Page 1 of 1

How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 4:55 pm
by pietpetoors
A holiday that turned out to be more expensive than planned.
phpBB [video]

View Original
(source unknown, received it by whatsapp)

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 5:49 pm
by Samurai
:shock2: :shock2: :shock2:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 5:51 pm
by Oupa Stig
Gelukkig het hy nie sy seatbelt aangehad nie...

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 5:54 pm
by pietpetoors
Gelukkig het hy nie sy seatbelt aangehad nie..
+1
En hy kon vinnig dink, baie vinnig, en gelukkig het hy nie gestruikel in die sand toe hy uitspring en begin hol het nie

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 6:29 pm
by 4x4BEES
:shock2: :shock2: :shock2: :shock2:
Is dit nou n fout, of is dit nou van windgat wees?

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 6:33 pm
by Thunder02
:shock2:
All i can say is "spares anyone"

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 6:40 pm
by Huismoeles
Eina

Biekie lank gevat om te daai of wat???

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 6:45 pm
by pietpetoors
Ja, hy moes vinniger omgedraai het of veiliger sou ees om maar reguit aan te gaan tot hy nie kan en dan te reverse, wat op so lang duin self ook 'n risiko is.

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 7:15 pm
by Hoppy
Daai moet jy oefen!
As jy bo wil omdraai mag jy NOOIT maar NOOIT jou voet van die petrol afhaal nie, en op daai punt waar hy gestop het, "baklei" die stuurwiel met jou, hy wil self opdraai, jy moet hom af forseer en dan as hy verby n sekere punt kom wil hy weer self verder draai, dit voel soos n "Roller Coaster", maar dis amazing as jy dit regkry, en baie duur as jy nie...

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 8:05 pm
by pietpetoors
Ek het geen behoefte om daardie vaardigheid aan te leer nie

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 9:43 pm
by Thabogrobler
Die musiek is nogal gepas?

Dit kan tog sekerlik nie so moeilik wees om dit reg te kry nie? Hoppy, as jy so 3 or 4 keer daar was behoort jy dit te bemeester?

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 9:54 pm
by Hoppy
Jy begin eers laag op die duin en gaan al hoer, die belangrikste is om jou regtervoet plat the hou en af te draai terwyl jy nog biekie spoed het, nie eers as hy amper stil staan nie. As jy dit bemeester is dit een van die lekkerste truuks. Ons kan dit oefen op die volgende GTG.

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 10:01 pm
by pietpetoors
Ek sal kyk hoe doen julle dit :cooldude:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 10:04 pm
by ThysdJ
Mens baklei meer teen jouself as teen die kar as jy daai draai maak.. veral die eerste paar kere... oefen op die klein duintjies waar jy nie verder as 'n halwe rol sal rol nie.. dan al hoer en hoer soos Hoppy se... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Hulle het daai Cruiser uit die duine uit gery... :thumbup: :thumbup:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 12, 2014 10:13 pm
by Thabogrobler
ThysdJ wrote:oefen op die klein duintjies waar jy nie verder as 'n halwe rol sal rol nie..
Mmmm...ek wonder hoeveel halwe rolletjies gaan die versekering uitbetaal voor hulle dit sien as 'n hele klomp rolle en jou by die deur uitrol??? :oops:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Tue May 13, 2014 9:08 am
by Hangover
Ek het die al n paar keer gesien met meer as een ou gebeur... Ek het ook by n ou oom geleer as dit die dag met jou sou gebeur jy jou kardeur so wyd as wat jy kan moet oop maak waar die dan die kar meeste van die kere sal red. Gooi in reverse en gan afdraant... Of dit werk kan ek nie se nie want ek het dit nog nie gesien of probeer nie... maar klink logies...

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Tue May 13, 2014 10:14 am
by Sebata
:shock: :shock: :o: :o:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Sun May 18, 2014 9:26 pm
by pietpetoors
Check this out, is it my imagination or is this a 2WD
phpBB [video]

View Original

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Sun May 18, 2014 10:20 pm
by ThysdJ
pietpetoors wrote:Check this out, is it my imagination or is this a 2WD
It is part of this crowd Pieter.. And those are normal 4x2 Hiluxes... :shock: :shock:

phpBB [video]

View Original

These guys know their stuff... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Sun May 18, 2014 11:04 pm
by Huismoeles
Geen carbon aanpaksels op daai motors nie :twisted: :twisted:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Mon May 19, 2014 12:05 pm
by 4x4BEES
That's just insane :shock2: :shock2: :shock2:

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Tue May 20, 2014 10:57 pm
by dd6
Ek sien dis 2700 efi, jy het hulle nie hier gekry in die lae 4x2 nie. Geen wonder hulle laat loop so nie!!

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Wed May 21, 2014 9:51 pm
by pietpetoors
Where is Bees? Hy het al lekker gat geskop in die duine met 'n 2WD Hilux

If I look at the start of the movie Thys posted, it does not seem like their tyres are very much deflated, maybe we are a bunch of sissies driving Atlantis dunes with our fancy flat tyres?

Re: How not to drive a Cruiser in the Dunes

Posted: Thu May 22, 2014 12:03 am
by 4x4BEES
Pieter, daai duine wil vir my voorkom of hulle baie harder is as Atlantis se duine.
Soos hulle spoed optel voor die klim, lyk dit amper soos n stofpad waarop hulle ry.