Batteries to use at home

Here we discuss various alternative energy solutions. From converting your car to electricity to converting your home to be off the grid.
Post Reply
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Fri May 15, 2015 11:44 am

I do not want to mess up this thread with my battery focused suggestion:
viewtopic.php?f=43&t=38337" onclick="window.open(this.href);return false;

Question/suggestion:
We all know (hope so) what the success of Tesla's vehicle battery pack and their Power Wall pack is.
Instead of using one bulk big heavy battery they make up them battery packs from thousands of 18650 batteries.

I am about the add some batteries and no I wondered.
Why not add 48x 2200mAh 18650 batteries to make up a 12 volt or 24 volt battery instead of
using a big heavy lead acid?

I checked with one of my suppliers.
If I combine a pack to give me 105Ah with cheap batteries it will cost me just over R2k and with Samsung batteries just over R3.1k which is about the same as a proper deep cycle.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Fri May 15, 2015 12:00 pm

You will need one big BMS (battery management system) to keep cells from going out of balance. Have a look on some of the Electric Vehicle forums. They have been doing this for quite some time.

O and they don't like shock loads. They catch fire and explode....

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 15, 2015 12:33 pm

JohanW wrote:You will need one big BMS (battery management system) to keep cells from going out of balance. Have a look on some of the Electric Vehicle forums. They have been doing this for quite some time.

O and they don't like shock loads. They catch fire and explode....

JIP

die groot uitdaging is om daai batterye gebalanseer te hou ....

ek soek liewer n enkel 150+Ah 12V battery vir my huis installasie - net vir die balansering storie

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Fri May 15, 2015 1:28 pm

Code: Select all

die groot uitdaging is om daai batterye gebalanseer te hou ....
Jou koordlose boor en jou laptop het 'n klomp klein batterytjies in, hoe hou jy hulle geballanseer?

I see our latest rechargable worklights have 4x LiIon batteries that is thicker than a 18560.
These worklights last longer on those 4 batteries than on a 6Ah lead acid battery.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Fri May 15, 2015 1:29 pm

OH, OK, sorry did not read Johan's post.
Sal beslis op daai forums gaan rondsoek.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Fri May 15, 2015 1:33 pm

Nou is ek goed ge konfoes.
My boormasjien het omtrent 8 sukke ronde batterye wat met plaatjies aanmekaar gekoppel is.
Ek laai hulle sommer met die Benton Bx-1
Hoekom kan ek hulle almal gelyk laai, maar as mens 18650 batterye wil gebruik moet jy elkeen of appart laai of balanseer?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Fri May 15, 2015 3:21 pm

Haha Pieter dis omdat jy gelukkig was. As hulle 14.8V 4s1p pack was sou jy sou hulle nooit 100% vol gelaai het nie met die benton nie. 'n 14.8v pack soek 16.8v om vol te laai. 4.2v per sel. Die probleem kom as die 4 selle die volgende doen: + 4.4 4.4 4.4 3.6 - dan sterf 3 selle omdat een te laag was. Omdat jy 14.2v laai is daar baie meer speling vir 'n sel om uit belans te wees.

Die stelsel wat ek in gedagte het:
1x http://www.hobbyking.com/hobbyking/stor ... oduct=6792" onclick="window.open(this.href);return false;
4x http://www.hobbyking.com/hobbyking/stor ... _Pack.html" onclick="window.open(this.href);return false;

64ah se lipo kapasiteit. Dan moet al die pakke in parallel wees. So ook hul balancing circuits.

hier is twee links wat dit mooi verduidelik:
http://www.tjinguytech.com/charging-how ... l-charging" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.rchelicopterfun.com/parallel ... rging.html" onclick="window.open(this.href);return false;

So hoe sou so 'n stelsel werk?

Intelligent solinoid/solid state switch. Terwyl jy ry word die lipo pakke gecharge via die intelligente charge contoller en doen die balancing. Die loads kom direk van die altinator af. (Presies soos die hcdp stelsel). Sodra jy afsit skakel die charger af en word die load oorgeskakel op die batterye.

