drawer system

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

drawer system

Post by Husky »

Het nou roofrack gebou en awing gebou tafels wat in gly onder roofrack en nou wil ek weet wat die forum se van die drawer system. Werk dit en hoe sal mens dit dan uitle as jy nog n minus 40 ook bo-op wil sit? Het iemand dit al probeer of gesien laaie onder en dan die blad bo-op trek ook uit.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Husky

Jy kan n raam bou met die laaie onder en dan n blad bo-op die laaie waar op jy die slide vir die yskas kan monteer. Hou net in gedagte dat die yskas hoer gaan staan, wat tot gevolg het dat dit moeiliker sal wees om binne-in te sien as jy iets wil uithaal. Jy sal ook net die dak opening van jou kappie in gedagte moet hou sodat die yskas sal kan uitgly sonder om iets te tref. Meeste ouens sit daarom die yskas aan die een kant (op dieselfde hoogte as wat die een laai sou wees) en sit dan 2 laaie langsaan - een bo die ander. Op die manier is die probleem van binne-in die yskas sien opgelos. Jy kan dan nogsteeds n blad bo-op die raam sit, wat vir jou nog pakplek gee bo die yskas en die laaie. Dan kan jy jou tafels daar maak pas.

Sien die foto hierby.

Mens kan altyd dit aanpas om uittrek laaie of werk oppervlaktes by te voeg. dit hang alles af wat jou behoeftes is.
Attachments
slide.jpg
slide.jpg (8.55 KiB) Viewed 4372 times
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Dit lyk goed maar iets wat ek nie verstaan nie is,die vrieskas wat aan die eenkant is skuif dit dan in tot teen die voorkant van bak of skuif dit in net tot wanneer dit in is want dan verloor jy die spasie tussen yskas en voorkant van bak.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Dit sal afhang van hoe diep jou rak is. Op myne sit my dual battery boks voor die yskas, so ek gebruik meeste van die laai - selfs die "dooie" gedeelte voor die yskas. Dit gaan alles oor beplanning, anders sal ek byvoorbeeld nie by die boks kan uitkom se byvoorbeeld wanneer n fuse blaas of trip switch afgaan nie.

Ek kan vir jou fotos mail as jy soek. Maar myne se concept is 2x truckslides was langs mekaar le, tans sonder die raam rondom, hoewel ek so-iets oorweeg a.g.v. meer pakspasie en dit beskerm ook die yskas.

Laat weet gerus.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Ek sal dit waardeer as jy vir my fotos kan stuur ek soek juis voorstelle omdat ek ook nog nie presies weet hoe om dit te bou nie.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Geen probleem Riaan. PM my jou email adres.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Ok ek het toe raam gebou en laai onder in gebou en tafelblad bo op wat ook uittrek. Wil graag nou blad en laai se voorkant oortrek met materiaal. Is daar n spesifieke tipe materiaal wat gebruik word?
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Meeste ouens gebruik maar die kortpool mat, in swart of grys. Dit het n growwe agterkant wat lekker werk saam met Genkem. Ek kan vir jou uitvind waar om dit te koop, want ek het myne deur n vriend gekoop toe ek laaie gebou het.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Ek sal dankbaar wees as jy vir my kan uitvind.
Hier is n materiaal plek in die Paarl sal vamiddag daar ook n draai gaan maak.
Is dit dieselfde materiaal wat hulle die speaker bokse mee doen?
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Riaan ek vermoed so. Dis n kortpool mat en amper gomagtige growwe agterkant. Jy kan dit maklik met kombuissker of matmes sny en dit werk lekker op goed vas te hou wat jy vas ratchet.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Die foto hierby hoort jou n idee te gee. Dit was bedoel vir die handvatsel maar mens kan die mat ook duidelik sien. Myne is grys, maar jy kry donkerblou en swart ook.
Attachments
4.jpg
(87.67 KiB) Downloaded 1113 times
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Roofer ons het gesukkel met die fotos wil maar net weet of jy dit gekry het.
Sal vandag probeer om dit op forum te plaas.
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Dis hoe my laai toe uitgekom het, moet nog handvatsels fit.
2012-10-06 16.21.56.jpg
2012-10-06 16.21.49.jpg
2012-10-06 16.21.36.jpg
2012-10-06 16.21.29.jpg
2012-10-06 16.20.57.jpg
2012-10-06 16.21.16.jpg
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: drawer system

Post by 4x4Maniac »

Baie, baie netjies! Welgedaan! Ek het ook eers gedink aan om die laaie, so te maak, maar sou nie vir my doeleindes gewerk het nie... Hoe het jy die boonste slide laat uitkom?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Vroeer jare het ek n sixpack gehad vir n maag nou het ek n barrel so dit sukkel so bietjie as ek iets voor in bak wil he. :lol:
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Sorry 4x4maniac het verkeerd gelees die tafel het 2 u-channels wat op die bearings loop.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: drawer system

Post by 4x4Maniac »

Hehe janee, soos mens ouer raak word die maag al groter en kan nie meer so lekker by alles uitkom nie...

Het jy dalk foto's van hoe die u-channel op die bearings le, wil graag sien hoe dit anders is as myne.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Ek het nie nog fotos nie maar as jy wil he sal ek vanaand probeer om onder in n foto teneem
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: drawer system

Post by 4x4Maniac »

As jy kan, sal ek dit waardeer, maar as dit te moeilik is, moet nie te veel worry nie... Net nuskuurig..
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
james wright
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Nov 13, 2012 2:46 pm
Town: Alberton
Vehicle: Fortuner
Real Name: James

Re: drawer system

Post by james wright »

die drawer system maak die lewe baie makliker.ek het nes Husky 'n barrel en die rondkrapery agter in die voertuig werk ook nie meer vir my nie
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: drawer system

Post by Polarbear2008 »

Riaan

Dit het goed uitgewerk! Bly ek kon help!

Ek dink tussen die ouens op die forum het die fabriek ouens rede om BANG te wees vir die goeie idees was hier rondloop!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: drawer system

Post by Haboob »

Welgedaan, baie netjies. Mooi gedoen. Perfek en groot genoeg vir die wasbak ook. :surrender:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: drawer system

Post by JJBotes »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
:thumbup:
User avatar
Husky
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
Town: Paarl
Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: Husky

Re: drawer system

Post by Husky »

Baie dankie vir die terugvoering manne.
Wou die naweek al die veranderinge probeer maar werk en weer speel nie saam.
Post Reply

Return to “Build your own:”