Diy Front bumper
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Diy Front bumper
So het ek bietjie ME-Time gehad en dit in die garage deurgebring om aan die einde van die dag n beter approach angel en n beter look aan die bakkie te gee....as die ou en nuwe foto met mekaar vergelyk word dink ek dit lyk baie beter en meer prakties . Die boonste gedeelte van die raam is uit lipchannel en rectangular tubing gemaak en die snorbaard waarop die winch vas is uit 8mm plaat en die kante uit 6mm plaat met genoegsame guzzets aan onder kant om dit sterk te maak wanneer die winch in aksie is
- Attachments
-
- 201212121185.jpg (95.43 KiB) Viewed 4361 times
-
- 201212121186.jpg (95.94 KiB) Viewed 4361 times
-
- die lipchannel bumper voordat die rectangular tubing in gesit is
- 201212121188.jpg (196.55 KiB) Viewed 4361 times
-
- snorbaard aan voorkant
- 201212121190.jpg (183.02 KiB) Viewed 4361 times
-
- snorbaard aan die binne kant
- 201212121191.jpg (194.46 KiB) Viewed 4361 times
-
- nou nog net verf
- 201212121192.jpg (129.29 KiB) Viewed 4361 times
-
- New look
- 201212191213.jpg (118.64 KiB) Viewed 4361 times
-
- New look
- 201212191214.jpg (117.55 KiB) Viewed 4361 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
nog
- Attachments
-
- Old look
- old.jpg (132.39 KiB) Viewed 4357 times
-
- Genoeg monteer punte om dit vas te sit
- 201211271063.jpg (85.92 KiB) Viewed 4357 times
-
- moes n gedeelte uitsny sodat die winch plaat agter die bumper inpas
- 201212101162.jpg (90.24 KiB) Viewed 4357 times
-
- 201212111169.jpg (102.75 KiB) Viewed 4357 times
-
- so moes ek besluit het op n reguit hoek of gekurwe een
- 201212111180.jpg (90.05 KiB) Viewed 4357 times
-
- 201212111181.jpg (107.09 KiB) Viewed 4357 times
-
- die reguit een het mooi gewerk
- 201212111182.jpg (93.81 KiB) Viewed 4357 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
ok ek sukkel maar as die foto's baie raak die 2de gedeelte moes 1ste geplaas gewees het.....maar ek dink julle kry die idee
- Pung
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: SFA Hillux
- Real Name: armien
Re: Diy Front bumper
Dit was sommer rerig me-time. Daai bumper lyk good. Jy moes seker baie tyd spandeer het baie geduld gehad het. Maar die eind produk is wat dit maak. :) Veels geluk met jou projek.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
so 5 dae gevat na al die meet en pas en opsit en afhaal was ek al redelik keelvol en as n mens net tot 22h00 kan werk in die aand want die bure wil slaap is dit nog erger, maar ek is meer as happy ...thanx
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Diy Front bumper
Lyk baie goed! Gaan jy laat powdercoat?
En sal jy my gras kom sny? Joune lyk amper net so mooi soos jou lorrie!
En sal jy my gras kom sny? Joune lyk amper net so mooi soos jou lorrie!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
ek gras sny.....LMGA....hy is bietjie gespuit met primer of so iets ...die painter het dit gedoen maar ek ry sommer net met n blikkie matt-black duco saam as iets afchip spuit ek hom gou gou...hiehie
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Diy Front bumper
Lyk baie mooi Willem, ek will ook en vir my bou in die jaar.
- Pung
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: SFA Hillux
- Real Name: armien
Re: Diy Front bumper
Sal kon dink dit het dae geneem. Maar rerig die moeite werd. Weer eens geluk.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Diy Front bumper
Nicely done,100% improvement compared to the tupperware arrangement.What weight did you end up with?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Diy Front bumper
Eendag as ek kan "weld" wil ek ook goed bou. Dit lyk baie goed!!!
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Diy Front bumper
Dis regtig mooi, welgedaan!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Diy Front bumper
Dit lyk baie mooi. Geluk!!
Jy moet dalk net vir die klomp sê dat ek elke kort-kort jou planne deurmekaar gekrap het en jy weer moes oor design.
Nou moet jy begin planne maak vir my rear bumper replacement en rock sliders...Hehehe
Jy moet dalk net vir die klomp sê dat ek elke kort-kort jou planne deurmekaar gekrap het en jy weer moes oor design.
Nou moet jy begin planne maak vir my rear bumper replacement en rock sliders...Hehehe
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Diy Front bumper
Nice job Willem! Big improvement over the old one!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 4WD
- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 13, 2012 6:15 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota 2.7 Hilux 4x4 2001
- Real Name: Romeo
Re: Diy Front bumper
Willem, ek het vir jou PM gestuur
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
Sharp ekt hom gekry.2.7Fan wrote:Willem, ek het vir jou PM gestuur
Dankie
ouens vir die comments op die bumper...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
Re: Diy Front bumper
Dis netjies man
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Diy Front bumper
Ek hou van die channel idee, spaar baie tyd
lekker gespeel daar by Kungwini lyk dit my...
lekker gespeel daar by Kungwini lyk dit my...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
Het dit so maklik as moontlik probeer hou,,,,,,speeltyd lekker gewees saam met klub lede en dit is waar ek agter gekom het die bumper voor werk soos n stootskraper en moes n plan maak..Stef wrote:Ek hou van die channel idee, spaar baie tyd
lekker gespeel daar by Kungwini lyk dit my...
- TJV
- High Range 4WD
- Posts: 82
- Joined: Fri Aug 07, 2009 1:59 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3.0 liter D4D Fortuner,, Roof rack and VHF radio
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X 110
Re: Diy Front bumper
Willem maat die lorrie lyk goed. Jy het seker gewig gespaar met die Tupperware wat jy afgehaal het of het die massa dieselfde gebly. Lyk my jy het die ou wenas plaat uitgesny en weer gebruik. Ons moet mekaar bietjie een naweek raakry. Laat weet as jy wil gaan speel.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Diy Front bumper
Hey Thinus long time no see , het gewonder of jy al terug is want as ek hoor dan was jy weg,,,ek het nie n skaal om dit te geweeg het nie maar het so 1cm lift gekry na die nuwe look en dit is nou darem nie meer n stootskraper nie ,,,jy is reg ons moet bietjie bymekaar uitkom en dan bring ek sommer daai pella van my Tiaan (JSBNortje) saam want hy het ook n 4x4 aangeskaf,,,dan kan julle 4 liters bietjie lekker speel :) :)
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Diy Front bumper
Ons sal 'n plan moet maak!!