Alu Canopy en Eie krag

Members' DIY projects
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Na drie maande se nie Internet is ek weer terug. Haboob, jammer dat ek nie op jou mail ge-reply het nie, sal daarop antwoord. In die tyd wat ek nie internet gehad het nie, het ek bietjie huiswerk gedoen om my eie alu canopy te maak. Genoeg geld bymekaar gemaak en bietjie rond ge-shop. Moet eers sê dat die Richtersveld trip het my gewy,s hoe ek my canopy gaan bou. Maar toe kom 'n ander ding op. Wat gaan van Escom word. Gaan ons nog krag kry van hulle. Ek het so vier jaar terug vir my 'n 10000 watt inverter gekoop en het begin spaar vir twintig batterye. Toe val iets voor en moes toe daai geld gebruik vir iets anders. Was hartseer gewees daaroor. In elke geval, net soos ek dink ek gaan my canopy bou, kom die Escom probleem op. Moet ek die canopy bou of moet ek plan maak om my eie krag te maak hier by die huis. So, ek besluit toe om maar dan net solank die aluminium plate te koop en koop dan vir my 'n 6000 watt Honda generator.
Vir die ouens wat aluminium plate wil koop, die beste prys in Pretoria is by Copalcor Trading: Pretoria - R684.00 btw ingesluit - grootte 2,5m X 1,250m. Tel nr;+27 (0)12 379 6043
Het iemand al die 6000 watt Honda generator gekoop en wat dink julle daarvan. Die beste prys wat ek kon kry was R10200.00 btw ingesluit. Genpower Pretoria West - 0861 101 103
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Honda is maar die naam vir die kleiner gennies :)

LANG waglys op baie van hul produkte !!!


Kyk net MOOI na daai "6 000W".

Dis waarskynlik VA en nie W nie ...

EN as jy die manual MOOI kyk is dit heel moontlik teen 60Hz, terwyl ons 50Hz gebruik ... so dan is die waarde minder ...


So daai "6 000" op die sticker is tipies nie veel meer as 4kW nie. Maar dit is steeds BAIE krag vir by die huis !!!!! Jy gaan net nie die ketel/strykyster/wasmashien/geyser gelyktydig gebruik nie ....



Maar mens het regtig mos nou nie veel meer as n tv/rekenaar/paar ligte nodig gedurende n load shed nie .... en dit is nog nie eens 1kW nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dankie Chris.
Het toe maar 'n Honda 4000, 50Hz wat 'n 3.2Kva is gekoop. Was R8800.00. My totale wattage op my hele huis se ligte is maar net 60watt, gebruik Ellies se LED ligte. Dan het ek twee induksie plate wat saam so gemiddeld tussen 600 tot 800watt gebruik. Die geyser loop net twee ure per dag en die yskas natuurlik heeldag. So in geval van load shed behoort ek reg te kom met die generator en kan ook daarmee gaan kamp.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal. Ek het in Junie 2015 my DB's herbedraad so dat ek my generator kan koppel soos dit nodig is. Ek het 'n change-over switch ingesit wat dan oorgeskakel kan word dat net die ligte oor die hele huis, plugs in die kombuis en studeerkamer kan werk vanaf die generator. Natuurlik het ek 'n UPS in die studeerkamer vir my rekenaars en ander eletroniese goeters. Eintlik hoekom ek hierdie post nou op het, is net om te sê dat ek uit eindelik vandag begin het aan my canopy begin bou. Sal more die fotos post en ens. Wil net brêk dat dit 'n unieke canopy gaan wees. Sal julle op hoogte hou met my vordering.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Hennie nou het jy n ding begin .... nou wag ons almal vir die fotos :)


VOORSPOED, hoop dit werk uit soos jy dit wil hê
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Mud Dog »

Sien uit na jou fotos en verslag Hennie! :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Bugzy »

Hennie, waarmee bou jy die raam?
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Die hoofraam en deurraam van staal. Al die ander van aluminium.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Hier's 'n paar fotos van hoe vêr ek gekom het. Die raam wat op die bak pas is nou aanmekaar getack. Sal eers volgende week die raam vir die swaaideur maak en aan tack. Dan gaan ek die hele ding vas sweis. Soos julle kan sien is daar drie opening aan die kante. Die voorste een, aan beide kante gaan nie oplig panele hê nie maar laaie. Linkerkantse een is vir die komuisgoed en die regterkantse een is vir yskas. Regonder binne in die bak kom dan die 60liter water tenk en die tweede battery. Linkerkant middel gaan die wasbak kom en agter is vir kookgeriewe. Regterkant, altwee agterse panele is dan vir gereedskap en recovery. Hierdie tread gaan 'n lank een wees, dit wat ek sover al gesê het is omtrent twintig persent van wat ek nog wil doen.

