Brandvlei Kelder 4x4 dag
Posted: Mon Sep 05, 2016 8:47 am
Het die naweek my Hilux so bietjie gevat op 'n lekker roete. Was heel verbaas oor die bakkie se vermoeens in sand. Bande was afgeblaas na 1.2bar net met diff-lock lekker in die sand gaan speel.