Superspring installasie

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Thu Dec 31, 2015 1:32 pm

Hallo almal.
Het eergister die superspring ingestalleer.
1. Normale hoogte met staal en alu canopy
1.jpg
2. Band af
2.jpg
3. Rubber gesny
5.jpg
4. Superspring op
9.jpg
5. 'n Vragie.
Soos julle op die foto kan sien. is daar 'n ronde ding op die Superspring. Dit is nou die middelpunt van die Superspring. Maar dan sien julle waar die vierkantige rubber geplak is, is dit reg so. "Common sense" sê vir my die middelpunt van die spring moet wees waar die rubber is. Help my reg asb.
10.jpg
6. Bande terug en gesak. Nuwe hoogte van die bakkie
12.jpg
7. Nabyskoot van nuwe hoogte. 40mm
13.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10282
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Thu Dec 31, 2015 1:51 pm

Baie nice, nou gaan jy voor ook bietjie moet lig.
Meet afstand tussen onderkant van fender flare tot onderkant van die rim. Maak voor so 20 laer as agter.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Thu Dec 31, 2015 1:58 pm

Hallo Pieter.
Die verskil is 25mm. Hoe lyk dit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6599
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu Dec 31, 2015 2:35 pm

Soos julle op die foto kan sien. is daar 'n ronde ding op die Superspring. Dit is nou die middelpunt van die Superspring. Maar dan sien julle waar die vierkantige rubber geplak is, is dit reg so. "Common sense" sê vir my die middelpunt van die spring moet wees waar die rubber is. Help my reg asb.
Hi Hennie. Myne sit ook so off-centre.Sal nou n kiekie plaas
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6599
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu Dec 31, 2015 2:47 pm

ss.jpg
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Thu Dec 31, 2015 3:09 pm

Hallo George.
Sien jy het nie jou rubber gesny nie. Maak dit enigsin verskil. Hoe lank het jy jou Superspring al op.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6599
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Fri Jan 01, 2016 8:28 am

Hi.my rubber is ook gesny.net so 2cm. Ek het hulle al so 10maande in en is baie tevrede
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Fri Jan 01, 2016 9:04 am

Dankie George. As jy tevrede is, dan is ek bly. Dit stel my dan gerus dat ek die regte keuse gemaak het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
RaymondH
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Wed Dec 01, 2010 7:53 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Pajero Sport
Real Name: Raymond
Location: Pretoria

Mon Jan 04, 2016 10:20 am

Wat's die koste van die superspring?

Dankie
2010 Pajero Sport.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Mon Jan 04, 2016 11:10 am

Hallo Raymond. Dit was R2400.00 by 4X4 Direct in Boksburg. Praat met Neil daar op 0118235319.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

4x4KindaGuy
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon Jun 01, 2015 3:23 am
Town: Tampa
Vehicle: 2010 Toyota Hilux 4x4
Real Name: John

Thu Jan 21, 2016 4:40 am

Would it make driving stiffer if you put Supersprings over stock? I've been choosing between that one or install an airbag suspension on my ride.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Thu Jan 21, 2016 6:16 am

Hello John, couldn't really feel the different of before and after. Feel for me the same on tar road. Will see when i get to gravel road or doing 4X4.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Sat Apr 23, 2016 11:24 am

Hallo almal, na my laaste post het ek 3 keer saam met die manne 4x4 gery. Kan glad nie voel of die bakkie harder ry nie, voel vir my maar dieselfde. Wat wel intersant is, met die 4x4 ryery het die Superspring homself gesetel en waar dit 25 mm verskil was met voor en agterwiele, is dit nou 40 mm. Dus is die bakkie (leeg) nou hoër agter wat dit was. So met 'n trippie (volgelaai) gaan hy nie meer hang, soos voor ek die Superspring ingestaleer het. Wil net sê dat dit vir my die moeite werd was om die Superspring in te sit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1206
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Sat Apr 23, 2016 9:29 pm

Hennie, volgende keer as jy gelaai is, voel bietjie hoe is die verskil in hantering.
As ek op die doublecab daai camper opsit dan waggel daai bakkie iets vreesliks. Veral as jy teen cruising spoed die stuurwiel net so vinnig links-regs wikkel. Dis weird, die bakkie hou nog aan vir so paar meter, en dan waggel hy, vreeslike vertraagde reaksie, maar dis 'n nare gevoel. Veral as jy dink wat die ding gaan doen in 'n nood situasie. Die doublecab is in elk geval naar vir swaar vrag, wamt groot deel van jou vrag eindig direk op die agter as en agter die agter as op, wat hantering baie negatief beïnvloed. Ek weet jy ry 'n singlecab, maar dit sal interessant wees om te hoor hoe daardie ekstra veer help.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.

User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1206
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Sat Apr 23, 2016 9:33 pm

Ek moet byvoeg, Thabo Grobler het 'n stel skokbrekers ontdek wat hy op sy IFS wou sit, maar hy het die IFS ondertussen verkoop, toe skenk hy die skokbrekers aan my, en hulle is in ' n BAIE beter toestand as wat die oues was. Het nognie met swaar vrag gery sedert die nuwe skokbrekers in is nie, ek glo dit gaan ook 'n groot verskil maak.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Sat Apr 23, 2016 10:13 pm

Hallo Mickey. Goeie punt wat jy daar beet het. Die bakkie was tweedehands gewees toe ek dit gekoop het en hy staan nou amper op 200k. Of die vorige eienaar die skokbrekers al vervang het, weet ek nie nie. Voor die Superspring ingesit is, het ek al klomp kere swaar vragte op gehad waar ek nie probleme ondervind het nie. Na installasie het ek tweekeer swaarvrag gehad waar ek nie agtergekom het of daar enige verskil was nie, eintlik het ek vergeet dat ek die Superspring op het. Dis nou natuurlik van Chamberlain tot by huis wat maar omternt 3 kilos is. Neem maar aan die skokbrekers is nog goed. Sal jou laat weet as ek die langpad weer vat met 'n vrag.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Sun Apr 24, 2016 9:39 am

springs / leaves = hoogte van die voertuig

"waggel" = shocks.



dis die shocks wat daai waggel moet stop. Die standaard shocks is dalk te lig in die broek vir die ekstra momentum van die camper ....

User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1206
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Mon Apr 25, 2016 8:18 pm

Soos genoem, Chris, die ou shocks was gaar.
Ons het die bakkie met hulle in gekoop, verkoper het my verseker die skokbrekers is goed.
Nouja, toe Thabo die nuter skokbrekers vir my gee besluit ek om sommer eerste kans wat ek kry die oues uit te haal en fisies te vergelyk met die nuwes. Sit ou een en nuwe een langs mekaar, vertikaal. Druk gelyktydig in. Benodig dieselfde krag om oud/nuut te compress, maar toe ek laat los toe stoot die nuwe een mooi terug, maar die oue bly sommer so kort :laugh2: :thumbdown: .
So ja, die waggel sal heel waarskynlik nou beter wees.
Ironies genoeg gaan dit tien teen een nog baie lank wees voor daai camper weer op die bakkie terug gesit gaan word, want ek wil al die chip-board rakke en kaste binne in uitruk en vervang met alu om die outjie bietjie ligter te maak en om hom te configure vir ons eie behoeftes, maar ek het 'n miljoen goed wat moet gebeur voordat ek aan die camper kan begin werk... :frustrated: Teen daaintyd gaan ek weer nuwe shocks nodig hê :D:
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.

Post Reply

Return to “Build your own:”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users