More my mede kortrat vegters van die verre ooste. Ek is op 'n tog na U bekende wind(gat) stad PE volgende naweek, om die skoonouers te besoek. Ek het gelees dat ons kaapse kortrat vegters na julle vaal wereld moet kom om 'n bietjie regte 4x4 te doen. So ek het gewonder of iemand so vriendelik sal wees om my saam te nooi na so 'n geleentheid. Ek vertrek vrydag aand die 7de so ek behoort darm seker my julle op die Saterdag te wees. Ek hoop darm dat iemand so vriendelik sal wees en saam nooi. Julle gasvryheid sal uit die boonste gestoeltes wees.
Groete van 'n uitgeruste kortrat vegter in slaapstad.
Hoes daai vir formeel.
Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier
Jy moet passop hul mag dalk dink jy is teveel van 'n snop vir hulle.....
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier
Ek moet darm net wys on Skaapstad manne kan ook bedagsaam wees
My ma het altyd gese: Ek kan nie onthou nie maar ek is seker dit sou slim woorde gewees het.
My ma het altyd gese: Ek kan nie onthou nie maar ek is seker dit sou slim woorde gewees het.
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES