Page 1 of 1

Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Thu Apr 10, 2008 8:11 am
by Flying Hilux
So recover jy n F250!
IMG_0208.JPG
IMG_0209.JPG
IMG_0210.JPG
IMG_0213.JPG

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Thu Apr 10, 2008 8:42 am
by Veritas
So ja, dis mos hoe dit hoort!!! :lol:

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Thu Apr 10, 2008 11:13 am
by Niel
Nice man, nou kan ek my skoonpa se mopnd stil maak....hy is Ford mal maar dan is hy ook van die ouskool :lol: :lol:

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Thu Apr 10, 2008 5:13 pm
by LouisK
Kyk hoe lekker hoog is die Hi-lux, 'n kameelperd kan onderdeur hardloop.
Daai Ford F-250's noem ek 'n "testosterone" bakkie, iets anders is baie klein nou moet hy opmaak met 'n GROOT bakkie :wink:

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Thu Apr 10, 2008 7:50 pm
by legend35
Nu wat kan ons se van n Hilux wat nog nie gese is nie.hy bly baas :)

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Tue Feb 09, 2010 1:11 pm
by CasKru
Die enigste ding wat my worry is dat dit lyk of daai Snatch Strap aan die towball vas gemaak is :shock: :shock: :shock: :shock:

But this is more proof of how much better a snatch rope / strap is for recovering bogged down vehicles that is basically twice your weight. Try that same recovery with a pull strap and you are going no where

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Tue Feb 16, 2010 4:44 am
by Numbnut
Ek weet nie of van jul agtergekom het nie, maar dis die manne van Infanta Trailers vir wie daai Hilux uitgehelp het!?
Gaan kyk bietjie hier (http://www.infantatrailers.co.za/pages/ ... llery.html)! Dit wil lyk asof hul daai dag
besig was om hul nice Advertensie Gallery te skiet vir hul website toe n SFA na hul redding kom!?

Miskien kan van die forum members wat n nuwe 4x4 trailer soek n bietjie afslag gaan vrae!? :lol: :lol:

Niel, hul is mos daar in jou valley en jy soek mos n trailer!?!?

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Wed Feb 17, 2010 1:13 am
by Niel
Numbnut wrote:Ek weet nie of van jul agtergekom het nie, maar dis die manne van Infanta Trailers vir wie daai Hilux uitgehelp het!?
Gaan kyk bietjie hier (http://www.infantatrailers.co.za/pages/ ... llery.html)! Dit wil lyk asof hul daai dag
besig was om hul nice Advertensie Gallery te skiet vir hul website toe n SFA na hul redding kom!?
Nie seker wat hulle gedoen het nie maar daai Hilux behoort aan Marius (Flying Hilux) lid ook hier op die forum. :thumbup: Hy bly ook in die Swellendam area en n baie nice ou. Die eienaar van infanta trailers JW is ok van Swellendam en gelukkig het ek en Pieter hom al ontmoed en hy is self n baienice ou en bereid om sy kennis te deel.....
Numbnut wrote:Miskien kan van die forum members wat n nuwe 4x4 trailer soek n bietjie afslag gaan vrae!?

Niel, hul is mos daar in jou valley en jy soek mos n trailer!?!?
Ek het vandag met iemand gepraat wat navraag gedoen het oor die prys en ek hoop jy sit want dit was so R 108k :o: So ek sluk nog aan daai een.

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Wed Feb 17, 2010 6:47 am
by Numbnut
WAT????? :shock: :shock: R108K???? Ja nee, dit is n bietjie steep daai!!

Ek het R20K vir my trailer betaal, by n buddy van my gekoop! Nog die beste R20K wat ek al ooit spandeer het!

Sterkte, hoop jy kry gou jou 4x4 trailer, jy sal nie spyt wees nie!?

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

Posted: Mon Mar 24, 2014 4:19 pm
by Kaspaas
Ag, ek krap sommer ou goeters uit.

Ek ken vir ou Marius, was saam met hom op die Witsand roete in Desember 2003.

Daai dag het hy met sy 4Y (met LC 16 duim tyres) vir ons gewys dat dit net oor die drywer eintlik gaan. Ek onthou die eienaar van Burnco met sy opgepompte Range Rover V8 was daar, en hyt later erken dat Marius se 4Y net iets anders is. :mocking:

Was so lang duin waar Marius amper twee meter hoër as die RR sy merk gaan trek het.

Good stuff, mis die ou honde op die forum so bietjie........