
Maar met goeie rede, die Fortuner het net nie genoeg pak plek nie, en ons beplan 'n leker lang visvang trip vir Desemeber 2016 in Torra baai, baie om te pak

Ek sal dit nie 'n "offroad" leepwa noem nie, net 'n sleepwa met 'n canopy op.

Het die sleepwa vir 'n goeie prys gekry, het die naweek 'n raam gemaak, sal dit toe maak met alu sheets, kan maar se die idea is gebaseer op 'n canopy op 'n LWB bakkie. Sal 'n deurtjie aan die kant he vir my groot kamp kombuis, paar rakke vir die ammo kratte. en die res van die kamp goed moet agter in. Ek het nog 'n 60lt water tank wat ook sal in.
Het geleer in Torra baai waai die wind heel dag, so sal 'n klom windbreakers vat, die manne daar bo almal gebruik generators so ek sal ook een vat

Dit is maar 'n rowwe kamp daar bo, maar die winkeltjie is goed gestock, die bar hou die bier koud, die visvang is goed en daar is myle om uit te gaan ry op die strand



Yes please!!!