Atlantis 23/11/2011
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Atlantis 23/11/2011
Ons het Sondag weer bietjie gaan speel by Atlantis (dink dit is tyd dat ek 'n jaar permit kry)
Die video is geskiet met my Samsung Galaxy Tablet (Awesome speelding) Ek het hom oppie dashboard vas gesit (met prestick, ek wag nog vir die vehicle mount kit)
Daar was probleme met die klank, toe moet ek die soundtrack bysit.
Die Samsung Galaxy is regtig baie nice, ek het die Co Pilot GPS software (ongelukkig geen support vir garmin nie, hopelik kom dit nog). Maar hy het 'n 7" skerm wat ek verkies bo die IPAD.

-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '87 Hilux
- Real Name: Johan
Re: Atlantis 23/11/2011
Laat weet wanneer julle weer gaan. Was so 3 weke terug daar en dit is addictive!!!!
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
Re: Atlantis 23/11/2011
Awsome time-flight
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Johan, ek is altyd gewillig om te gaan, my kinders geniet dit verskriklik baie, en vra elke keer as hulle in die bakkie ry, "pappa ons wil weer duine toe gaan"
Jy moet net laat weet wanner jy wil gaan, dan is ek daar
Jy moet net laat weet wanner jy wil gaan, dan is ek daar
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Ek is nog nuut met die Video editing, ek het nou beter tools gekry, so die volgende movie gaan baie beter wees
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Atlantis 23/11/2011
Daar is niks fout met daai movie nie... ek wonder net hoekom hoor mens nie die engine nie... is dit omdat julle om moet uitdoof oor dat hulle so hard moet werk daar op die duinetersmit wrote:Ek is nog nuut met die Video editing, ek het nou beter tools gekry, so die volgende movie gaan baie beter wees
To God be the glory
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Die mikrofoon op die Galaxy was geblok deur die puck, so jy het nie so dowwe gemurmer gehoor die heeltyd, ek het nou n gaatjie in die pouch gemaak, en vanoggend getoets, en hy is nou 100%.
So Johan, ons moet nou weer Atlantis toe gaan sodat ek 'n nuwe movie kan doen met die gebrul van die V6
So Johan, ons moet nou weer Atlantis toe gaan sodat ek 'n nuwe movie kan doen met die gebrul van die V6
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Atlantis 23/11/2011
Kan nie wag om daai V6 te hoo werk nietersmit wrote:Die mikrofoon op die Galaxy was geblok deur die puck, so jy het nie so dowwe gemurmer gehoor die heeltyd, ek het nou n gaatjie in die pouch gemaak, en vanoggend getoets, en hy is nou 100%.
So Johan, ons moet nou weer Atlantis toe gaan sodat ek 'n nuwe movie kan doen met die gebrul van die V6
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '87 Hilux
- Real Name: Johan
Re: Atlantis 23/11/2011
Sal so moet maak. Moet seker net 'n permit gaan kry ne, of sal ons maar op die "Afrika" manier ingaan?
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Ons kan
Maar ek is in Woodstock en kan vinnig die permitte kry
Maar ek is in Woodstock en kan vinnig die permitte kry
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis 23/11/2011
Julle kerels moet versigtig wees, hulle gaan ons nog almal uit daai duine uitsit oor die ouens wat so op die Afrika manier ingaan...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Thys, ek het dit nog nie gedoen nie, dit is vir my makliker om net die permit op te tel
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis 23/11/2011
Ek weet daar was in die verlede dreigemente om die duine toe te maak, en dit was een van die redes. As julle weer gaan laat weet ons, ons ry graag saam..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 23/11/2011
Ek sal so maak, as jy in Feb jaar permit wat geldig is tot einde junie dink ek, kos dit +- R350-00. Wat 'n bargain is
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 23/11/2011
Nice video, good music... Dave Matthews.... 4x4.... What a life Gonna have to look you up when I'm in CT in April. Would love to do those dunes