
Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
Real Name: Ben
Club VHF Licence: HC 136

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Whisky »

Ons is op pad Katse dam toe die paasnaweek. Wat is die toestand van die pad tussen Katse en Thaba Tseka.
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

Hi Ben

Die pad van Maseru to by Thaba Tseka is die heel pad baie goed geteer, vir my het dit wel net gevoel soos een aanhoudende bergpas (op en af, op en af)
Dit is wel prentjie mooi!!! Al waarfoor mens daar moet passop is dat niemand ry in sy eie baan nie - almal gebruik die hele breedte van die pad en die taxi's wat daar ry sal enige dag vir n ferrari opdraande gee op daardie pad (hulle jaag ongelooflik op daai pad)
Sowat 5km voor Thaba Tseka van Maseru se kant af is die teer wel sleg gewees
Tussen Thaba Tseka en Katse dam is heel pad grondpad, maar was baie mooi gewees vir sowat 90% van die tyd en het os op plekke gemaklik 80-90km/h kon ry - daar is wel geen barriers nie en kan jou omkant vang (ons het kort kort op die gps gekyk om te voorspel wanneer daar skerp draaie kom)
Daar is ook baie min verkeer op die pad maar heeltyd moet jy wakksaam wees vir die donkeys en skape en die klein kinders wat daar langs die pad bly
Die pad is ook gemaklik in die sin dat hy redelik gelyk is.

Natuurlik moet aangeneem word dat die reen die grondpad kon verander intussen


Hier so paar fotos van daardie grondpad
Attachments
IMG_7141.JPG
IMG_7143.JPG
IMG_7193.JPG
IMG_7212.JPG
IMG_7232.JPG
Whisky
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 195
Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
Real Name: Ben
Club VHF Licence: HC 136

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Whisky »

Dankie dan kan ek dit ry. Kan jy miskien jou pad tyd onthou?
User avatar
Skroppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 94
Joined: Thu Apr 18, 2013 10:15 am
Town: Dalpark
Vehicle: Willys CJ5
Real Name: Dewald
Club VHF Licence: X220
Contact:

Re: Lesotho Dec 2013

Post by Skroppie »

As ek reg kan onthou was dit sowat 70km en omtrend 1.5 uur se ry
Ons het wel plek plek gestop ook so ons het bietjie langer gevat
Post Reply

Return to “Trip Reports”