Idees vir n pak sisteem

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

Ek het onlangs n bargain gekry op n frontrunner bakkie slide, en ek wil graag n pak sisteem wat prakties en maklik verwyderbaar is hier rondom bou.

Enige voorstelle/ fotos van julle sisteme sal waardeer word.

Ps. Dis n xtracab bakkie en die slide is op n plank vas wat gesny is om die bak te pas.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ChrisF »

vertel bietjie van jou canopy - sy-deure is die antwoord tot meeste pak stelsels ....

Jou bak is omtrent 1,8m lank, maar jou slider is waarskynlik 1,2m lank. Nou sit jy met n 600mm dooie spasie .... LEKKER plek vir braai hout - MAAR jy gaan vloek as jy elke keer oor als moet klouter om daar uit te kom. MEt n sy deur in die canopy gaan n nuwe wereld van opsies oop. :)
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by Hi-Hilux »

Stem saam, die canopy gaan bepaal hoe jou dinge gaan werk
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

Dis n gewone steeltop canopy, maar omdat dit vir die xtracab is is daar glad nie van die kant deure beskikbaar nie. Daarom moet als van voor af gedoen word.
Ek kan seker n watertenk en ander swaar goed wat min gebruik word daar agter pak. Die slide is 1.4m, my natunal luna boks pas net net langwerpig voor die slide. Maar hy gaan vorentoe na die enjinkamer toe skuif.

Die 40l NL yskas pas ook agter die voorste sitplekke, so dit maak dinge makliker

My eerste idee was net om n platform bo oor die slide te bou sodat een laag wolfpack kratte daarop kan pas, maar dit voel vir my asof jy dan al die funksionaliteit wat jy wen met die slide verloor omdat jy nou net n seker hoogte goed kan slide.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by swartvark »

Ek sal die post dophou........ek het ook al gewonder oor 'n laaistelsel, maar groot los kratte werk op die stadium eintlik heel goed vir my. Ek is lank genoeg om hulle by te kom en haal hulle uit by die kampplek. My yskas is word bereik deur my canopy se oopskuif ruitjie aan die kant.

Maar mens raak mos jikkeriggg... :tongue:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ChrisF »

DIT was die grootste kopseer met Project Ranger - viewtopic.php?f=41&t=37810&p=449907&hil ... er#p449907" onclick="window.open(this.href);return false;


Paul het reeds die canopy met sy bokse bestel voor ons begin praat het oor die res van die uitleg ....


Die water en battery is voor die slider. Nog steeds heelwat vermorste spasie !!


Iets anders om aan te dink - die yskas staan nou BO die drawer stelsel, en die yskas deksel maak net net oop !!!!


mens moet MOOI dink oor die opsies, EN die voor en nadele van elke opsie
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

Dis iets wat my ook oor van die laaistelsels pla, behalwe vir die feit dat die yskas se deurtjie net net oop kom. Van ons is te kort om iets daar binne in te sien sonder om een van daai drop-down yskas slides te kry wat n arm en n been kos nie.

My yskas kom agter die voorste sitplek wat dit teminste uitskakel.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ThysdJ »

Ek kamp nou al amper vandat ek kan onthou en ek kon nog nie 'n laaistelsel/pakstelsel kry wat 100% reg in my behoeftes voldoen nie.

Ek het ook so 'n slide move. Myne is net 100% van die bak se grootte so ek het nie dooie spasie nie. Bo-oor die slide, min of meer op dieselfde hoogte as die rand van die bak het ek 'n plywood dek ingesit, wat verwyderbaar is deur 4 boute los te skroef. Hierop gaan al ons koskratte, en beddegoed en ons kleresakke.

Onder op die slide gaan ons tent, die ligtekrat (wolfpak) met allerhande elektriese drade, liggies en chargers, en gasbottel en ander kampgoeters wat nie te veel uitgehaal hoef te word nie. Die yskas is op die agtersitplek se plek, amper soos in jou bakkie. My tafel en 1 solar panel gly in 'n doelgeboude slide bo in die dak van my kappie in, heeltemak uit die pad uit en in daardie stukke "dooie" spasie waar mens nie eintlik iets meer ingedruk kry nie.

Dis is dit... Die slide en die dek... en dit werk nou al 4 toere lank vir ons... MAAR!! My kappie het kant deure, wat dit baie maklik maak om alles by te kom. Jy gaan sukkel met net 'n agterdeur. Kan jy nie kant deure laat insit nie?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

@Thys ek het ook in daardie rigting begin dink, met die slide onder en n platform wat oor die hele bak strek. Sal net n raam om my slide bou wat die dek ondersteun.

Ten opsigte van die ruite is dit bietjie moeiliker. Steeltop het glad nie so n produk nie, en ek is skrikkerig om na ander ouens te gaan wat een vir my kan maak werk. Die ruit is baie groot, so ek is onseker oor die sterkte van die dak as ek later n roof rack en tent opsit.

Ek hou ook baie van die canopy en sal nie graag n aluminuim een wil opsit nie.
Attachments
rps20160413_105732.jpg
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

@Thys ek het ook in daardie rigting begin dink, met die slide onder en n platform wat oor die hele bak strek. Sal net n raam om my slide bou wat die dek ondersteun.

Ten opsigte van die ruite is dit bietjie moeiliker. Steeltop het glad nie so n produk nie, en ek is skrikkerig om na ander ouens te gaan wat een vir my kan maak werk. Die ruit is baie groot, so ek is onseker oor die sterkte van die dak as ek later n roof rack en tent opsit.

Ek hou ook baie van die canopy en sal nie graag n aluminuim een wil opsit nie.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ThysdJ »

Haal daai ruit uit en laat sit 'n gullwing tipe deurtjie daar in wat dieselfde shape as die venster is. Dit kan beslis gedoen word. Dan sit jy 'n stut aan die binnekant in die middel van die opening wat die dak ondersteun. Of beter, laat 'n raam maak wat rondom die vensteropening gaan wat aan die binnekant vaskom, met n stut in die middel. Jammer jy is nie in die Kaap nie, daai is Gomad4x4 se kos.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

So bietjie van n update

Ek het die blink plan gekry om 2 laaie van shutter ply te maak wat die hele basis van die bak vol le, dan word die frontrunner bakkie slide daar bo op vas gemaak. Dis n goedkoop opsie vir my, veral met al die duur goed op die mark deesdae.

Het gister die laaie gebou, ek moet nog net die teflon strips kry sodat die laaie maklik gly en dan die boonaste dek vasmaak en die slide opsit.

Sal bietjie fotos oplaai as ek klaar is. :thumbup:
Attachments
Dis hoe dit veronderstel is om te lyk as dit klaar is
Dis hoe dit veronderstel is om te lyk as dit klaar is
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ChrisF »

dit sal lekker werk :thumbup: :thumbup:
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

Dit was maar n stadige week, maar ek het die laaie klaar gemaak. Sal so voor die volgende trip die slide net bo op vasmaak, die ding raak te swaar.

Hier is so paar kiekies
Attachments
rps20160502_150046.jpg
rps20160502_150103.jpg
rps20160502_150121.jpg
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by ChrisF »

JIP, daai sal die jop doen !!

Die hout maak dit wel swaarder .... maar is dit die geld werd om R15k vir n drawer te betaal om so 20kg te spaar ....


GENIET hom !!!
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Idees vir n pak sisteem

Post by coetzer94 »

Dankie ek sal!!
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Post Reply

Return to “Build your own:”