Groete
DSC_0002.jpg
DSC_0003.jpg
DSC_0004.jpg
DSC_0005.jpg
DSC_0006.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by The Legend »

Dit lyk baie goed sover.Ons hou van lang treads :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

The Legend wrote:Dit lyk baie goed sover.Ons hou van lang treads :thumbup: :thumbup:
lank en BAIE fotos ... :thumbup: :thumbup:

VOORSPOED met die projek.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal. Paar fotos van hoe ver ek is.
DSC_0001~1.jpg
DSC_0002~2.jpg
DSC_0003~1.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mylux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 530
Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
Real Name: Greg
Club VHF Licence: HC249

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Mylux »

Well done Hennie.........looking good :thumbup:
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by mcw »

Mooi Hennie

Net een ding wat ek kan se 4x4 direck se winkel in Bokburg wat baie geld
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Thunder02 »

Hi Hennie, nice job so far.
I'm waiting for you, your goodies is already packed :mocking:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by FIRSTGEER »

Very nice Hennie .Keep them pictures rolling
Image
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

I will Tony, every Friday I will show mt progress.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Thunder02 »

Dowe Koos wrote:I will Tony, every Friday I will show mt progress.
Lekker, like a TV series.
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Haboob »

Lyk baie mooi Hennie,
Met baie klein aanbouing kan die kanopy in 'n KAMPER verander word...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Ja Neil something like a forum series.
Dankie Edge n soort van baster camper.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Haboob »

"Dankie Edge n soort van baster camper".

Nie 'n Baster camper nie, myne was net so gebou, met die bed wat oor die dak gaan waar jou voete pas. Jy gaan dan net 300mm op wat die bed en die boonste gedeelte van die kamper word. Jy kan dan van agter af inklim. Die laast 1.5m van die bed hinge op, om teen die dak ooptemaak, dan kan jy daar binne rondloop. Die bed se kop kom tot omtrent 1.0m van die agterdeur af, dan is daar plek om binne die kamper aan/uittetrek. Kaste kom aan beide kante aan die binnekant/onderste helfde. Die kombuis kaste kom aan linker kant en is van buite oopgemaak en die kleure kaste aan die regter kant van buite. Deur die aluminium te vervang met ripstop en zips (aan die binnekant) kan ons toegang kry aan die kleurekaste van binne die camper. Die ys/frieskas is links voor in die camper en ook toegangbaar van buite sowel as binne.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo Edge. Van wat ek lees op jou thread, myne is defnitief 'n baster camper. Ek wil nie nou veel uitbrei daaroor nir, maar volg die forum series. Vrydag , plaas ek nuwe fotos met meer detials. Maar dankie vir jou inligting, ek en my vroutjie is lank mense. Ek gaan bietjie benoud voel in daai ruimte. Groete tot dan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by FIRSTGEER »

Howzit Hennie.I have been following this thread with interest as I gave recently completed a camper build to my hilux and will post the build shortly.I basically have to finish the awnings and a few minor items and then the camper will be complete.

I really like what I see in your canopy design and have to admit that I agree with HABOOB as far as the extra addition to the canopy to accomodate a clam shell type of sleeper above your canopy is a great idea. Haboob has an alucab manufactured camper with a very similar design as yours should you add the extra addition as Haboob suggested.

I have travelled with him and have based my camper on the ease of setting up camp after a days driving, as he has with his setup. He sits with a beer in hand ,with the bed ready to roll into within a minute or two after stopping whilst we unpacked and setup roof tops and other tents. In the morning,the bugger lay in bed and drank coffee and chuckled whilst we broke up camp and paced the dew-wet tents and rooftops away.Within minutes he dropped his sleeping quarters ,containing his bedding an was ready to roll. My setup is different but looking at your design,it would be very simple to change your design to be like Haboobs.Pm me should you need any further info .
Image
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hi Tony, thanks for your interest of this topic. So far, everything is tacked. Therefore it is easy to changed where it is necessary. I have checked the Alu-cab website just now and in my honest opinion, I don't liked what I saw there. So if I may asked, check the photos Friday and see where I'm going with my concept. As I had said, this will be a long thread. Any ideas or suggestion is welcome. Thanks again.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Hennie should you want to lift the roof when camping - also have a look at the Blinkgat system.


four off gas lifts.

then a "swing arm" on the inside at either end to control the lift and keep the roof right above the canopy.

if you are interested I could post a few pics.


seconds to lift, and probably less than 2 minutes to lower.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo Chris. Would appreciate some photos but where do you sleep will be nice. Many thanks
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

will post some pics tonight.

