Cederberg Easter 2014
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Cederberg Easter 2014
OK,
so mine is not as elaborate as Thys, but it will be Afrikaans.
right here goes. Ons beplanning was om so dag dag te ry om nie net een plek te sien nie:
dis Donderdag 17 April en ons pak, want ek moet nog verby die skoonmense net om te groet Vrydag 18 April. Als pas mooi en is reg vir ons trippie.
Dis 2 Hiluxe en 2 Cruisers, en ons ontmoet mekaar by Nuwerust kamp. Almal was so tussen 2 en 4pm daar. kamp op geslaan en vuur aangesteek. Lekker gekuier en die kids het hulle gate uitgeniet in die swembad ens. Die Groot mense het die Lapa aangepak en dit vreeslik geniet. Van die Lapa af terug tente toe om te braai.
hier sal ek later fotos post en TBC sorry Thys

- Attachments
-
- IMG-20140420-WA000 (Custom).jpg
- ten minste een het dit geniet
- (88.72 KiB) Downloaded 565 times
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
Is julle blind ek het een m o erse foto gepost
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Cederberg Easter 2014
Van jou kind wat op die sitkamer bank slaap
Kom aan jy kan sekerlik beter doen
Kom aan jy kan sekerlik beter doen
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
Dis al wat hulle die heeltyd gedoen het Dirk.. Pienkmelkies gedrink en gedoedoes....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
jislaaik julle is nasty met my.
@Dirk, FYI dis my Lux se agter seat
Soos ek gese het, Nuwerust Farm / kamp. julle manne kan maar gerus vir Stephen hulle gaan kuier. baie lekker plek.
@Dirk, FYI dis my Lux se agter seat
Soos ek gese het, Nuwerust Farm / kamp. julle manne kan maar gerus vir Stephen hulle gaan kuier. baie lekker plek.
- Attachments
-
- IMG_1347 (Custom).JPG (91.02 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1348 (Custom).JPG (88.95 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1349 (Custom).JPG (99.68 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1357 (Custom).JPG (95.57 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1358 (Custom).JPG (94.83 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1359 (Custom).JPG (92.9 KiB) Viewed 2935 times
-
- IMG_1361 (Custom).JPG (71.37 KiB) Viewed 2938 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Cederberg Easter 2014
Ek neem aan daai foto is vroeg aand geneem
Na julle die pienk melkies gebere het toe Le pappa hulle ook so hoopie
Na julle die pienk melkies gebere het toe Le pappa hulle ook so hoopie
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
daai is die lekker kamp area met die swembad etc soos gesien kan word het die kids dit terdee geniet.
hier volg nou in verkeerde volgorde die pad na Nuwerus.
julle sal oplet dat ek dit darem in tyd orde gerangskik het vir julle
hier volg nou in verkeerde volgorde die pad na Nuwerus.
julle sal oplet dat ek dit darem in tyd orde gerangskik het vir julle
- Attachments
-
- IMG_1339 (Custom).JPG (59.77 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1340 (Custom).JPG (82.55 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1341 (Custom).JPG (56.8 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1342 (Custom).JPG (55.84 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1343 (Custom).JPG (53.96 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1344 (Custom).JPG (70.94 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1345 (Custom).JPG (96.65 KiB) Viewed 2933 times
-
- IMG_1346 (Custom).JPG (91.01 KiB) Viewed 2933 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
en niks hopies gele nie Dirk, ek is n hoop genoeg.
Lekker geslaap en uiters mooi aand gehad met die sterre so helder soos straat ligte(dankie tog ons was nie naby dorpe nie) dis darem net DIE mooiste gesig in die wereld al daai sterre. Ons resident kamera crue het prober afneem maar settings etc kon nie gemaak word om als reg te kry nie(dalk David se wyne )
Dag 2 het aangebreek, lekker ontbyt gemaak en ons versnapperings opgevul(vergeet dis Paasnaweek, maar gelukkig was die eienaar baie gaaf) en ons vat die pad oor na Ezelbank en Wuppertal na Keurbos kampterrein.
Heerlikke wyn proe gedoen by Sandrift(dink ek) met David en sy kennis van wyn. Maak gerus daar n draai as julle daai rigting is.( n hele paar duisend rand was daar spandeer so terloops.) Koop maar gerus hulle Bauketraube. Vinnig gou gestop by die Stadsaal met al die Boesman tekeninge ens. Asemrowende area. Ook n moet stop.
in Ezelbank gestop by die "padstal" soos jy dorp uit vir lekker rooster brood. Rooster brode gekoop en stuur voort na die Waterval waar ons lekker braai gemaak het en geeet het.
Van daar deur Wuppertal en n lekker erge grondpad, wat ons baie geniet het en deur na Keurbos soos genoem.
tbc

