Wiel/airhorn/locker air met aircon pomp

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Wiel/airhorn/locker air met aircon pomp

Post by Hangover »

Het iemand al hulle aircon convert na n air compressor toe vir watookal gebruike? Ek het nie n aircon in my cruiser nie en dus loop die aircon net op n "free pulley".
Ek het begin oplees oor die storie en verstaan die aircon moet gelube bly en daarvoor kan mens n inline oiler gebruik. Sal n gewone pneumatic tool inline 1/4 inch oiler voldoende wees? http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=82" onclick="window.open(this.href);return false; ek sal ook n oil trap na die pomp opsit of net die silinder so sit dat die olie onder gedrein kan word.
Ek beplan om so 5-10L silinder op die bak te gooi met n pressure switch wat die aircon clutch outomaties aan en af skakel (90PSI on en 110PSI off) en dus altyd air te he vir die nuwe airhorn wat ek op my trokkie gan sit en op n later stadium n ARB locker. Ek spaar darem so R8000 as ek die ARB pomp sisteempie kan bypass.
Enige raad of voorstelle?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Wiel/airhorn/locker air met aircon pomp

Post by hansman »

Dagse
Die maklikste is om die kompessor met n compressor van n ouer voertuig soos Ford of Chrysler(Westinfhouse) te vervang dit is twee sillinder met eie sump en elektriese clutch
Ek het twee vir my voertuie op scrapyard gekry was nie moeilik nie, Monteer baie maklik en pomp baie goed trok lugsillinder werk baie goed op bak.
Groete
Hansman&Vaaltyn
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Wiel/airhorn/locker air met aircon pomp

Post by Hangover »

hansman wrote:Dagse
Die maklikste is om die kompessor met n compressor van n ouer voertuig soos Ford of Chrysler(Westinfhouse) te vervang dit is twee sillinder met eie sump en elektriese clutch
Ek het twee vir my voertuie op scrapyard gekry was nie moeilik nie, Monteer baie maklik en pomp baie goed trok lugsillinder werk baie goed op bak.
Groete
Hansman&Vaaltyn
Dis nou die ding. Ek het klaar die 1UZ aircon pomp en pulleys en die hele worx op my cruizer wat net daar staan die hoekom ek nie vir n ander een soek nie maar net die een wil lube. Het enige iemand details op die 1UZ pomp want ek kry nerens iets nie.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Post Reply

Return to “Build your own:”