Camping Trailer
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Camping Trailer
Wat begin het as 'n Ex-Army trailer (sankey) is nou my nuwe Kamp Trailer. Ek het nou wel nie die ombouing gedoen nie maar ek gaan nou verder speel met hom. Ek dink ek het 'n heel goeie deel hier opgetel.
1.Ek wil begin deur onstlae te raak van daai groot 33inch tyres en dit vervang met dieselfde as wat ek op die bakkie het 265/75/16
2.Dan moet ek die trailer hoer maak sodat ek my rooftop tent met Annex kan bebruik met die trailer (trailer tent is net te duur hier by ons en ek het klaar 'n goeie roof top tent)
3. Dalk ook silver laat spay soos die bakkie.

- Attachments
-
- sankey-4.jpg (56.23 KiB) Viewed 2782 times
-
- Trailer 006.JPG
- (219.36 KiB) Downloaded 847 times
-
- Trailer 005.JPG (161.32 KiB) Viewed 2782 times
-
- Trailer 002.JPG (135.74 KiB) Viewed 2782 times
-
- IMG00245-20130202-1104.jpg (58.96 KiB) Viewed 2782 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Camping Trailer
Dit lyk goed, Frikkie!
Is die bloue dieslfde trailer as die in die eerste pic? Een ding kan ek jou sê, .... met daai swaar chassis sal jy nie maklik probleme optel nie!
Eenigste ding wat my bietjie sou pla is die tekort aan 'n ordentlikke spasie tussen die wiel en die 'mud-guard'.
Stem saam dat jy hom laat 're-spray' ..... silver soos die bakkie klink reg!

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Camping Trailer
Ja die trailer is dieselfde as in die eerste pic, die ou het net die tow bar langer gemaak. Die sankey trailers is baie sterk gebou en al hoe meer ouens begin die goed ombou.Mud Dog wrote:Dit lyk goed, Frikkie!
Is die bloue dieslfde trailer as die in die eerste pic? Een ding kan ek jou sê, .... met daai swaar chassis sal jy nie maklik probleme optel nie!
Eenigste ding wat my bietjie sou pla is die tekort aan 'n ordentlikke spasie tussen die wiel en die 'mud-guard'.
Stem saam dat jy hom laat 're-spray' ..... silver soos die bakkie klink reg!
Ek is seker as ek kleiner bande gaan opsit sal die N groter gap los tussen die mud guard en die wiel. Die trailer het tot anti roll bars.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Camping Trailer
Dit lyk na n mooi trailer.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Camping Trailer
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Camping Trailer
Nice,i like
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Camping Trailer
Well done, looks good, if the springs are stiff it will be fine. Keep trailer & vehicle wheels the same, as long as the wheels don't damage the trailers when/if it bounces.
HABOOB means "Dust Storm"
-
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Tue Feb 12, 2013 3:58 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Max
Re: Camping Trailer
Nice bit of work. I'd be curious to know how much you think you saved over buying something like a BushBaby?
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Camping Trailer
ecomax wrote:Nice bit of work. I'd be curious to know how much you think you saved over buying something like a BushBaby?
I am still under this at the moment - Bush Baby unbraked R 29414.64 and mine has brakes
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Camping Trailer
Update:
Ek het die groot 33" wheels vervang met iets kleiner. 235/85/16 of steel wheels
Die ou wie se trailer dit was het vir my 'n raam gebou om die tent op te sit.
Het sommer 'n spaarwiel op gesite
Is nou tans besig met die bedrading ens. Ek wil nou die ding klaar maak maar die nog so vrek koud hier by ons.

- Trailer 003.JPG (140.84 KiB) Viewed 2384 times
-
- Trailer 004.JPG (144.31 KiB) Viewed 2384 times
-
- Trailer 002.JPG (130.68 KiB) Viewed 2384 times
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Camping Trailer
Jis, daai Sankey's is bul treilers!
Ek moes ook een(of dalk 'n paar) terug gebring het huistoe...
Ek moes ook een(of dalk 'n paar) terug gebring het huistoe...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

Looking good.