Page 1 of 1

AfriSki in die somer?

Posted: Sun Jul 21, 2013 4:35 pm
by Adventures4Christ
Laat my bietjie weet of Hilux 4x4 members sal belang stel in 'n lekker lang naweek weg breek na Lesotho, ek kan dalk vir ons baie goeie pakket kry vir 4x4 trail en paar ander goed in die somer maande, die roete daar by AfriSki is amazing en hulle is besig om die plek bietjie reg te kry vir familie en 4x4 aktiwiteite, so bietjie in-side information!

So gooi so bietjie idees wat julle graag by so pakker wil sien en of ons dalk moet kyk vir 'n Hilux/Toyota optog AfriSki toe?