Page 1 of 1

recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:33 pm
by Bosvark
Watch this space for pics on colt recovering KZTE

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:37 pm
by CasKru
BOSVARK wrote:Watch this space for pics on colt recovering KZTE
Have to see it first to believe it :evil:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:42 pm
by ToyX4
:lol: :lol: :lol:

Varkie, jy hou vir jou snaaks vandag.

Piggie,you're keeping you funny today

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:44 pm
by DOELLOOS
hy kom van die kaap af jong....

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:48 pm
by CasKru
Hulle rook mos ander goed daarso?! :twisted:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:49 pm
by DOELLOOS
waterblommetjies....

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:51 pm
by ToyX4
2 weke sonder sonskyn kan n Boer ook sleg beinvloed

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:52 pm
by Bosvark
julle vaalpense moet dit probeer,meskien kry ons julle ook verander

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:53 pm
by CasKru
Hy... ek is 'n blikoor!

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:55 pm
by ToyX4
Ek was in Blikoortjies kleuterskool......

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:57 pm
by CasKru
Ney... ek was in die bad of stort :twisted: :twisted:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:58 pm
by Bosvark
wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 6:58 pm
by DOELLOOS
...beep...

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:00 pm
by ToyX4
BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:01 pm
by CasKru
EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:01 pm
by Bosvark
KZTE GROENIE recover
ToyX4 wrote:
BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:05 pm
by ToyX4
BOSVARK wrote:KZTE GROENIE recover
ToyX4 wrote:
BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover
Groenie gaan n verskoning he om nie daar te wees waar hy kan vassit nie, en Colt gaan cv breek nog as hy by die mall se pavement opklim :mrgreen:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:06 pm
by DOELLOOS
CasKru wrote:
EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)
ag toemaar, dit klap sommer vanself hier binne....

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:08 pm
by CasKru
EWALD CROOZER wrote:
CasKru wrote:
EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)
ag toemaar, dit klap sommer vanself hier binne....
:)

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 7:32 pm
by Bushwacker
BOSVARK wrote:Watch this space for pics on colt recovering KZTE
This space is for rent, never going to be used by a colt :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 9:12 pm
by Bfreesani
well here we have a Toy at Berakah
DSC00432.JPG
The recovery vehicle ??? :o with Hillbilly 20 meter strap :roll:
DSC00435.JPG
Done
DSC00436.JPG
Must say after that the colts were about as handy as the Discovery 3 around the course :lol:

Re: recovery

Posted: Wed Jun 25, 2008 9:14 pm
by DOELLOOS
Dankie David...

Jy mag nou maar weer jou eie stunts gaan doen...

:twisted:

Re: recovery

Posted: Thu Jun 26, 2008 8:48 am
by Bosvark
el hoop julle het genoeg tou in die hiluxe,ek gaan nie my tou gebruik om julle uit te sleep nie,veral daai hilux met die oop bonnet.

Re: recovery

Posted: Thu Jun 26, 2008 11:46 am
by ThysdJ
Nee o vader land hygend hert... Bosvark daai griep en die episode op die berg het jou breinsel regtig erg aangetas. Wat sê die dokter, kan dit genees word of is die breinskade permanent? :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: recovery

Posted: Thu Jun 26, 2008 10:36 pm
by Niel
Hulle se al van geboorte af dis ongeneeslik :lol:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 7:55 am
by Bosvark
Ek was gister by die dokter hieroor,dit het glo n wending geneem,dit is nou hoogs aansteeklik,so ou thysie en kzte niel,lyk my julle gaan dit ook kry,behalwe as julle heart breeack hill toe gaan.
Niel wrote:Hulle se al van geboorte af dis ongeneeslik :lol:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 8:00 am
by ThysdJ
BOSVARK wrote:Ek was gister by die dokter hieroor,dit het glo n wending geneem,dit is nou hoogs aansteeklik,so ou thysie en kzte niel,lyk my julle gaan dit ook kry,behalwe as julle heart breeack hill toe gaan.
Jis ek voel vreeslik jammer vir jou my maat... gelukkig is ek immuun teen daai siekte wat jy het... :shock: :twisted: :twisted:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 9:32 am
by Niel
Geen probleme nie ek drink bier soos n man :roll: :roll: 8) :lol:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 9:38 am
by ThysdJ
So van bier gepraat.... wanneer loop doen ons nou weer 'n roete? :shock:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 9:54 am
by Niel
Vandag so 15:30?

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 10:40 am
by ThysdJ
ek wil nie daai roete ry wat jy ry om by Kriges uit te kom nie, oor die ou tannie se grasperk en deur 'n warehouse wat garden gnomes verkoop en oor 'n oom se stoep nie... :roll: :roll: :roll:

Ek wil 'n regte egte 4x4 roete gaan ry in die modder, sand en klippe... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 10:44 am
by Niel
Waar dan?

Re: recovery

Posted: Fri Jun 27, 2008 10:53 am
by ThysdJ
Kom ons praat hier...

viewtopic.php?f=57&t=2771

Re: recovery

Posted: Sat Jun 28, 2008 4:30 pm
by CasKru
Kaspaas wrote:Kom ons praat hier...

viewtopic.php?f=57&t=2771
Smaak my nou dat jy moderator is, is jy ook maar bang om stront in ander ouens se threads te praat :twisted: :twisted: :twisted: (good boy.. now sit :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: )

Re: recovery

Posted: Sat Jun 28, 2008 4:53 pm
by Family_Dog
:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:


-F_D

Re: recovery

Posted: Sat Jun 28, 2008 11:27 pm
by Niel
CasKru wrote:Smaak my nou dat jy moderator is, is jy ook maar bang om stront in ander ouens se threads te praat (good boy.. now sit )
:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: recovery

Posted: Sun Jun 29, 2008 7:58 am
by DOELLOOS
:shock:

Re: recovery

Posted: Sun Jun 29, 2008 9:53 am
by blom
gaan julle nou weer net sit en gesigte trek?

Re: recovery

Posted: Sun Jun 29, 2008 8:49 pm
by CasKru
blom wrote:gaan julle nou weer net sit en gesigte trek?
Nooit gesien nie...
Image