Page 1 of 1

Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Sat Oct 15, 2016 4:27 am
by Matewis007
Hierdie is nou nie 'n bakkie trip report nie maar here goes.

https://witvosblog.wordpress.com/2016/1 ... wondering/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Sat Oct 15, 2016 7:28 am
by The Legend
Baie mooi.Ek is nou behoorlik honger na al daardie lekker kos wat ek gesien het.

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Sat Oct 15, 2016 7:39 pm
by Matewis007
Dawie, 'n pel van my het dit as volg opgesom.

" 'n eet-naweek met bietjie bikery en kuier."

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Sat Oct 15, 2016 9:36 pm
by Froll
Lyk baie lekker Jaco. Miss my biker dae baie na so post. :thumbup: :thumbup:

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Mon Oct 17, 2016 9:09 am
by Stef
Lyk na 'n lekker trippe met die boswa ook...

Re: Slakkie na Brakkie se Veldkombuis / Boesmanland Bewondering

Posted: Mon Oct 17, 2016 12:34 pm
by Matewis007
Dit sal verseker wees. Daar is baie plekke om te verken en jy kan bietjie teen berg ook uit op van die ander plase

Sent from my Z3