MAAR die batterye moet jy mooi dophou en sagkens behandel ander slaan als brand.

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3109
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Mon May 18, 2015 11:10 am

Ek soek nie 'n Lipo naby my kar nie...geringste skade aan daai battery en die kanse is goed vir 'n uitgebrande voertuig.

Al gesien met die model vliegtuie....ou het sy vliegtuig gaan optel, toe hy aan die battery vat (gelukkig nie met sy hande nie) toe slaan die ding aan die brand...en nie net 'n rokie nie, sommer sulke lang vlamme.

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Mon May 18, 2015 2:15 pm

Does the NiMH battery have the same problem with balancing or can you just charge them normally?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Mon May 18, 2015 4:54 pm

Pieter kyk bietjie na die manne wat radio beheerde karretjie resies jaag.

daai manne is ERG oor hul batterye !!

6-sel pakke word so aanmekaar gesit dat die + en - van elke sel oop is vir onderhoud van elke sel.

na elke resies dag word elke individuele sel ontlaai tot 0,7V, dan word die hele battery VOL gelaai en so gestoor.

Die manne met diep sakke het 15 jaar terug R 5 000 betaal vir n battery maintenance station wat so elke sel sou ontlaai, en weer vol laai, EN dan n report lewer van elke battery se kapasiteit en toestand.

Dit was ook net so van toepassing op NiMH.

In die laat 90's was daar n battery plek in Blouberg wat bore se battery pakke oopgemaak het en enkel selle vervang het. Meestal is n "stukkende" herlaaibare boor slegs een of twee selle wat opgepak het.

Back to the present .... :)

Die PV manne wat groot battery banke installeer praat van:
- Boost Voltage
- Float Voltage
- en dan iets wat ons 4x4 manne nie ken nie - Equalisation voltage, oor 15V vir n kort periode om seker te maak al die batterye laai vol.

wat wel interressant is - van die UPS manne verkies PARALLELLE banke, terwyl van die PV manne weer SERIES banke verkies .... en elkeen gebruik juis die "equilisation" storie om sy keuse te motiveer .....

ek weet daar is iets aan die storie. maar as ek die twee groepe so luister is dit duidelik ons verstaan nog nie regtig als wat met daai elektrone aangaan nie ...

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Tue May 19, 2015 10:35 am

Dankie Chris
Ek vermoed iewers mis ek iets of ek verstaan te min van batterye want julle gaan nou net weer my bubble bars.

Gister het ek gekyk na 'n verskaffer se spec sheets om NiMH batterye te koop.
Toe sien ek jou gewone ou groot flits Battery in NiMH is 9000 mAh.

MAW dit is mos 9Ah wat beteken dit is meer as die 7Ah loodsuur alarm batterye wat ons in die winkel verkoop.

Baie van ons kliente kom koop nou LED Modules en 'n 7Ah battery net om 'n liggie in die huis te he wanneer die krag afgaan.
Beteken dit 'n 9Ah NiMH flits battery gaan vir hulle langer lig gee as 'n 7Ah loodsuur battery?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Tue May 19, 2015 12:05 pm

Power = Volts x Amps

For a 12V 7Ah battery this means you could have 12x1 = 12W for a period of 7 hours, ie I could run 4 off 3W 12V downlighters for 7 hours (ignoring the 50% SOC rule !) Off course I could draw double the amps for half the time ....

Now looking at a "torch battery" - 1,2V x 9Ah, WONT be able to power that downlighter as the volts are too low ....so now you take 10 of those cells to get to 12V - NOW you can those downlighters for 9 hours ....

but price wise you are comparing 1x7Ah battery vs 10x1,2V cells.

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Tue May 19, 2015 1:23 pm

ChrisF wrote:Pieter kyk bietjie na die manne wat radio beheerde karretjie resies jaag.

daai manne is ERG oor hul batterye !!