- IMG_1369 (Custom).JPG (66.89 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1368 (Custom).JPG (74.62 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1367 (Custom).JPG (70.35 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1366 (Custom).JPG (60.21 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1365 (Custom).JPG (78.19 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1364 (Custom).JPG (88.73 KiB) Viewed 2925 times
-
- IMG_1363 (Custom).JPG (87.41 KiB) Viewed 2925 times
-
- Weereens lekker stil kids
- IMG_1397 (Custom).JPG (49.31 KiB) Viewed 2925 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Cederberg Easter 2014
Daai lyk na 'n pragtige roete
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
so paar foto nog
- Attachments
-
- IMG_1377 (Custom).JPG (58.88 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1376 (Custom).JPG (64.43 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1375 (Custom).JPG (84.89 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1374 (Custom).JPG (91.02 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1373 (Custom).JPG (86.49 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1372 (Custom).JPG (92.43 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1371 (Custom).JPG (53.36 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1370 (Custom).JPG (91.95 KiB) Viewed 2924 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
nog
- Attachments
-
- IMG_1385 (Custom).JPG (66.16 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1384 (Custom).JPG (59.23 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1383 (Custom).JPG (58.48 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1382 (Custom).JPG (75.86 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1381 (Custom).JPG (54.9 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1380 (Custom).JPG (80.72 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1379 (Custom).JPG (63.82 KiB) Viewed 2924 times
-
- IMG_1378 (Custom).JPG (68.3 KiB) Viewed 2924 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
en nog
- Attachments
-
- IMG_1397 (Custom).JPG (49.31 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1396 (Custom).JPG (73.98 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1395 (Custom).JPG (84.1 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1394 (Custom).JPG (66.01 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1393 (Custom).JPG (62.68 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1392 (Custom).JPG (69.17 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1391 (Custom).JPG (67.6 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1386 (Custom).JPG (71.55 KiB) Viewed 2923 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
amper klaar met die lot
- Attachments
-
- IMG_1405 (Custom).JPG (65.68 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1404 (Custom).JPG (72.6 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1403 (Custom).JPG (61.22 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1402 (Custom).JPG (56.75 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1401 (Custom).JPG (72.95 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1400 (Custom).JPG (69.27 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1399 (Custom).JPG (73.42 KiB) Viewed 2923 times
-
- IMG_1398 (Custom).JPG (48.19 KiB) Viewed 2923 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
sorry agterste voorom alweer.
- Attachments
-
- IMG_1414 (Custom).JPG (38.49 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1412 (Custom).JPG (71.49 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1411 (Custom).JPG (94.52 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1410 (Custom).JPG (61.55 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1409 (Custom).JPG (59.15 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1408 (Custom).JPG (46.56 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1407 (Custom).JPG (67.4 KiB) Viewed 2922 times
-
- IMG_1406 (Custom).JPG (65.96 KiB) Viewed 2922 times
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
Thanks for sharing
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
not finished yet.
Thys: wou ook se darem geen pap wiele nie
tbc
Thys: wou ook se darem geen pap wiele nie
tbc
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
Dis seker een van die mooiste dele van die land daai, lyk of julle 'n lekker tyd gehad het. Nou juk ek sommer om te ry.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Cederberg Easter 2014
+1 verseekerpietpetoors wrote:Dis seker een van die mooiste dele van die land daai, lyk of julle 'n lekker tyd gehad het. Nou juk ek sommer om te ry.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Cederberg Easter 2014
thanks for sharing :!: :!: :!: is that all
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
Eish, kick a man while his down why dont you..... In my defense wil ek net se, om papwiele te kan kry moet jy actually ry, en nie heeldag ons 'n klip in die skaduwee sit nie...Hilux 1 wrote:not finished yet.
Thys: wou ook se darem geen pap wiele nie
tbc
Mooi foudies Ters... dit lyk na 'n baie lekker vakansie daai..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
ja Thys, dis wraggies n lekker trip gewees.
Nee noggie klaar nie, wag net vir die fodies van die ander span lede. sal vannaand kyk vir nog laai.
Nee noggie klaar nie, wag net vir die fodies van die ander span lede. sal vannaand kyk vir nog laai.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
sal julle almal op hoogte hou, wil in September/ Oktober rond n Tankwa een doen.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg Easter 2014
dag 3 breek aan en ons maak gou vining reg om te vertrek van Keurbos deur na die Gatjie in Citrusdal. Ons ry ook nie die teerpad nie maar hou op die lekker gravel.
Die pad gaan vining en ons arriver by n baie netjiese en lekker kamp Die Gatjie. Buks en vroulief ontmoet ons daar. Die manne word gevat en n 4x4 ekskursie gedoen, met n baie insugewende Buks word ons van al die fynbos etc vertel. Ons gaan ook af na die oupos pad en ons word regtig bederf met die uitsig etc.
Dit was ook die laaste aand uit en ons gaan groot, kids love dit net soos ons so laat aand. heerlike kmap geriewe eerlik waar.
Van daar die pad huis toe die volgende oggend.
Lekker gekuier en lekker gery(weereens geen pap wiele vir die 4 voertuie nie)
PS sal die laaste paar pic laai moenie stress nie.

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Cederberg Easter 2014
stem saamHilux 1 wrote:heerlike kmap geriewe eerlik waar