Ctek dual battery system installation

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Ctek dual battery system installation

Post by WayneSchalk »

Met al die dinge waarmee ek besig was die naweek het ek gou 'n mede Hiluxer gehelp met 'n Ctek Dual, 102Ahr deep cycle battery, dit met Bosch plugs after vir die yskas en Anderson plug agter vir sy boswa.

Sal bitjie later die boswa ook doen.
Attachments
20131109_133428.jpg
(72.94 KiB) Downloaded 406 times
20131109_133355.jpg
(74.43 KiB) Downloaded 406 times
20131109_133403.jpg
(79.8 KiB) Downloaded 406 times
20131110_102916.jpg
(84.81 KiB) Downloaded 406 times
20131110_102920.jpg
(80.54 KiB) Downloaded 406 times
20131110_130030.jpg
(91.65 KiB) Downloaded 406 times
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Ctek dual battery system installation

Post by Jaans »

Dit lyk baie nejies gedoen. Die Ctek kan jou dalk probleme gee onder die engine kap. Hulle hou nie van hitte nie. So as dit nie lekker werk waar dit nou is nie sal jy dity moet skuif.

Groete
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
Post Reply

Return to “Build your own:”