6-sel pakke word so aanmekaar gesit dat die + en - van elke sel oop is vir onderhoud van elke sel.

na elke resies dag word elke individuele sel ontlaai tot 0,7V, dan word die hele battery VOL gelaai en so gestoor.

Die manne met diep sakke het 15 jaar terug R 5 000 betaal vir n battery maintenance station wat so elke sel sou ontlaai, en weer vol laai, EN dan n report lewer van elke battery se kapasiteit en toestand.

Dit was ook net so van toepassing op NiMH.
ChrisF, daardie is spesifiek van toepassing op NiMH. NiMH bou "memory" op as jy hom nie volledig discharge nie.

As jy 'n 3.2V lipo sel onder 2V dischargae kan jy hom maar weggooi. Dis hoekom meeste van die 18650 lipo selle met hulle eie protection circuits reeds ingebou kom. Die protection circuit sny die sel uit voor hy te laag discharge. Dit is ook hoekom jy nooit 'n lipo sel vir lang tye ongelaai los nie. Die natuurlike self discharge neem die selle tot onder die 2V vlak oor tyd en dan gooi jy hulle weg.

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Tue May 19, 2015 1:31 pm

Stef wrote:Ek soek nie 'n Lipo naby my kar nie...geringste skade aan daai battery en die kanse is goed vir 'n uitgebrande voertuig.

Al gesien met die model vliegtuie....ou het sy vliegtuig gaan optel, toe hy aan die battery vat (gelukkig nie met sy hande nie) toe slaan die ding aan die brand...en nie net 'n rokie nie, sommer sulke lang vlamme.

Stef, ja daardie goed is gevaarlik. Maar daar is 'n lipo pak in elke laptop. Daar het 'n reuse hoeveelheid tyd en ontwikkeling in lipo ingegaan om dit veilig te maak vir dom "consumer" use. Die hobby mark is/was nie altyd so ingestel op veiligheid nie. Lipo pakke word deesdae met al die nodige inligting gemerk sodat jy hom veilig kan gebruik. As 'n pak 'n rating het van 25C (25 keer sy kapasiteit kan jy as piek stroom trek ) en jy gaan trek 30C uit hom uit gaan hy aan die brand slaan. Baie van die pakke het deesdae temp sensors in wat saam met die balancing circuit aan die charger koppel. Hierdie temp sensors verhoed ook dat die pakke te warm word gedurende laai en ontlaai siklusse.

Lipo het baie verbeter oor die laaste paar jaar. Dit is steeds die chemiese samestelling met die hoogste kapisiteit per massa eenheid. Dit het sy gevare, nes petrol (dalk meer soos A1 jetfuel of waterstof :cooldude: ). Verstaan die gevare sit die regte prosedures in plek en benut dit op 'n veilige manier.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Tue May 19, 2015 1:34 pm

JohanW wrote:
ChrisF wrote:Pieter kyk bietjie na die manne wat radio beheerde karretjie resies jaag.

daai manne is ERG oor hul batterye !!

6-sel pakke word so aanmekaar gesit dat die + en - van elke sel oop is vir onderhoud van elke sel.

na elke resies dag word elke individuele sel ontlaai tot 0,7V, dan word die hele battery VOL gelaai en so gestoor.

Die manne met diep sakke het 15 jaar terug R 5 000 betaal vir n battery maintenance station wat so elke sel sou ontlaai, en weer vol laai, EN dan n report lewer van elke battery se kapasiteit en toestand.

Dit was ook net so van toepassing op NiMH.
ChrisF, daardie is spesifiek van toepassing op NiMH. NiMH bou "memory" op as jy hom nie volledig discharge nie.

As jy 'n 3.2V lipo sel onder 2V dischargae kan jy hom maar weggooi. Dis hoekom meeste van die 18650 lipo selle met hulle eie protection circuits reeds ingebou kom. Die protection circuit sny die sel uit voor hy te laag discharge. Dit is ook hoekom jy nooit 'n lipo sel vir lang tye ongelaai los nie. Die natuurlike self discharge neem die selle tot onder die 2V vlak oor tyd en dan gooi jy hulle weg.

