Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post Reply
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Okkie Van Wyk »

Hi all you wonderful people

I am planning a trip to Mosselbay in December from the 16th to round about the 30th. I will be visiting some friends that live there. I am wondering if some of you are going that way at the same time , I want to drive out to Vleesbaai and some of the nearby trails and have some fun and I think it will be nice to have some HILUX company maybe meet up somewhere and enjoy a nice picnic and a day out on a trail or two three. Maybe meet up with some of the local guys if there are some of you out there close to or from Mosselbay.
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by legend35 »

Okkie,hoe ver is PE van Mosselbaai af.Ons gaan n week daar wees.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Okkie Van Wyk »

legend35 wrote:Okkie,hoe ver is PE van Mosselbaai af.Ons gaan n week daar wees.
PE is so ongeveer 350Km oos van Mosselbaai
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Okkie Van Wyk »

:?: :o: Nie iemand in of naby Mosselbaai daai tyd nie :o: :?:
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by ThysdJ »

Ek weet Bossie Bosvarksen en sy LC tjommies hang daar uit in daai dae.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by luxman »

Okkie, ongelukkig is ek self uitstedig vir Des en begin Jan, anders sou ek definitief saam Vleesbaai toe gegaan het. "Better luck next time."
Luxman
ImageImage
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Rooikappie »

Ek is in Jongensfontein/Stilbaaidaardie tyd en 2 van ons met KZTE's gaan ook Vleesbaai ry.
Sal graag saam met julle wou ry.
Ons kan nader aan die tyd 'n datum moet bevestig.Het nog nie die hele vakansie beplan nie.

^
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Okkie Van Wyk »

Lourens
:thumbup: Dit sal baie lekker wees laat weet maar so nader aan die tryd en as daar nog manne wat ons wil join is julle welkom dan maak ons dit nog n sukses vir die :thumbup: hilux team :thumbup:
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Rooikappie »

Miskien is dit al tyd om te kyk na 'n datum vir Vleesbaai. >>>>

As ons dit oor 'n naweek so wou doen, is daar seker net 19 Desember 2009 wat meeste sal pas.Kaap se skole sluit eers 11 Des en almal gaan nie 12 Des al daar wees nie.Seker ook nie die van die noorde nie.
Die naweek daarna is X-mas. Seker ook nie van pas nie.

DUS: kom ons kyk hoeveel van ons kan hierop reageer en sien of ons dit kan reel vir Saterdag, 19 Desember 2009.

^
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Okkie Van Wyk »

Hi julle

Die 19de gaan dalk bietjie taai wees vir ons. Ons ry die 17de hier en slaap oor op pad , Sal seker die 18de eers laat middig in Mosselbaai kom. Ons bly daar oor by vriende. As dit dalk moontlik is dat ons dit in die week sal kan maak ....se die Woensdag die 23ste sal dit vir ons ook pas. Dit gaan ons kaans om te land en asem te skep na die lang pad.

Ons is ook nog nie seker oor die tyd na Kers Fees nie, ons dink daaraan om dalk eers n draai verder suid te maak en weer teen die weskus op terug te kom maar ons is nie seker nie die tyd gaan dalk nie genoeg wees nie omdat ek en swambo altwee weer die 4de Jan moet werk.
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Post by Rooikappie »

Ek sou graag dit in die week wou saam doen , maar het reeds ander planne vir 22 Des. en daarna.Miskien sal 21 Des nog werk.........
Miskien moet ons meer as een groep probeer doen.Of miskien dit ook in Jan 2010 probeer vir die wat nie Des kan nie.
Ek sal in Jongensfontein wees en hierdie "post" volg om te sien wie en wanneer daar iemand Vleesbaai gaan ry.Altyd reg vir kort kennisgewings.
Dit is jammer ons kan nie 'n groter groep bymekaar kry nie.
Post Reply

Return to “Eastern Cape”