Honingklip 2011.02.06

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

http://www.honingklip.com/4x4.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Die is 'n redelike nuwe roete bet baie uitsig en gemaklikke ry. Daar is wel 'n paar goeie hindernissse en een rooi roete wat net die groot manne kan uit.

Klieënte van ons se pakstoor is heeltemal nuut oorgedoen en die Fransmanne wat diet gedoen het gaan nou terug en ons het hul op dit roete geneem vir die dag.

Die eienaar is besig om die roete regtig lekker interig. met 'n braai area wat nog in wording is, wat laer 'n lekker kuier plek sal wees.

Hier kan jy heeldag besig wees. Ons het 08:00 begine en teen 16:00 uit en ons het nie die hele roete ge doen.


Voertuie was hilux 2.4, hilux 2.7, 2 x isuzu 3.2, isuzu 3l.

bymekaar kom by BP Grabouw
Image

aankoms by Honingklip
Image

die roete begin
Image
Image
Image

die speel plek
Image
ImageImage
Image

my bakkie se wielspoor is net net te nou en ek was bang hy gly in toe het ek nie verder oor gegaan nie en is terug.Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Hoewel die grootste deel van die roete vaste grond met klipe en klei is is daar ook los sand, baie los. Ek het hier die fout gemaak om nie te sorg dat my bande af geblaas is soos vir Atlantis nie en moet uit gehelp word, bande af geblaas en geen probleem ek is daar deur.
Image
Image

die watergat op die roete was blykbar so vol modder dat geen voertuig daar kon deur nie. die eienaar het dit toe so bietjie skoon gemaak en nou is dit kinder speletjies. Op hul webwerf is dar 'n foto van hoe hy eers gelyk het
Image
Image
Image


Baie lekker roete.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by OOOOMS »

Lyk regtig mooi daar :thumbup:

Dankie vir die pics :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Mud Dog »

Eish Pieter, is dit nou jou Hilux Raider of jou Hilux grader .... Die swak departure angle weens die lang stert van die Hilux is een van sy min swak punte. 'N "tail cut" sal dit uit sorteer! :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

Mud Dog wrote:Eish Pieter, is dit nou jou Hilux Raider of jou Hilux grader .... Die swak departure angle weens die lang stert van die Hilux is een van sy min swak punte. 'N "tail cut" sal dit uit sorteer! :D:
Ek het al klaar baie gewen deur sy agter bumper te lig en ja ek het al oorweeg om hom te trim agter.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
johangr
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '87 Hilux
Real Name: Johan

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by johangr »

Baie nice. Ek gaan sommer die naweek bietjie soontoe... :thumbup:
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by legend35 »

Dit lyk of julle baie fun gehad het :thumbup:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by African Child »

Hoekom is ek nie genooi nie Oom Piesang???? Vrinde GA! :eh:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

African Child wrote:Hoekom is ek nie genooi nie Oom Piesang???? Vrinde GA! :eh:
:oops: :oops: :oops: :oops: :oops: :oops:
Ek het nogal 'n hele paar Vrinne wat toe hul hoor ons gaan daar ry wat wou saam, maar ongelukkig was ek ook 'n gas en is gesponser vir die dag so ek kon niemand saam vra nie.

Maar dit wys nou net dat ons dit as groep so goumoontlik mmmmmmm nee net na pay day moet gaan doen.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by African Child »

Dit klink na n PLAN, laat weet die datum. Net voor einde April asb, dan tol die Hilux se wiele bietjie Weskus op.....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

hier is twee kort clips sommer met my selfoon geneem op die roete.
Image

Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by ThysdJ »

Ou Panana as jou bakkie so skuins staan kan mens nie eers sien jy het daai sticker skeef geplak nie... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Image
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

ThysdJ wrote:Ou Panana as jou bakkie so skuins staan kan mens nie eers sien jy het daai sticker skeef geplak nie... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Yip en as ek die nuwe een plak gaan ek hom nog meer skuins maak, dan kan ek dalk 'n hoër skuinste aanpak :laugh2: :laugh2:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Hilux01 »

Pieter,

Lyk sommer baie prettig, ek neem aan dis jou Hilux wat so mooi pronk daar in Feb 2011 se SA4x4. Geluk man, en goeie advertensie met die sticker so agter op die canopy, almal wat die tydskrif lees sal nou weet om ons hier te kom soek :thumbup:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Piesang »

Hilux01 wrote:Pieter,

Lyk sommer baie prettig, ek neem aan dis jou Hilux wat so mooi pronk daar in Feb 2011 se SA4x4. Geluk man, en goeie advertensie met die sticker so agter op die canopy, almal wat die tydskrif lees sal nou weet om ons hier te kom soek :thumbup:
Ja dis hy daai, hul sal my moet begin Royalties betaal, want daar is twee fotos van my Hilux in die ToyotaZone ook en daar sien jy die Hilux4x4forum sticker net so mooi.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Pumba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 500
Joined: Wed Dec 24, 2008 1:40 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC112

Re: Honingklip 2011.02.06

Post by Pumba »

Dit lyk mos nou lekker!
Jesus was blunt: "No chance at all if you think you can pull it off by yourself. Every chance in the world if you let God do it." Mark 10:27(Message)

Image
Post Reply

Return to “Trail Reports”