Dirk surf die duin by Atlantis GTG
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Ek hoop die werk nice clip van Dirk en sy Fotuna
https://www.youtube.com/watch?v=461RIqH ... r_embedded" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=461RIqH ... r_embedded" onclick="window.open(this.href);return false;
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
NICE!!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Dankie nou is Dirk ook n movie starThysdJ wrote:NICE!!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Daai v6 klink lekker as hy so hoog rev
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Daai is maar net een van baie duine wat ge-surf is
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Pragtig !!
Daai bumper lyk geweldig mooi op die Tuna !
Nou waars al die foto's waar Dirk uitgesleep word ?? moenie se hy het nie hierdie keer vasgesit nie !!!
Daai bumper lyk geweldig mooi op die Tuna !
Nou waars al die foto's waar Dirk uitgesleep word ?? moenie se hy het nie hierdie keer vasgesit nie !!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Jeep was nie daar nie, dan sit die Tuna nie vas nie..Warrior wrote:Nou waars al die foto's waar Dirk uitgesleep word ?? moenie se hy het nie hierdie keer vasgesit nie !!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
ThysdJ wrote:Jeep was nie daar nie, dan sit die Tuna nie vas nie..Warrior wrote:Nou waars al die foto's waar Dirk uitgesleep word ?? moenie se hy het nie hierdie keer vasgesit nie !!!
of die training het gehelp
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Nuwe petrol pomp en chip maak groot verskul die ou se keel trek nie meer toe nie
Moet mooi ry daai brommer van oom Thys nie daar om te recover nie
Nou wag ons vir die volgende een
Moet mooi ry daai brommer van oom Thys nie daar om te recover nie
Nou wag ons vir die volgende een
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Ek dink daai foto's wat julle so wys waar hy vassit is gedokter .Hy het wel n ander Fortuner gehelp wat vas gesit het maar hy ? Nope lyk my wou nie of kon nieWarrior wrote:Pragtig !!
Daai bumper lyk geweldig mooi op die Tuna !
Nou waars al die foto's waar Dirk uitgesleep word ?? moenie se hy het nie hierdie keer vasgesit nie !!!
Hy het tot agteruit n Prado se gat geskop teen n duin julle moes dit sien
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Wens daar was sulke duine in Natal om te ry.