1400 km Richtersveld toer - Pella

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
DeonV
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 82
Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Hilux 3.0 d4d
Real Name: Deon
Club VHF Licence: HC229

1400 km Richtersveld toer - Pella

Post by DeonV »

Ek is nie 'n persoon wat goed is met storie vertel nie, wat ek wel vir enigiemand wat die Namakwa Eco roete, Pella tot by Vioolsdrif en dan van Vioolsdrif verby Eksteenfontein na Alexanderbaai, Alexanderbaai verby die grotte na Sendelingsdrif en dan via die park terug Vioolsdrif wil aandurf, kan ek met alle eerlikheid sê dat dit 'n great ondervinding is. Ek het reeds fotos geplaas van gedeeltes van die roete, hier volg 'n paar van die gedeelte tussen Pella en Vioolsdrif.
As daar iemand is wat my inligting kan gee oor die GPS koordinate op Garmin se BaseCamp wat glad nie ooreenstem met my T4A koordinate op my GPS nie, sal dit baie waardeer word want ek het BaseCamp gebruik om my roete uit te werk en na my GPS af te laai maar het lelik verdwaal as gevolg daarvan.
Attachments
DSC_0078.jpg
DSC_0078.jpg (60.45 KiB) Viewed 3099 times
DSC_0038.jpg
DSC_0038.jpg (57.09 KiB) Viewed 3099 times
DSC_0023.jpg
DSC_0023.jpg (50.58 KiB) Viewed 3099 times
DSC_0022.jpg
DSC_0022.jpg (53.21 KiB) Viewed 3099 times
DSC_0012.jpg
DSC_0012.jpg (58.38 KiB) Viewed 3099 times
DSC_0313.jpg
DSC_0313.jpg (62.44 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0300.jpg
DSC_0300.jpg (75.4 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0286.jpg
DSC_0286.jpg (58.26 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0229.jpg
DSC_0229.jpg (70.95 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0202.jpg
DSC_0202.jpg (69.98 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0188.jpg
DSC_0188.jpg (75.83 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0172.jpg
DSC_0172.jpg (76.14 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0171.jpg
DSC_0171.jpg (77.39 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0162.jpg
DSC_0162.jpg (50.52 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0154.jpg
DSC_0154.jpg (66.09 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0120.jpg
DSC_0120.jpg (48.71 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0070.jpg
DSC_0070.jpg (57.2 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0046.jpg
DSC_0046.jpg (52.81 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0042.jpg
DSC_0042.jpg (56.45 KiB) Viewed 3189 times
DSC_0035.jpg
DSC_0035.jpg (57.71 KiB) Viewed 3189 times
Last edited by DeonV on Mon Jul 20, 2015 6:13 am, edited 1 time in total.
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: 1400 km Richtersveld toer - Pella

Post by Fanusl »

Deon jy moet seker maak of die kaart op jou rekenaar en die kaart op jou gps dieselfde is. Ek het my trip op dieselfde metode beplan en die punte was baie akkuraat. Plaas asb van die fotos waar die paaie verspoel het. Ons gaan DV Desember weer in daardie deel en in die park rondry.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: 1400 km Richtersveld toer - Pella

Post by Oupa Stig »

Man, dit lyk lekker.
Ongelooflik mooi daar.
En die verdwaal is deel van die avontuur! :mocking:
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
DeonV
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 82
Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Hilux 3.0 d4d
Real Name: Deon
Club VHF Licence: HC229

Re: 1400 km Richtersveld toer - Pella

Post by DeonV »

Fanus, die gedeelte wat weg gespoel het is tussen die Bakkrans grotte en Alexanderbaai, ek het die fotos op een van die posts wat ek geplaas het aangeheg maar ek sit dit weer vir jou hier by. Die mooiste gedeelte tussen Alexanderbaai en die grotte is waar in die Holgat rivier gery word, die res is maar redelik plat met hier en daar 'n slote en vespoelings om deur te kom, niks ernstig nie.
User avatar
DeonV
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 82
Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Hilux 3.0 d4d
Real Name: Deon
Club VHF Licence: HC229

Re: 1400 km Richtersveld toer - Pella

Post by DeonV »

Die verdwaal was verseker die moeite werd, ek het meer gesien en actually 4x4 nodig gehad op van die paadjies wat geen 4x4 aanwysings gehad het nie. Die een met die vespoelings byvoorbeeld, het geen hilux aanwysings of 4x4 gemerkte bande gehad nie. Ek glo nie dit is deel van die normale roete nie. Ek het wel so plus minus 50 km na die vespoelings 'n roete aanwyser gekry wat 'n regs draai gewys het, weg van die vespoelings af, dit was naby een van min huise wat op die roete gekry word wat nog bewoon word.
Post Reply

Return to “Trip Reports”