Dankie Louis IFS bumper kit
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Dankie Louis IFS bumper kit
Het die afgelope twee weke die IFS bumper kit wat Louis (op die forum) adverteer aanmekaar gesit. Dit was maklik en ek kan die kit aanbeveel. Dankie Louis!!
- Samurai
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 610
- Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: X209
- Location: Pretoria, South Africa
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Very smart, congrats!!
"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Thanks Stuart, seeing that the chassis is now visible I will clean and repaint soon.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
looks good :!:
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Groot plesier Andre. Jy moet darem meer as een foto opsit. Van links, van regs, bo, onder ens:D:lol:
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Familie
Ouboet
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Ouboet
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Last edited by Mud Dog on Sat Jun 14, 2014 8:45 pm, edited 2 times in total.
Reason: Fixed image links
Reason: Fixed image links
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
I like the integrated lights in the bumper.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Very nice job, guys!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Wonder of Louis ooit eendag een vir ons SFA manne sal bou
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Baie nice Andre!!! Daai bly di mooiste ifs bumper! Nogsteeds spuit my dinge kon ni betr uitwerk...
Louis mag maar
Louis mag maar
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Dankie Pieter, ja die kit sit rerig maklik aan mekaar. ek het myne met hammertone geverf en dit maak dat alle merkies "verdwyn"............sal nou maar wag voordat ek die LED spots aanskaf, dit is nog baie duur. Volgend is nou die "snorkel"
-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Wed Mar 30, 2011 8:52 pm
- Town: Rayton
- Vehicle: hilux
- Real Name: daniel
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Dagse Louis.
Dit lyk baie netjies,sou ook graag wou een aanskaf vir my hilux
Kan jy my se wat is die prys op die kit?
Dit lyk baie netjies,sou ook graag wou een aanskaf vir my hilux
Kan jy my se wat is die prys op die kit?
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
En wanneer het hy een vir die Fortuner...DanielvN wrote:Kan jy my se wat is die prys op die kit?
-
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Fri Sep 21, 2007 12:21 pm
- Town: Ellisras
- Vehicle: 2005 2.7 DCab 4x4 Raider
- Real Name: Nico
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Louis,
Goed om te sien ons familie groei. Ek kry van tyd-tot-tyd navraag oor die bumper en as die mense hoor dis deur 'n privaat persoon gedoen dan kyk hul my ongelowig aan. Hul kan nie glo daai ding is nie in 'n fabriek gemaak nie... Ek nog baie tevrede!
Nico
Goed om te sien ons familie groei. Ek kry van tyd-tot-tyd navraag oor die bumper en as die mense hoor dis deur 'n privaat persoon gedoen dan kyk hul my ongelowig aan. Hul kan nie glo daai ding is nie in 'n fabriek gemaak nie... Ek nog baie tevrede!
Nico
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Bakgat:Dnicovh wrote:Louis,

DanieDanielvN wrote:Dagse Louis.
Dit lyk baie netjies,sou ook graag wou een aanskaf vir my hilux
Kan jy my se wat is die prys op die kit?
Kyk na die volgende link (Tappatalk werk nie, jy moet op die internet wees om die tabel sien):
viewtopic.php?t=32917" onclick="window.open(this.href);return false;
Hierdie is ou pryse, maar dit sal jou 'n idee gee. Ek is besig om iemand anders te soek om die pyp vir my te buig. Ek het dit altyd by AM Tubing laat doen, maar 4 weke wagtyd met 'n gebakleiery doen dit nie vir my nie.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Dankie Louis IFS bumper kit
Hi Louis.louis fourie wrote:DanieDanielvN wrote:Dagse Louis.
Dit lyk baie netjies,sou ook graag wou een aanskaf vir my hilux
Kan jy my se wat is die prys op die kit?
Kyk na die volgende link (Tappatalk werk nie, jy moet op die internet wees om die tabel sien):
viewtopic.php?t=32917" onclick="window.open(this.href);return false;
Hierdie is ou pryse, maar dit sal jou 'n idee gee. Ek is besig om iemand anders te soek om die pyp vir my te buig. Ek het dit altyd by AM Tubing laat doen, maar 4 weke wagtyd met 'n gebakleiery doen dit nie vir my nie.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
PM me. I might have a view people that may be able to help you on the tube bending. Depending on QTY??