Moreson Ranch Vrede

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Moreson Ranch Vrede

Post by Hangover »

Ons besluit toe vir so laaste kamp trippie voor mamma te ver opswel vir gemaklikheid om te gan kamp by Moreson ranch so 15km van Vrede af. Vrydag middag daar gekom teen so 5uur sien ons toe die kamp plekke is vrek netjies met elke kamp plekkie sy eie badkamer. Ons het toe gou die tente en goete opgeslaan en n vuurtjie gemaak en begin ontspan vir die naweek.
IMG_2687 (Small).JPG
IMG_2687 (Small).JPG (17.86 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2690 (Small).JPG
IMG_2690 (Small).JPG (16.94 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2692 (Small).JPG
IMG_2692 (Small).JPG (35.94 KiB) Viewed 2157 times
Die volgende more het ons my vriend se kindertjies gevat om met die leeu welpies te gaan speel, die krokodille en groot leeus te sien en het so ook uitgevra oor die 4x4 roete oor die berg waar mens ook wit leeus en tiere kon gaan sien.

Die 4x4 baan was baie lekker en kon ek toe vir die eerste keer my hilux ordentlik toets aangesien dit altyd nie die cruizer is wat die lekker goed doen. Daar was n paar "knoppies" en draaitjies wat ons strategies moes ry om nie die trappie af te skryf op die hilux nie.
IMG_2698 (Small).JPG
IMG_2698 (Small).JPG (26.54 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2702 (Small).JPG
IMG_2702 (Small).JPG (22.52 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2706 (Small).JPG
IMG_2706 (Small).JPG (45.45 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2710 (Small).JPG
IMG_2710 (Small).JPG (36.21 KiB) Viewed 2157 times
IMG_2712 (Small).JPG
IMG_2712 (Small).JPG (42.32 KiB) Viewed 2157 times
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by Hangover »

Ons het natuurlik gebraai ook:
IMG_2685 (Small).JPG
IMG_2685 (Small).JPG (37.67 KiB) Viewed 2154 times
En nog paar 4x4 fotos:
IMG_2715 (Small).JPG
IMG_2715 (Small).JPG (45.91 KiB) Viewed 2154 times
IMG_2719 (Small).JPG
IMG_2719 (Small).JPG (36.35 KiB) Viewed 2154 times
IMG_2722 (Small).JPG
IMG_2722 (Small).JPG (29.37 KiB) Viewed 2154 times
As julle mooi kyk sien jy die paadjie in die berg in wat n baie lekker stukkie is om te ry:
IMG_2720 (Small).JPG
IMG_2720 (Small).JPG (22.18 KiB) Viewed 2154 times
En n video van die een stukkie:
phpBB [video]

View Original
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by Hangover »

Youtube rotate nog die video so as die kromnek pla wag net n rukkie
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by Mud Dog »

Lekker! :thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by 4x4BEES »

Lekker man, lyk of dit pret was :thumbup:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by grobbepj »

Hangover wrote:Youtube rotate nog die video so as die kromnek pla wag net n rukkie
Ek was nou net op hul webiste en is vreeslik lus vir die trippie. Lyk nogal diemoete werd.

Hoe lank is die 4x4 roete? Is daar wild ook op die roete? Sal jy se n naweek (as ek vrydag voor middagete daar is) is genoegsaam vir die doene wat daar te doen is of moet mens eerder bietjie langer gaan.

As ek moet skat kan dit nie veel meer as 200km van ons af wees nie. Lekker afstand vir n naweek...
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by Hangover »

grobbepj wrote:

Was heel pret! N naweek het biki kort gevoel! Die baan was net biki kort so net oor n uur en n half gevat maar ek het baie paaie mis gery wat gery kan word... Dit is wel n baie lekker wegkom trippie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by grobbepj »

Hangover wrote:

Het jy van Deneysville af gery? Hoe ver was dit?
As ek kan vra watter roete het jul gery? Oranjeville/frankfort? Is daai paaie okay?

Jammer vir al die vrae. Ek dink ons moet die naweek daar gaan draai maak. Lyk na n lekke breek na wat n lang week gaan wees.

