Hennops 4x4 trail

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
Post Reply
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Hennops 4x4 trail

Post by RooiLux »

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hennops 4x4 trail

Post by OOOOMS »

Dankie vir die pics, lyk of julle lekker pret gehad het :thumbup:

Jy moet daai trail bietjie ry as dit reen...... :roll: :roll: :roll: rof!!!
User avatar
cyborg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 256
Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
Real Name: Gerald
Location: Richards Bay

Re: Hennops 4x4 trail

Post by cyborg »

Baie nice!
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Hennops 4x4 trail

Post by RooiLux »

OOOOMS wrote:Dankie vir die pics, lyk of julle lekker pret gehad het :thumbup:

Jy moet daai trail bietjie ry as dit reen...... :roll: :roll: :roll: rof!!!
Sal bietjie so maak siende dat reën seisoen oppad is.

RooiLux wrote:

Ek was nog nie self hier nie, ek sal graag wou saam as iemand een of ander tyd gaan. Miskien so paar ouens saam kry en 'n lekker dag maak daarvan.

Kry ons enigsens 'n special rate vir Groepe/Klubs?
Ek sien hulle vra R180 entrance, di's (vir my bietjie steep), Ek onthou in Melkboss 4x4 het jy so R150 betaal vir die jaar en dan gaan jy so veel keer as jy wil. (Toe net voor ek uit die Kaap is het hulle dit verander na R100 pj, en R10 vir elke visit).
Weet enige iemand of daar sulke geleenthede bestaan hier in Gauteng (Centurion)?
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hennops 4x4 trail

Post by CasKru »

cyborg wrote:
RooiLux wrote:
OOOOMS wrote:Dankie vir die pics, lyk of julle lekker pret gehad het :thumbup:

Jy moet daai trail bietjie ry as dit reen...... :roll: :roll: :roll: rof!!!
Sal bietjie so maak siende dat reën seisoen oppad is.

Ek was nog nie self hier nie, ek sal graag wou saam as iemand een of ander tyd gaan. Miskien so paar ouens saam kry en 'n lekker dag maak daarvan.

Kry ons enigsens 'n special rate vir Groepe/Klubs?
Ek sien hulle vra R180 entrance, di's (vir my bietjie steep), Ek onthou in Melkboss 4x4 het jy so R150 betaal vir die jaar en dan gaan jy so veel keer as jy wil. (Toe net voor ek uit die Kaap is het hulle dit verander na R100 pj, en R10 vir elke visit).
Weet enige iemand of daar sulke geleenthede bestaan hier in Gauteng (Centurion)?
Mens kan definitief so iets reel ja... Ek sal die club se events coordinator vra om te kyk na moontlikehede
To God be the glory
User avatar
cyborg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 256
Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
Real Name: Gerald
Location: Richards Bay

Re: Hennops 4x4 trail

Post by cyborg »

Cool, thanks.
( :eh: Watse deel nou eintlik)?
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Hennops 4x4 trail

Post by RooiLux »

cyborg wrote:
RooiLux wrote:
OOOOMS wrote:Dankie vir die pics, lyk of julle lekker pret gehad het :thumbup:

Jy moet daai trail bietjie ry as dit reen...... :roll: :roll: :roll: rof!!!
Sal bietjie so maak siende dat reën seisoen oppad is.

Ek was nog nie self hier nie, ek sal graag wou saam as iemand een of ander tyd gaan. Miskien so paar ouens saam kry en 'n lekker dag maak daarvan.

Kry ons enigsens 'n special rate vir Groepe/Klubs?
Ek sien hulle vra R180 entrance, di's (vir my bietjie steep), Ek onthou in Melkboss 4x4 het jy so R150 betaal vir die jaar en dan gaan jy so veel keer as jy wil. (Toe net voor ek uit die Kaap is het hulle dit verander na R100 pj, en R10 vir elke visit).
Weet enige iemand of daar sulke geleenthede bestaan hier in Gauteng (Centurion)?
Klink na 'n goeie plan ook lekker kans om die res van die manne te ontmoet en te leer ken,ek self is nog nuut met die hele 4x4 ding so ken nie regtig mense om saam mee te gaan 4x4 nie so ek sal nie omgee vir company nie dit is gewoontlik net ek my seun of albei seuns en 'n vriend wat saam gan ry.

As ek weer gaan 4x4 sal ek 'n post opsit en dan kan die wat wil join my laat weet dan ontmoet ons iewers en gaan doen die roete saam,dit is inderdaad 'n baie lekker roete en baie uitdaagend veral sonder die lockers maar soos in die fotos gesien is daar niks wat 'n Hilux nie kan uitklim nie en die Terios het my ook verbaas met sy veldry vermoë.
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Hennops 4x4 trail

Post by RooiLux »

CasKru wrote:
cyborg wrote:
RooiLux wrote:
OOOOMS wrote:Dankie vir die pics, lyk of julle lekker pret gehad het :thumbup:

Jy moet daai trail bietjie ry as dit reen...... :roll: :roll: :roll: rof!!!
Sal bietjie so maak siende dat reën seisoen oppad is.

Ek was nog nie self hier nie, ek sal graag wou saam as iemand een of ander tyd gaan. Miskien so paar ouens saam kry en 'n lekker dag maak daarvan.

Kry ons enigsens 'n special rate vir Groepe/Klubs?
Ek sien hulle vra R180 entrance, di's (vir my bietjie steep), Ek onthou in Melkboss 4x4 het jy so R150 betaal vir die jaar en dan gaan jy so veel keer as jy wil. (Toe net voor ek uit die Kaap is het hulle dit verander na R100 pj, en R10 vir elke visit).
Weet enige iemand of daar sulke geleenthede bestaan hier in Gauteng (Centurion)?
Mens kan definitief so iets reel ja... Ek sal die club se events coordinator vra om te kyk na moontlikehede
As julle 'n event gaan reël laat weeet my asseblief ek sal graag wil join!
Image
User avatar
cyborg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 256
Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
Real Name: Gerald
Location: Richards Bay

Re: Hennops 4x4 trail

Post by cyborg »

Ja Marius,
Die events lyk altyd vir my so lekker. So ver het ek 'n paar GTG's gemis, aangesien my trok nie in toestand was on te gaan speel nie, maar ek beplan om sekerlik die volgende een by te woon.
My Bande is nou op, die clutch is in, so ek het nie meer excuses nie...
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Hennops 4x4 trail

Post by RooiLux »

cyborg wrote:Ja Marius,
Die events lyk altyd vir my so lekker. So ver het ek 'n paar GTG's gemis, aangesien my trok nie in toestand was on te gaan speel nie, maar ek beplan om sekerlik die volgende een by te woon.
My Bande is nou op, die clutch is in, so ek het nie meer excuses nie...
My clutch is ook nou in so ons moet maar iets reël,ongelukkig werk ek party naweke so sal nie elke naweek kan gan 4x4 nie mar wel die naweke wat ek nie werk nie.
Image
Post Reply

Return to “Trail Reports”