Page 1 of 1

Looking for a trail or two for easter

Posted: Tue Apr 19, 2011 4:45 pm
by SideKick
Hi all

Me and a couple of friends are going camping in Wildernis this weekend and I'm despirately looking for two nice trails to do.

Anyone know the area around there and have suggestions for me? Or anyone going to do a trail near there and we can join?

Thanks!!!

Re: Looking for a trail or two for easter

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:02 pm
by TheoF
HI Stephan

Ons kamp die naweek by Paradise 4x4 net so 10-15 km buite Wildernis in die rigting van Knysna, Draai regs by die Kleinkrantz bord en ry nog so 1.5 km tot by die hek daar is nog 'n afdraai na links iewers maar jy ry deur 'n nedersetting so vra maar vir aanwysings . Dit is 'n baie lekker sand roete met 'n paar lekker duine en baie mooi omgewing. http://www.paradise4x4.za.net" onclick="window.open(this.href);return false;.

sien julle daar

Re: Looking for a trail or two for easter

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:08 am
by SideKick
Weet julle watse dag julle die trail gaan doen? Het op die website gaan kyk en lyk lekker ! ! !

Re: Looking for a trail or two for easter

Posted: Wed Apr 20, 2011 7:46 pm
by TheoF
Ons sal daar wees van Vrydag middag tot Maandag so laat my weet wanneer julle kom 0827831315