Is daar n winkeltjie of moet mens maar als saam vat?
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by yotaman »

Was in Dec 2011 ook daar en dit baie geniet. Goeie jag plek al is dit n bietjie duur om daar te jag. Die brul van die leeu mannetjies vroeg aand maak dit nog meer die moete werd.
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Moreson Ranch Vrede

Post by Hangover »

grobbepj wrote:
Hangover wrote:
grobbepj wrote:
Hangover wrote:Youtube rotate nog die video so as die kromnek pla wag net n rukkie
Ek was nou net op hul webiste en is vreeslik lus vir die trippie. Lyk nogal diemoete werd.

Hoe lank is die 4x4 roete? Is daar wild ook op die roete? Sal jy se n naweek (as ek vrydag voor middagete daar is) is genoegsaam vir die doene wat daar te doen is of moet mens eerder bietjie langer gaan.

As ek moet skat kan dit nie veel meer as 200km van ons af wees nie. Lekker afstand vir n naweek...
Was heel pret! N naweek het biki kort gevoel! Die baan was net biki kort so net oor n uur en n half gevat maar ek het baie paaie mis gery wat gery kan word... Dit is wel n baie lekker wegkom trippie...
Het jy van Deneysville af gery? Hoe ver was dit?
As ek kan vra watter roete het jul gery? Oranjeville/frankfort? Is daai paaie okay?

Jammer vir al die vrae. Ek dink ons moet die naweek daar gaan draai maak. Lyk na n lekke breek na wat n lang week gaan wees.

Is daar n winkeltjie of moet mens maar als saam vat?
Jip ek het van deneysville villiers deur gery en van daar af langs die highway af tot by die afdraai vrede toe. As ek reg onthou was dit 160km so dit is nie te ver nie! Die oranjeville frankfort pad is baie sleg laas toe ons hom gery het... Daar is nie n winkeltjie noe maar wel ys en hout beskikbaar en elke staanplek het ook n kragpunt! En teen R240 per kamp plek per nag vir 4 mense dink ek die prys is ook heel billik!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Moreson Ranch Vrede

Post by grobbepj »

Hangover wrote:
grobbepj wrote:
Hangover wrote:
grobbepj wrote:
Hangover wrote:Youtube rotate nog die video so as die kromnek pla wag net n rukkie
Ek was nou net op hul webiste en is vreeslik lus vir die trippie. Lyk nogal diemoete werd.

Hoe lank is die 4x4 roete? Is daar wild ook op die roete? Sal jy se n naweek (as ek vrydag voor middagete daar is) is genoegsaam vir die doene wat daar te doen is of moet mens eerder bietjie langer gaan.

As ek moet skat kan dit nie veel meer as 200km van ons af wees nie. Lekker afstand vir n naweek...
Was heel pret! N naweek het biki kort gevoel! Die baan was net biki kort so net oor n uur en n half gevat maar ek het baie paaie mis gery wat gery kan word... Dit is wel n baie lekker wegkom trippie...
Het jy van Deneysville af gery? Hoe ver was dit?
As ek kan vra watter roete het jul gery? Oranjeville/frankfort? Is daai paaie okay?

Jammer vir al die vrae. Ek dink ons moet die naweek daar gaan draai maak. Lyk na n lekke breek na wat n lang week gaan wees.

Is daar n winkeltjie of moet mens maar als saam vat?
Jip ek het van deneysville villiers deur gery en van daar af langs die highway af tot by die afdraai vrede toe. As ek reg onthou was dit 160km so dit is nie te ver nie! Die oranjeville frankfort pad is baie sleg laas toe ons hom gery het... Daar is nie n winkeltjie noe maar wel ys en hout beskikbaar en elke staanplek het ook n kragpunt! En teen R240 per kamp plek per nag vir 4 mense dink ek die prys is ook heel billik!
Danki baie!!
Ja di prys baie billik!! Klink of daar ok sommer baie is om di kinders mee besig te hou.
Post Reply

Return to “Trip Reports”