Silverlux in Kruger Park
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Silverlux in Kruger Park
Well we decided to take the Lux on a Trip in the Kruger Park, the 1 day was quite nice as we saw alot of the Big 5, the only 2 still evading us are the lions and leopards. Like the say, keep on looking.
- Vissie
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Thu Jan 22, 2009 5:08 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Fortuner V6 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Silverlux in Kruger Park
Louis, jy weet seeker van die 4x4 roetes wat jy kan vat.Weet nie waar jy kamp nie maar doen net navrae by jou kamp ontvangs.Dit is nie graad 5 nie maar jy gaan baie meer sien want net 4x4 voertuie word toegelaat op daai roetes so die diere is meer.
LaeVeld 4x4 Klub
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Silverlux in Kruger Park
Louis MOOI !
Vissie dankie vir daai wenk. Ek het al voorheen daai les geleer - mens is moeg as jy by ontvangs aankom en wil net kamp opslaan, tog is daar BAIE inligting wat mens by ontvangs kan kry.
Vissie dankie vir daai wenk. Ek het al voorheen daai les geleer - mens is moeg as jy by ontvangs aankom en wil net kamp opslaan, tog is daar BAIE inligting wat mens by ontvangs kan kry.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Silverlux in Kruger Park
Hennie was net 'n bietjie laat om op daai 4x4 roettes te gaan, maar het dit nog steeds geniet.
Wel, my vrou het 'n lys gemaak van al die diere wat ons gesien het, om dit kort te hou was daar 51 dier soorte, diere & voels hoofsaaklik.
Ek was net innig spyt om te se dat ek moes 'n beter lens gehad het om beter fotos te neem, maar kan nie kla oor wat ek en my vrou geneem het nie.
Ons het al VYF van die Groot 5 gekry, net die Drosters wat net of te ver was of naby maar net die bosse was dig.
Meneer Luiperd het ons gekry so 40 km van Skukuza, by die Boabab inry. Daar moes ons wag in 'n lang ry motors wat die "mees afgeneemde" dier in sy middag slaap besoek het. Hy het lui gele en net anderkant toe gekyk.
Die laaste 2 dae was baie warm, maar was beter om te ry as om by die kamp te sit. Water was soos koeldrank gedrink, maar die hitte het nie gekeer om verder te soek.
Volgende keer, beter lens, meer tyd om net weer almal te soek en om die Jagluiperds en Wilde honde te kry en dan meer Noord waarts om die Swartwitpense te gaan soek.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Silverlux in Kruger Park
Nice pics Louis! Those waterbuck are beautiful with the shaggy neck hair ... (almost looks like a collie from the front ).
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- vanzyl
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Wed Nov 04, 2009 9:04 pm
- Town: Fire Base Anaconda -
- Vehicle: Toyota`sss
- Real Name: Wayne
- Location: West Asia
Re: Silverlux in Kruger Park
NOU verlang ek na die bosveld, whoza DEC ek sal moet n tydjie gan spandeer daar sodra ek kom kuier !
Hey Louis, wat was jou route ? enige voorkeur areas ?
Hey Louis, wat was jou route ? enige voorkeur areas ?
Be like water making its way through cracks. Do not be assertive, but adjust to the object, and you shall find a way round or through it. If nothing within you stays rigid, outward things will disclose themselves.
Empty your mind, be formless. Shapeless, like water. If you put water into a cup, it becomes the cup. You put water into a bottle and it becomes the bottle. You put it in a teapot it becomes the teapot. Now, water can flow or it can crash. Be water my friend...
Empty your mind, be formless. Shapeless, like water. If you put water into a cup, it becomes the cup. You put water into a bottle and it becomes the bottle. You put it in a teapot it becomes the teapot. Now, water can flow or it can crash. Be water my friend...
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Silverlux in Kruger Park
Wayne,
Ek was hoodsaaklik in die Satara omgewing van so 70km radius.
Ek was hoodsaaklik in die Satara omgewing van so 70km radius.