Page 1 of 1

enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 5:09 pm
by Genissie
Hi almal
enige iemand wat iets doen of iewers heen gaan of iets doen naby of om die Kaap saterdag of sondag ?

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 10:04 pm
by 4x4BEES
Nog nie, behalwe dat ons Dirt & Dust toe gaan Saterdag oggend.
Het jy enige voorstelle.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 10:14 pm
by Huismoeles
Wat gebeer by durt en dust? Kev

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 10:31 pm
by 4x4BEES
Ek probeer my seun vat om quad te ry elke naweek daar.
Ek het nog self met my bakkie daar gespeel nie.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 10:53 pm
by Genissie
ek ken nog nie die valley nie so geen coorstelle van my af nie, waar is Dirt en Dust en wat gebeur daar, is dit n speel track soos in meer op quads gefokus of iets in die lyn van laasweek.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:01 pm
by 4x4BEES
Dis 'n off roading speel plek in durbanville, oorkant Fisantekraal op die R312

Daar word meer gefokus op quad en motorfietse.

Maar daar is lekker plekke vir die voertuie ook.

http://www.dirtanddust.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Die website was lanklaas ge update maar dit se daar wat n mens wil weet.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 8:26 am
by Warrior
Dirt en Dust is n 'plastic' 4x4 ondervinding - in my opinie.
Lekker veilig vi di kinders om quad en offroad te ry.
Beter om net n vuurtjie aan te steek en te kuier terwyl die kinders laat waai.

Atlantis is altyd daar AJ !
Verder weet ek ooknie van naby plekke nie.
Wel baie lus om weer n draaitjie te gaan ry !

Jou xhaust nou weer gefix !??? :shh:
Low range en diff lock nou gevind !! :taunt:

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:04 am
by ThysdJ
Ons moet vir Oom Hoppy vra om ons eendag D&D toe te vat en lekker obstacles uit te steek... Ons het al daar gespeel en dit kan baie lekker raak... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:06 am
by 4x4BEES
Ek is altyd aleen as ons daar is, dis seker hoekom ek nog nie self gaan speel het met BEES nie.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:10 am
by Hilux 1
nou toe, sien daar is nog n 1ste van N maand gesort

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:45 am
by Genissie
Warrior wrote:Dirt en Dust is n 'plastic' 4x4 ondervinding - in my opinie.
Lekker veilig vi di kinders om quad en offroad te ry.
Beter om net n vuurtjie aan te steek en te kuier terwyl die kinders laat waai.

Atlantis is altyd daar AJ !
Verder weet ek ooknie van naby plekke nie.
Wel baie lus om weer n draaitjie te gaan ry !

Jou xhaust nou weer gefix !??? :shh:
Low range en diff lock nou gevind !! :taunt:
Diff lock is in die laaaaaang termyn budget beplanning....
die exhaust wil ek nie oor praat nie, kos my R3400....
en daar het n mudflap ook verloor...lol
ek skat dis goed om al die swakpunte uit te stryk intussen, maar ai die budget like dit nie.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:49 am
by Warrior
die exhaust wil ek nie oor praat nie, kos my R3400....
Cruisers hou nie van reverse gear nie !!! :twisted: :twisted: :mrgreen:

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 9:51 am
by Genissie
afgesien van driver error, dink ek ook nie ou kwagga hou van extreme speel nie, hy wil maar gaan toer, maar sy baas (die operator errorer) hou van speel

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 12:49 pm
by Omo
Atlantis is n wenner. :thumbup: Net jammer dis so n gesukkel om die permit te kry.

Re: enige aksie die naweek 12/13 April

Posted: Fri Apr 11, 2014 1:14 pm
by 4x4BEES
Ek het nou met SWAMBO gepraat en dit lyk nie of more D&D toe gaan nie.
Dit is te warm die naweek met voorspellings vam 33grade vie Sat en Son.
As daar skaduwee was, was dit seker 'n ander saak.