Queen size bed :cooldude:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Ha ha I mean in the camper
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal. Het nie baie ver gekom hierdie week agv Meriete aand en vraestelle wat gedoen moet word.
Eerste foto - agterkant met deur.
DSC_00010.jpg
Tweede foto - voorkant waar die laairak gaan kom ann beide kant.
DSC_00011.jpg
Derde foto - kant panele aan die agterkant
DSC_00012.jpg
Vierde foto - kant panele en laairak kan gesien word
DSC_00013.jpg
Vyfde foto - laairak
DSC_00014.jpg
Gaan die naweek by Direct 4x4 die slotte ens koop. sal maar sien hoe ver ek volgende week gaan wees. Groete tot dan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Haboob »

Hennie,
Jou lengte het niks met die saak uit te waai nie. As ek binne die camper staan, kan ek nie eers die dak raak nie. Daar is meer spasie as wat jy in 'n RTT het.
Die camper is deur Alu-Cab gebou volgens my spesifikasies gebou en is nie die selfde as hul gewone campers wat hul bou nie.
Neil daar bo het al my camper gesien, vra vir hom.
Ek probeer nie inmeng nie. Die camper is nie gebou om in te bly nie, maar jy kan daarin klaarkom in gure weer.
Die verskil tussen my camper en jou canopy is 'n dak wat omtrent 3oo mm hoer is.
Indien jy 'n RTT op jou voertuig opsit gaan dit minstens 300mm hoer as die dak van jou voertuig wees. Geen verskil, maar die ruimte en pak plek wat ek het sal jy nie mee kan kompiteer nie...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo Edge.
In die stad is 'n mens gebonde. In die middestad tussen die betonwoude is 'n mens gekneld. As 'n onderwyser is ek vir sewe ure 'n dag in 'n blok van 'n klaskamer gehok met kinders. Nou wil ek wegkom uit hierdie malhuis, na die oop vlaktes, weg van alles wat jou gebonde hou, gekneld en gehok. Die oop ruimte daar in die vlaktes en bosse wil 'n mens geniet en waardeer.
Dis hoe ek voel oor 'n camper, gebonde, gekneld en gehok. As ek halfuur langer as jy moet vat om my kampplek op te sit, so what. Ek het spasie. Ek het ruimte.
Die hoogte van my canopy van vloer tot dak is 1100mm. Nou sit ek 300mm by wat dit dan 1400mm hoog maak. Slaat ek die bed op, kan ek dit dalk net maak met my 1940mm, 'n kwart binne in die camper. Die wydte is omtrent 1033mm breed. Dus kan ek skaars my gat draai, dan stamp ek my liewe vroutjie uit die kamper uit.
Vir die ruimte en spasie spandeer ek liewer 'n ekstra halfuur om my kampplek op te slaan.
Die geheim van my canopy is die gerieflikheid wat dit my bied om 'n kampplek op te slaan. Dis hoekom ek sê, hou die vordering dop.
Groete tot dan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Dowe Koos wrote:Ha ha I mean in the camper
JIP, queen size bed INSIDE the camper :cooldude:


Sorry, only left the office at 9:30 last night, and back in office already.... Will post the pics over the weekend.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Haboob »

Ek stem met jou saam Hennie, bou wat jy wil, dit is joune. Net 'n ander idee gegee, indien jy nie daaroor gedink het nie. Probeer nie jou sienswyse veander nie. Sal jou bou met graagde volg. Soos ek gese het, "Lyk baie mooi Hennie."
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo Edge. Enige raad, voorstelle is altyd welkom. So geen kwade gevoelens nie. Ek het baie lank gedink, rondgekyk oor hierdie canopy storie. Soos ek gese het in die vorige thread, kamp opslaan moet lekker wees en dis wat hierdie gaan doen. Groete tot dan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Oja dankie vir die ondersteuning
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Hennie kyk laag op bladsy drie - viewtopic.php?f=136&t=11751&hilit=Elders&start=120


Die bed hang oor die cab, vol grootte queen size. Jy kan sien die bed is ver voorentoe geskuif, dus het ons baie spasie agter vir n "klein woonstel" met als.

Met die dak gelig het jy meer as 2m kophoogte.


Baie llag op bladsy drie is n post oor die proses om die dak te lig:
- maak vier clips los
- klim in en druk die dak op, die gas lift neem oor
- maak die voorste toue los, en druk die voorste dele op


letterlik sekondes om kamp op te slaan.


