Page 1 of 1

2016 wegloop

Posted: Thu Nov 03, 2016 3:29 pm
by andrevt
die Bostoe groep het besluit om n vinnige 9 dae wg teloop deur die Khaudum , Caprivi en Bots terug huistoe , die wereld is erg droog en die olifante verwoes alles , so n paar fotos ons was ses garrie , twee hiluxes , een cruiser , een fortuner en twee nissans so n paar photies
_MG_4538 (Small).JPG
vanaf Dobe na Tsumkwe
_MG_4570 (Small).JPG
speel tyd heeltyd
_MG_4716 (Small).JPG
die khaudum is baie droog
_MG_4778 (Small).JPG
droee khaudum
_MG_4834 (Small).JPG
begraafplaas van die ou 32 bataljon is verwoes deur die olifante
_MG_4871 (Small).JPG
graffiti op die mure by 32
_MG_4958 (Small).JPG
johan met sy fotos van sy tyd gedurende die oorlog by fort doppies
_MG_4981 (Small).JPG
fort doppies
_MG_5017 (Small).JPG
droee chobe
_MG_5026 (Small).JPG
chobe
_MG_5213 (Small).JPG
tweeling bome
IMG_4696 (Small).JPG
sakoma pan botswana
IMG_4743 (Small).JPG
kolobe by tautana lodge
IMG_4774 (Small).JPG
dorsland trekker boom noord van Tsumkwe

Re: 2016 wegloop

Posted: Thu Nov 03, 2016 3:41 pm
by andrevt
IMG_4802 (Small).JPG
khaudum
IMG_4826 (Small).JPG
khaudum
IMG_4839 (Small).JPG
kerk by Andara
IMG_4849 (Small).JPG
hek by 32
IMG_4891 (Small).JPG
graffiti by die swembad by die ou basis by chetto
IMG_4942 (Small).JPG
BDM by Chetto basis
IMG_4926 (Small).JPG
gestrande Anatof op dieou basis by Omega
IMG_4952 (Small).JPG
swembad by ou chetto basis
IMG_4955 (Small).JPG
braai plek by ou Chetto basis
IMG_4999 (Small).JPG
iutsig van fort doppie oot n droee cubango rivier
IMG_5034 (Small).JPG
nuwe bostoe troepe kry hulle balkies by fort doppies
IMG_5126 (Small).JPG
sleep n landie uit in die chobe
IMG_5270 (Small).JPG
olifant in die chobe te veel mense daar deesdae
IMG_5509 (Small).JPG
logo van die trippie
IMG_5536 (Small).JPG
krygshof laaste aand
IMG_5536 (Small).JPG
krygshof laaste aand
IMG_5441 (Small).JPG
nata lodge
IMG_5416 (Small).JPG
elephant sands

Re: 2016 wegloop

Posted: Fri Nov 04, 2016 3:08 am
by Mud Dog
:thumbup:

Lekker fotos! Brings back memories.