Ek glo dis HIER waar die game verander - met die ingeboude kontroles ..... nou kan elke sel beskerm word.

ek glo as die interne kontroles eers 100% werk sal ons nie weer die tipe thread sien nie.

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3109
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Tue May 19, 2015 2:45 pm

JohanW wrote:
Stef wrote:Ek soek nie 'n Lipo naby my kar nie...geringste skade aan daai battery en die kanse is goed vir 'n uitgebrande voertuig.

Al gesien met die model vliegtuie....ou het sy vliegtuig gaan optel, toe hy aan die battery vat (gelukkig nie met sy hande nie) toe slaan die ding aan die brand...en nie net 'n rokie nie, sommer sulke lang vlamme.

Stef, ja daardie goed is gevaarlik. Maar daar is 'n lipo pak in elke laptop. Daar het 'n reuse hoeveelheid tyd en ontwikkeling in lipo ingegaan om dit veilig te maak vir dom "consumer" use. Die hobby mark is/was nie altyd so ingestel op veiligheid nie. Lipo pakke word deesdae met al die nodige inligting gemerk sodat jy hom veilig kan gebruik. As 'n pak 'n rating het van 25C (25 keer sy kapasiteit kan jy as piek stroom trek ) en jy gaan trek 30C uit hom uit gaan hy aan die brand slaan. Baie van die pakke het deesdae temp sensors in wat saam met die balancing circuit aan die charger koppel. Hierdie temp sensors verhoed ook dat die pakke te warm word gedurende laai en ontlaai siklusse.

Lipo het baie verbeter oor die laaste paar jaar. Dit is steeds die chemiese samestelling met die hoogste kapisiteit per massa eenheid. Dit het sy gevare, nes petrol (dalk meer soos A1 jetfuel of waterstof :cooldude: ). Verstaan die gevare sit die regte prosedures in plek en benut dit op 'n veilige manier.

Feite ja...ek is nie so erg op die elektriese vliegtuie ni, verkies nog die methanol en petrol enjins. Nie seker wat presies in die hobby packs ingaan en hoe hulle beskerming ens werk ni. Al wat ek weet is die laai daarvan is verskriklik belangrik vir veiligheids redes.

Maar op 'n 90" heli kan jy lag-lag 80A trek met opstyg so daai pakke werk hard ook

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Tue May 19, 2015 3:12 pm

Stef wrote:

met die 1/10 de skaal elektriese karre WERK daai batterye !! 'n GEMIDDELD van 60A wat daai modified's trek, vir n volle 5 minute. En met versnelling trek hy aanmekaar op tot by die 90A ....

6mm2 Silicon draad is WARM na so race !

Die NiCd het maar gesneuwel, maar die NiMH kon nogal die punch vat :siffler:

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Thu May 21, 2015 2:09 pm

How does lead crystal compare to normal lead batteries?

What size lead crystal will give the same output as 105Ah deep cycle?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Thu May 21, 2015 3:16 pm

pietpetoors wrote:How does lead crystal compare to normal lead batteries?

What size lead crystal will give the same output as 105Ah deep cycle?
from what they briefly mentioned at the MicroCare course -

our SEMI sealed deep cycle lead acid batteries DO vent gas !! To the point where they specifically point out in their documents that one should NOT mount inverters just above batteries - as the gas gets sucked in by the cooling fan. The highly acidic gas then damages the pc boards ......

Now also bear in mind that this is basically hydrogen gas - VERY explosive when the concentration is high enough. With a semi sealed battery under normal operating conditions one needs a slightly ventilated room ....

next onto the stage was the AGM batteries - specifically to reduce the gas emisions .... problem is that these CANT take a high voltage equalisation charge !! (not an issue if using it on its own)

Thus the lead crystal batteries.

MicroCare still only design around a 50% discharge, even with the lead crystal ......

would love to hear from those that have WORKED these batteries in the bush .... :subscribed:

Post Reply

Return to “Alternative Energy”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users