Ek het gery en langs die see gestop en gou ontbyt gemaak ... :)


EEN nadeel - nou staan die bakkie omtrent 2,2m hoog en kan nie by gewone garage deure en under-cover parking ingaan nie.


GEDAGTE - jy kan skarniere voor sit, en dan net die agterkant lig as net bietjie hoogte in die canopy soek - dalk vir n aantrek kamer ...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Vandat ek laas op hierdie tread was, het ek in die hospitaal beland met nierstene en buite aksie gewees vir twee weke. Afgelope week en half het ek die raam klaar gesweis. Na lank wik en weeg het ek besluit om die raam te laat power coat. Gaan dit more invat en behoort dit so volgende Maandag of Dinsdag dit terug te kry. Dan begin ek met al die panele, deure, knippe en gaslift in te sit. Sal julle op hoogte hou.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Fanusl »

Hennie sterkte met die herstel. Weet hoe dit voel. Is al twee keer daar deur.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Hennie voorspoed met die herstel, en VOORSPOED met die projek :thumbup:


Self nou amper drie weke verloor met my projek as gevolg van stakings .... :naah:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dankie Chris, ook sterkte met jou projek.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo Almal
Het vandag my raam teruggekry. Die powder coating het my R950.00 gekos wat ek dink 'n goeie prys is. Gaan more die plate sny en kyk hoe vêr ek kan kom want volgende Saterdag ry ek Sani pas toe.
IMG_1172.jpg
IMG_1173.jpg
IMG_1174.jpg
IMG_1175.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Het vandag die plate op die dak en die voorkant van die raam gesit.
DSC_0292.jpg
DSC_0293.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

MOOI !!

Dit kry nou mooi form.


Waarmee het jy dit vasgesit - sica flex ? pop rivets ?
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Het die raam met silicon gespuit om dit te verseël en toe die plaat opgesit en dit geklamp. Dan met geseëlde poprivits vasgerivit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Naand almal.
Die dop wat ek sal sê FASE EEN is nou klaar. Het hier en daar bietjie droog gemaak, maar oor die algemeen is ek tevrede met wat ek sovêr al gedoen het. Gaan moreoggend die canopy opsit op die bakkie en dan pak vir die Sani pas komende Sondag, Ek sal dan FASE TWEE aanpak wanner ek terugkom van die trip.
Sien die fotos van hoe vêr ek gekom het.

Groete tot dan.
DSC_0271.jpg
DSC_0272.jpg
DSC_0274.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

BAIE netjies !!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Die begin van fase twee.
Het vandag die "gas lift" en die "sliders" ingesit. Sien fotos. Sal volgende week eers die panne vir die "sliders" en die panele wat binne-in moet kom doen as ek by die skool kan uitkom.
IMG_1465.jpg
IMG_1466.jpg
Nabyskoot van die "slider
IMG_1467.jpg
Van agteraf, die linkerkantse "slider" is vir breekware en potte, regterkantse "slider" vir yskas.
IMG_1468.jpg
Sal julle op hoogte hou van verdere ontwikkeling
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal, na drie maande se stilte is ek nou weer besig met die canopy. Die skool het my met atletiek, eksamen, rapporte en die nuwe kurrikulum wat ek moet skryf vir 'n nuwe vak besig gehou. Eerste ding, ek is besig om 'n "dropdown slider" te bou vir die yskas, so 70% klaar. Sal fotos plaas as ek klaar is. Tweede een, julle sal onthou iewers op ander thread het ek vir my 'n RTT gekoop. Het klaar 'n aluminium boks gebou wat kan split, onderste een is waar die RTT gaan wees en het dit vanoggend by Neil gaan aflaai. Hy en Charne gaan die tent vir my modifiseer en aanpas op die onderste nuwe boks. Die boonste helfte gaan uitswaai as mens dit oplig en dit gaan 'n afdak word oor die linkerkantse kant van die bakkie waar die kombuis gedeelte is van die canopy. Die plan is om die RTT op 'n raam te sit wat sy eie pote gaan hê. Een oornag by 'n plek bly die RTT op die canopy. Twee of meer oornag by 'n plek, sit ek net die pote in, lig dit op en trek die bakkie onder hom uit. Sal julle op hoogte hou met die verwikkeling.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hallo almal. Hier is die voorlopige prototipe vir 'n "dropdown slider". Die kartonboks wat julle hier sien is die werklike grootte van die yskas wat ek het.

