Page 1 of 1
recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:33 pm
by Bosvark
Watch this space for pics on colt recovering KZTE
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:37 pm
by CasKru
BOSVARK wrote:Watch this space for pics on colt recovering KZTE
Have to see it first to believe it :evil:
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:42 pm
by ToyX4
Varkie, jy hou vir jou snaaks vandag.
Piggie,you're keeping you funny today
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:44 pm
by DOELLOOS
hy kom van die kaap af jong....
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:48 pm
by CasKru
Hulle rook mos ander goed daarso?!
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:49 pm
by DOELLOOS
waterblommetjies....
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:51 pm
by ToyX4
2 weke sonder sonskyn kan n Boer ook sleg beinvloed
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:52 pm
by Bosvark
julle vaalpense moet dit probeer,meskien kry ons julle ook verander
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:53 pm
by CasKru
Hy... ek is 'n blikoor!
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:55 pm
by ToyX4
Ek was in Blikoortjies kleuterskool......
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:57 pm
by CasKru
Ney... ek was in die bad of stort
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:58 pm
by Bosvark
wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 6:58 pm
by DOELLOOS
...beep...
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:00 pm
by ToyX4
BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:01 pm
by CasKru
EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:01 pm
by Bosvark
KZTE
GROENIE recover
ToyX4 wrote:BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:05 pm
by ToyX4
BOSVARK wrote:KZTE
GROENIE recover
ToyX4 wrote:BOSVARK wrote:wat het kleuter skool met die prys van eiers te doen
Waar gaan jy n colt kry wat n Toyota recover
Groenie gaan n verskoning he om nie daar te wees waar hy kan vassit nie, en Colt gaan cv breek nog as hy by die mall se pavement opklim
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:06 pm
by DOELLOOS
CasKru wrote:EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)
ag toemaar, dit klap sommer vanself hier binne....
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:08 pm
by CasKru
EWALD CROOZER wrote:CasKru wrote:EWALD CROOZER wrote:...beep...
Ek het nie my hande geklap nie :)
ag toemaar, dit klap sommer vanself hier binne....
:)
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 7:32 pm
by Bushwacker
BOSVARK wrote:Watch this space for pics on colt recovering KZTE
This space is for rent, never going to be used by a colt
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 9:12 pm
by Bfreesani
well here we have a Toy at Berakah
The recovery vehicle ??? :o with Hillbilly 20 meter strap :roll:
Done
Must say after that the colts were about as handy as the Discovery 3 around the course
Re: recovery
Posted: Wed Jun 25, 2008 9:14 pm
by DOELLOOS
Dankie David...
Jy mag nou maar weer jou eie stunts gaan doen...
Re: recovery
Posted: Thu Jun 26, 2008 8:48 am
by Bosvark
el hoop julle het genoeg tou in die hiluxe,ek gaan nie my tou gebruik om julle uit te sleep nie,veral daai hilux met die oop bonnet.
Re: recovery
Posted: Thu Jun 26, 2008 11:46 am
by ThysdJ
Re: recovery
Posted: Thu Jun 26, 2008 10:36 pm
by Niel
Hulle se al van geboorte af dis ongeneeslik
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 7:55 am
by Bosvark
Ek was gister by die dokter hieroor,dit het glo n wending geneem,dit is nou hoogs aansteeklik,so ou thysie en kzte niel,lyk my julle gaan dit ook kry,behalwe as julle heart breeack hill toe gaan.
Niel wrote:Hulle se al van geboorte af dis ongeneeslik
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 8:00 am
by ThysdJ
BOSVARK wrote:Ek was gister by die dokter hieroor,dit het glo n wending geneem,dit is nou hoogs aansteeklik,so ou thysie en kzte niel,lyk my julle gaan dit ook kry,behalwe as julle heart breeack hill toe gaan.
Jis ek voel vreeslik jammer vir jou my maat... gelukkig is ek immuun teen daai siekte wat jy het...
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 9:32 am
by Niel
Geen probleme nie ek drink bier soos n man :roll: :roll: 8)
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 9:38 am
by ThysdJ
So van bier gepraat.... wanneer loop doen ons nou weer 'n roete?
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 9:54 am
by Niel
Vandag so 15:30?
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 10:40 am
by ThysdJ
ek wil nie daai roete ry wat jy ry om by Kriges uit te kom nie, oor die ou tannie se grasperk en deur 'n warehouse wat garden gnomes verkoop en oor 'n oom se stoep nie... :roll: :roll: :roll:
Ek wil 'n regte egte 4x4 roete gaan ry in die modder, sand en klippe...
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 10:44 am
by Niel
Waar dan?
Re: recovery
Posted: Fri Jun 27, 2008 10:53 am
by ThysdJ
Re: recovery
Posted: Sat Jun 28, 2008 4:30 pm
by CasKru
Re: recovery
Posted: Sat Jun 28, 2008 4:53 pm
by Family_Dog
Re: recovery
Posted: Sat Jun 28, 2008 11:27 pm
by Niel
Re: recovery
Posted: Sun Jun 29, 2008 7:58 am
by DOELLOOS
Re: recovery
Posted: Sun Jun 29, 2008 9:53 am
by blom
gaan julle nou weer net sit en gesigte trek?
Re: recovery
Posted: Sun Jun 29, 2008 8:49 pm
by CasKru
blom wrote:gaan julle nou weer net sit en gesigte trek?
Nooit gesien nie...