Page 1 of 1

Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:05 pm
by Castos
Ons klub het die naweek die Ossewa roete gaan ry. Hier is so paar foties. :welcome:

Dit maak deel uit van die ou transport roete vanaf Maputo na Baberton toe.

Roete is 'n gradering 4 en vet pret. :veryhappy:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:07 pm
by Castos
:dance1:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:23 pm
by Spartan
Ongelooflik waar die mense met ossewaens gery het en hulle is nie eers 4x1 nie. Dit lyk regtig baie nice en die fotos is nogal nice :thumbup:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:38 pm
by Castos
Thanks man, dis ongelooflik, jy kan sien waar die ossewa se wiele sloote gesny het in die klip in. Hulle is hierop met 2ton se vrag en het 16km gedoen in 'n dag. Gin wonner die ou mense was so moerig nie. Ek sal ook gewees het.

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:39 pm
by Spartan
Jy se dis daar in Baberton se wereld :?: Al wat my kinders ken is kameel spore in die sand.

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:49 pm
by Castos
Ja naby Baberton en teen die swaziland grens. Baie mooi wereld.

Jis en die Lexus het mooi gemaak. 1500rpm's gestel en nie weer aan die petrol geraak nie. Hy klim net die heeltyd. Geen gespinnery of iets nie. :goodjob:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 2:52 pm
by Spartan
Sal verseker die kamera saamvat, is dit n eendag trip of kamp jy halfpad :?:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 3:19 pm
by OOOOMS
Lyk baie mooi daar, wou nog altyd daai trail gaan ry :thumbup:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 3:22 pm
by Spartan
Dalk kan ons dit saam gaan ry :idea:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 4:09 pm
by OOOOMS
Spartan wrote:Dalk kan ons dit saam gaan ry :idea:
Klink soos 'n plan, Warthog Hennie bly mos in Babies, ek het al met hom daaroor gesels :thumbup:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 6:37 pm
by Spartan
OOOOMS wrote:Klink soos 'n plan, Warthog Hennie bly mos in Babies, ek het al met hom daaroor gesels
Hoe meer siele hoe beter :thumbup: :thumbup:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 7:07 pm
by FUDGES
Ek wil ook saam :drinks:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 7:09 pm
by JohanM
Dan maak ons dit 'n Hilux 4x4 event om te gaan ry, wat se julle??

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 7:16 pm
by FUDGES
Ek stem vir daai een :boss: :dance1:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 10:40 pm
by pietpetoors
Stunning foto's :thumbup:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Mon Aug 02, 2010 11:06 pm
by OOOOMS
Nou toe Jaco, ons wag vir jou..... :beach:

Maar nie vir altyd nie :o:

:lol: :lol: :lol:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Tue Aug 03, 2010 5:44 am
by Spartan
OOOOMS wrote:Nou toe Jaco, ons wag vir jou..... :beach:

Maar nie vir altyd nie :o:

:lol: :lol: :lol:
Ook maar lekker taai vandat ons die baas se nuwe chom is :twisted: :twisted: :lol: :lol:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Tue Aug 03, 2010 7:07 am
by OOOOMS
Tik-tok...tik-tok...tik-tok...

Jaco jou datums, ons wag :lol: :lol: :lol:

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Tue Aug 03, 2010 7:22 am
by Castos
Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle.

Ons gaan juis die naweek 'n roete uitlê op 'n wildsplaas naby die N4 en Nelspruit.

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Tue Aug 03, 2010 8:21 am
by Spartan
Daar is so baie wat ons nog nie gesien het in ons eie land nie en soos Thys se op sy trip report daar is baie om te sien.

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Sun Jun 10, 2018 7:15 pm
by 4x4Crazy
Hi Guys.
I am planning on doing the ossewa route in baberton.
We will be a few 4x4's.
What I would like to know, is it save to do one route and then on top of the mountain set up camp and then following day do the other route.
Now I checked on google maps I see the one main starting route, where is the second route I think it is carston that mentions it?

Love be this forum thanks guys.

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Sun Jun 10, 2018 7:16 pm
by 4x4Crazy
Sorry its castos

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Sun Jun 10, 2018 7:19 pm
by 4x4Crazy
Okay ek sien did Afrikaans. Dis wat castos reply het.....

"Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle."

Re: Ossewa Roete MP

Posted: Sun Jun 10, 2018 7:20 pm
by 4x4Crazy
:yahoo:
Castos wrote: Tue Aug 03, 2010 7:22 am Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle.

Ons gaan juis die naweek 'n roete uitlê op 'n wildsplaas naby die N4 en Nelspruit.