Uit en af.
1.jpg
Op, maar nie heeltemal in nie.
2.jpg
Probleem is die l-vormige staaf, gaan dit vervang met 'n reguit staaf.
3.jpg
Sien hoe ver is die boks weg van die alu-flap.
4.jpg
Denkbeeldige deksel maak groot oop.
5.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Mud Dog »

Mooi! :thumbup:

Vir my yskas sal dit nie werk nie - myne maak van voor tot agter oop en nie van een kant na die ander nie. My yskas deksel sal beslis die deur bo klap as mens dit heeltemal wil oopmaak.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dagsê almal.
Dis hoe vêr ek gekom het. Die pan met die yskas in dit. Moet nog hier en daar paar regstellings doen, dan kan ek dit ook klaar verf. Sien die fotos van my vordering.
Binne in die canopy
IMG_1.jpg
Halfpad uit
IMG_2.jpg
Heeltemal uit
IMG_3.jpg
Binne in die canopy - die agterkant van die laai
IMG_4.jpg
Laat dit sak
IMG_5.jpg
Heeltemal gesak
IMG_6.jpg
Deksel oplig - maklik om by te kom
IMG_7.jpg
Verskoon vir die swak fotos
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dagsê almal, dis hoe vêr ek nou al is. Het nou panele ingesit en die boks en meganisme vir die yskas geverf. Die slegte nuus is noudat ek die sluitpenne ingesit het, werk my "dropdown" nie meer nie want die arms van die handvatsel kan nou nie verby die sluitpenne verby kom nie. So dis nou weer kopkrap en uitsort om daardie probleem uit te sorteer. Sal daar kom. Sien fotos.

In die binnekant waar die panele is.
DSC_0170.jpg
Aan die bestuurder kant waar die yskas is en waar my 'recovery" toerusting en gereedskap gaan kom.
DSC_0167.jpg
Aan die passesierkant is my kombuis gedeelte. Aan die vêrkant is die boks waar my kombuisgoed gaan kom (potte, borde ens.) die middelse deel is waar die wasbak gaan kom en laaste een vir my tweeplaat gasstofie.
DSC_0168.jpg
Onderlaag vir die boks en meganisme.
DSC_0162.jpg
Finale laag vir die boks en meganisme.
DSC_0164.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Jaans »

Lyk baie goed. Mooi gedoen.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Matewis007 »

Ek hou dit dop. Wil self vir my so iets bou. Sal interessant wees om die finale gewig van die canopy te sien!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dankie Johannes en Jaco.
Soos die Engelse se, "third time lucky". Het nou vandag my derde meganisme opgesit vir die " drop down slide". Eerste een was nie laag genoeg nie. Bou die tweede een en dit werk perfek. Toe sit ek die " lock pins" op en daar werk my meganisme nie meer nie. Die arms kon nie meer verder afswaai nie agv die " lock pins. Bring toe veranderinge aan die arms en daar werk dit toe weer mooi. Het net klaargemaak voor dit donker gewod, sal more fotos opsit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Hier's die fotos

Lock pins losmaak
DSC_0229.jpg
Laai uittrek
DSC_0230.jpg
Arms trek
DSC_0231.jpg
DSC_0232.jpg
Dropdown slider af
DSC_0233.jpg
Laag genoeg vir lang man
DSC_0235.jpg
En laag genoeg vir kort vrou
DSC_0237.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by ChrisF »

Geluk !

Dit het netjies uitgekom.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Naandsê almal. Gedink om maar net te sê dat ek maar besig is met klomp goed en het toe die canopy weer laat staan. Ek het in elke geval besluit om tog die laaistelstel vir die yskas weer te modify want ek was nog steeds nie tevrede met die huidige een nie. Hierdie keer is hy soos ek dit wil hê en werk nog beter as die vorige een. Ek het intussentyd die wasbak gedeelte ook 'n dropdown gemaak. Dieselfde met die tweeplaat stofie maar sal dit eers more opsit. Die laai gedeelte vir my kombuis goed is ook klaar op maar hoe ek dit gaan pak, moet ek nog uitsorteer. Sal volgende naweek fotos opsit. Groete tot dan
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Dowe Koos »

Dagsê mense, hierdie post is al oud maar het paar dinge gedoen aan die canopy. Dit is nou die kombuisgedeelte.
Sien die fotos.
A1.jpg
A2.jpg
A3.jpg
A4.jpg
Daar is nog paar dinge wat ek wil doen.
So 90% klaar met die Kombuis gedeelte en die een vir die yskas.
Gaan more begin met die Recovery box.
Sal julle op hoogte hou.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Alu Canopy en Eie krag

Post by Mud Dog »

:thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Build your own:”