Page 1 of 1

Springbok-Kannikaip-Venstervalle

Posted: Wed Jun 22, 2016 4:29 pm
by mosteran
Alweer n Lekker naweek agter die rug.
Donderdag 16 Junie het ons vertrek vanaf Springbok via Vioolsdrift, kannikaip, Eksteenfontein tot in n droe rivierloop naby Kuboes.
Vrydag die roete begin net oos van Kuboes waar ons geklim het tot hoogste punt om en by 1100m bo seespieel.
Daarna gesak tot in die vallie by venstervalle en die nag daar deurgebring.
Saterdag weer die stadige klim uit en by Aquacade in vioolsdrift gekamp om die naweek af te sluit.
Uitsonderlike mooi en unieke wereld.
Hiermee deel ek graag n paar fotos
018.jpg
019.jpg
021.jpg
022.jpg
119.jpg
028.jpg
031.jpg
033.jpg
038.jpg
041.jpg
042.jpg
043.jpg
046.jpg
049.jpg
104.jpg
053.jpg
107.jpg
108.jpg
095.jpg
118.jpg

Re: Springbok-Kannikaip-Venstervalle

Posted: Wed Jun 22, 2016 8:58 pm
by Froll
Baie mooi pics Andre, dankie dat jy hulle gedeel het met ons. Ek is so lus om veld toe te ry, maar moet wag tot die trok klaar kom.

Re: Springbok-Kannikaip-Venstervalle

Posted: Wed Jun 29, 2016 12:47 pm
by Enrico
Lekker Andre. :thumbup: Volgende keer moet julle 'n dag langer by Venstervalle bly en dan na die Amfiteater toe loop, in die Gannakouriep. Dis die hart van die Richtersveld en sekerlik die mooiste deel daarvan. So, waarheen volgende?? :mrgreen:

Re: Springbok-Kannikaip-Venstervalle

Posted: Wed Jun 29, 2016 1:09 pm
by Bosfebok
:mrgreen: :mrgreen: very jealous.

Thanks for sharing. Daai is darem maar mooi!