Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper kla

Members' DIY projects
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper kla

Post by Willem01 »

Het nou lank gesoek na die tipe ombouing ....alhoewel daar al n paar klaar gemaak is maar sonder pichas sal ek myne laai soos ek vorder en met insette van mede experts :D: sal ek hom verder design om dit so prakties moontlik te hou so julle moet dit nie te ingewukkeld maak nie..

Wat moet hy vir my kan doen:
Die een kant (L) moet dien as n werk oppervlak as jy hom oopmaak en nog steeds goed van die kant af kan inpak en uitpak, en die ander kant (R) kan maar net oopmaak om goed van die kant af in of uit te pak.

Dit is n Carryboy kappie en het die volgende alreeds gedoen,,,,die bestaande ruite is uitgehaal en veilig bo in die motorhuis se dak gebere indien ek dit eendag dalk weer wil terugsit.

Ek het n template gemaak vanaf die bestaande ruit en het agtergekom dat die dit nie heeltemal plat is nie want dit het n effens boog in die raamwerk, ek het die template oorgetrek op n stuk zanita board,,,, (dit is die proto tipe voor ek die alloy opvoeter) dit is so 12mm duk met sulke karton perforasie tussen in so dit is nogal sterk maar kan maklik met n matmes gesny word. So pas die template in die gat in en met die boog van die raam kan jy sien dat dit te kort gesny is aan die kant dus moet daar beter beplanning gedoen word,,,,gelukkig is dit die proto tipe.
kant1.jpg
kant1.jpg (18.18 KiB) Viewed 2610 times
Hier is n beter foto van die boog, graag soek ek dat die alloy deur "flush" moet wees met die kant van die fibreglass en sal dus beter vertoon
kant2.jpg
kant2.jpg (35.71 KiB) Viewed 2610 times
So is die slotte ingesit eers die agterste 1 toe ek voorste 1 wou insit is die rollbar in die pad en kan dit nie ook horisontaal insit nie,,,,,ook maar goed die is die proto tipe so die agterste slot gaan moet skuif na n vertikale possie sodat dit dieselle lyk,,die kant moet mos nou oopval vir die werk oppervlakte so waar moet ek die slotte nou sit .....?
kant3.jpg
kant3.jpg (19.97 KiB) Viewed 2610 times
Ek het n ander template gemaak vanaf die gat op die kappie self en dit uitgeknip en op die alloy gepplak met maskeerband en dit met die figuursaag uitgesny. Dit was die beter opsie met die template want di boog se kant is nou klaar ingewerk om die regte lyn te kry.

Ongelukkig het ek klaar die alloy sheet 1.6mm gekoop en moet met dit te werk gaan en sal dus n raam moet bou van so 25x25 square tubing of angle alloy om binne-in die gat te skuif sodat dit flush is met die kant van die kappie en sal die tipe rubber gebruik
canopy_rubber4.jpg
canopy_rubber4.jpg (12.06 KiB) Viewed 2610 times
moet ek die rubber op die deur vassit as ek die angel alloy gebruik of moet ek die bestaande rubber wat op die kapie se venster se gat is uithaal want dit hou ook die lining wat binne in kappie is vas en dan die rubber daarop sit ,,dan moet ek square tubing gebruik......idess???

Die boog is klaar op die plaat gebuig en pas net mooi in die gat in graag wil ek ook nie die skarnier van buite af sien nie.
20121001674.jpg
20121001674.jpg (91.12 KiB) Viewed 2561 times
20121001675.jpg
20121001675.jpg (85.68 KiB) Viewed 2561 times
Die sheet wil ek nie poprivet op die raam nie want dit gaan lelik lyk van buite af met n klomp pooprivets ,,,sal sikaflex sterk genoeg wees as ek dit saam met klein stukkies angel alloy op die sheet vas alloyweld(dis amper soos as jy water koperpyp soldeer)
en dan aan die binnekant vaspooprivet......????

Die skarniere is op die vlg plek geplaas en ek dink 3 is genoeg om dit lekker stewig te maak, die lining aan die binnekant moes ek eers verriniweer om by die s/s boudjies uit te kom wat moes vasgemaak word ,gate is geboor en ek het n versterking van 20mmx3mm flat allum bar aan die binnekant gesit om te voorkom dat dit deur die veselsglas uitskeur en die boudjies is met threadlock moere vasgetrek sodat dit nie self kan losdraai nie, het sommer bietjie sikaflex tussen die skarnier en kappie gesit om te voorkom dat water dalk tussen die boudjies verby loop in die kappie in.
20121001676.jpg
20121001676.jpg (117.29 KiB) Viewed 2561 times
,
20121001682.jpg
20121001682.jpg (111.62 KiB) Viewed 2561 times
Last edited by Willem01 on Fri Oct 12, 2012 12:06 pm, edited 1 time in total.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur

Post by Willem01 »

So het ek weer kans gehad om verder met die ombouing aan te gaan en het minder phodies geneem tussen in en die finale produk is te sien.....
deur1.jpg
deur1.jpg (26.79 KiB) Viewed 2518 times
die foto is van bo di dak afgeneem dit is die binnekant wat dien as werkoppervlakte, het 10mm zanita bord ingesit en sommer n verspotte sticker opgeplak om dit meer enjoyable te maak...
deur2.jpg
deur2.jpg (27.03 KiB) Viewed 2518 times
Van di kant af dalk is dit bietjie hoog maar vir my lengte het ek nie n probleem om daar by te kom maar die kiddies moet maar op n trappie staan....sal nog n staalkabeltjie met daai plastiek coating om vasmaak wat dien as support sodat skarniere nie al die gewig dra nie.
deur3.jpg
deur3.jpg (19.71 KiB) Viewed 2518 times
Al die rubbers is in en seel mooi dig geen water lek op enige plek in nie,,,,,,,die rubber edging sukkel om p die allum te plak het dit no more nails gegee en sal sien of dit hou want die genkem wou nie vat nie......ek het egter die plaat erg gekrap met al die insit en uithaal en meet en pas en wou die krappe uithaal met fyn skuurpapier maar nou is die hele ding so dof,,,,,,,

moet ek hom so dof los of verder skuur en dan weer polish
of
sal ek maar n sticker venster plak
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by JJBotes »

Kry vir jou Autosol vir daai krappe. Dit kos so R60 by Midas. As jy wil kan jy hom tot laat blink soos `n spieël,ek het dit al gebruik op bike rims,frames en covers.

http://www.autosolsouthafrica.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Attachments
dd.jpg
dd.jpg (2.03 KiB) Viewed 2505 times
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by JJBotes »

Het jy toe reg gekom ?
:thumbup:
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by Willem01 »

Hi JJ nog nie wee verder aan die mooi maak gewerk nie,,,het n contact in die signage bedryf en het gedink on window look alike sticker op te plak wat dan lyk soos n ruit....
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by Obelix and Dogmatix »

einige proebleme met jou canopy na twee jaar? ek dink daar aan om die selfde ding te doen.

Thanks
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by Willem01 »

Het die deur net vir 2 maande in die reen seisoen opgehad,,my alluminium raam met swak welding het losgekom vanaf die sheet metal met al die vibrasie en water lek tussen die welds deur,, so die deur lê nou bo in die garage se dak,,die opening is beperk met die roll bar wat nog op is....en my ervaring ek trek n duur cannopy deur my gatta
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Post by Obelix and Dogmatix »

thanks
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
Post Reply

Return to “Build your own:”