Moegatle 16 Feb
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Moegatle 16 Feb
Cas and I went to Moegatle this weekend.
Was very lekka!
There were a few Hilux's and a few Landies. The Landies provided the laughs and the entertainment, and the Hilux's
showed how it should be done
Here is a few pic's
This is one serious Nissan. I think the only Nissan parts on this thing is the body and the badge. It has a 3.8l V6 Opel motor.
After each obstacle this little fellow raced for the shade of the trees too cool down
Cas and I chatting. We were forced to stop due to a certain vehicle needing repairs after storming an obstacle.......
Landie receiving much needed attention.....
Oops, Landie getting stuck. I took the same line as this guy, but did't need to be recovered
Parked on top of "Koos se klip" Great view from up here
Cas before "Koos se klim"
Cas on "Koos se klim"
Unfortunately the incline was to steep, and the carb ran dry, so Cas had to aboard, just after he put down his wheel here
I think Cas will agree with me in recommending Moegatle as a MUST DO.
Dankie Cas en familie :!: Dit was baie lekker, al het ons altwee se spanne verloor

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Moegatle 16 Feb
Hi Riaan, lyk na n lekker outing. Waar is die pics van jou en die klip?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 16 Feb
Ek was te vinnig daar op vir die kamerasNiel wrote:Hi Riaan, lyk na n lekker outing. Waar is die pics van jou en die klip?
Cas was die enigste ou wat probeer het. Een van die Landie manne wou ook, maar blykbaar het die gids gese hy mag nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Moegatle 16 Feb
Dis darem een scary klip daai, ne
Jy sê Cassie moes aboard, maar ek het dan die foto gesien met julle bo op, of het julle in die ander kant opgegaan?
Ja nee hierdie is definitief een van daai must do trails.
Jy sê Cassie moes aboard, maar ek het dan die foto gesien met julle bo op, of het julle in die ander kant opgegaan?
Ja nee hierdie is definitief een van daai must do trails.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Moegatle 16 Feb
Gevaarlike klip daai! Al n paar manne hulle karre seergemaak daar, veral as jy nie lockers het nie!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Dag mense.
Daai is nou vir jou een bevange trails. Dit sou nice gewees het om meer van julle ouens daar te ge had het want om so vir die landies te wag terwyl hulle die obsticles so storm om oor dit te kom, en dit dan eers so op die 10 try reg te kry, kan nogal boring raak.
Ek is besig om 'n video te laai van 'n paar clips van die naweek en sal julle die link stuur sodra dit op is :)
Thanks Riaan en Yolande. Dit was m@#$$% lekker al het ons spanne verloor :D

To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Oja, Riaan, Thanks vir daai nice pics. Ek sal binnekort ook 'n paar post
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 16 Feb
Ons het aan die ander kant op gegaan.
Daar waar Cas op was, was vir my bietjie intimiderend. En ek het nog nie genoeg vertroue in my eie vermoens nie, aangesien ek baie min ondervinding het. As ek meer ondervinding het gaan ek hom verseker aanvat.
Plesier Cas. Ek sal vandag die ander wat ek van jou het ook post.
Daar waar Cas op was, was vir my bietjie intimiderend. En ek het nog nie genoeg vertroue in my eie vermoens nie, aangesien ek baie min ondervinding het. As ek meer ondervinding het gaan ek hom verseker aanvat.
Plesier Cas. Ek sal vandag die ander wat ek van jou het ook post.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Riaan by die eerste obsticle (dit is nou as mens gaan volgens hoe die landies gesukkel het om daar op te gaan, volgens die Hilux... highway)
hilux4x4.co.za verteenwoordigers
Landie wat besig was om van 'n molshoop 'n berg te maak
Ons lunch break
Riaan in aksie
Werner in sy wa (Werner is heel moontlik 'n aanstaande hilux4x4.co.za member) :D
Leaders of the pack (of te wel wat die landies die heeldag gesien het
Is dit nie mooi nie?!
Riaan se wa (op Koos se Klim klip)
Myne sin (op Koos se Klim klip)
En dan hier is die youtube link. Ek vra omverskoning dat daar so min footage i van Hiluxe. Teen die tyd wat ek gepark het en reg was met die kamera was die Hiluxe al oor die obsitcles
http://www.youtube.com/watch?v=GP8490x1gxo

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Moegatle 16 Feb
Seems like you guys had fun!
Cas, what tyres do you have fitted to your Hilux?
-F_D
Cas, what tyres do you have fitted to your Hilux?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Lots and lots of fun :)
I have Conti WorldContacts on my bakkie (265/75 R15)
Generaly I'm happy with the tyre except for vebration on my steering at about 90km/h. Took it to be rebalanced but they said they coudn't due to the these tyres being prone to woubles..(or something like that). Other than that, have never had a puncture etc.
I have Conti WorldContacts on my bakkie (265/75 R15)
Generaly I'm happy with the tyre except for vebration on my steering at about 90km/h. Took it to be rebalanced but they said they coudn't due to the these tyres being prone to woubles..(or something like that). Other than that, have never had a puncture etc.
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Moegatle 16 Feb
Thanks! The tread looks very similar to the tread on the Cooper At's that I have fiited to my SFA. I was wondering about the traction in the spots in the pics above, but it seems you coped well with an AT tyre.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
I don't think any other AT tyre could / would have done better. But something like a Cooper STT would have made a world of difference! :)
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Moegatle 16 Feb
Koop die video wat daai ouens maak, dis die moeite werd.CasKru wrote:
En dan hier is die youtube link. Ek vra omverskoning dat daar so min footage i van Hiluxe. Teen die tyd wat ek gepark het en reg was met die kamera was die Hiluxe al oor die obsitcles
http://www.youtube.com/watch?v=GP8490x1gxo
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Ek gaan verseker vir my die video koop en dan probably vir julle van daai clips post op youtube :)
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 16 Feb
Ek gaan ook daai video koop. Al is dit net om hom so nou en dan te kyk as die lewe my druk. Dan sal die sukkelende Landies my laat smile en herinner hoe gelukkig ek is om nie ryk genoeg te wees om n Landie te kan bekostig nie
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: Moegatle 16 Feb
Jinne, hoe spyt is ek nou dat ek dit nie kon maak nie. Ek moet se, dit is ook een van die beste roetes wat ek nog gedoen het en wou dit baie graag weer doen.
Cassie, ons het presies dieselfde Hilux. Sien foto's hieronder.
PS - Toe ons die roete gedoen het was on net Land Cruisers en Hilux, en moes ook wag vir die Landies
Cassie, ons het presies dieselfde Hilux. Sien foto's hieronder.
PS - Toe ons die roete gedoen het was on net Land Cruisers en Hilux, en moes ook wag vir die Landies
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 16 Feb
Anton, dit was lekker.
Ek gaan hom verseker sommer die jaar weer doen, maar dan gaan ek die klip ook ry.
Ek gaan hom verseker sommer die jaar weer doen, maar dan gaan ek die klip ook ry.
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: Moegatle 16 Feb
Riaan, jy moet laat weet, want die keer gaan ek verseker gaan. Werk het so bietjie ingemeng laas naweek :evil:
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 16 Feb
Ek maak so. Maar dit sal eers oor n paar maande wees, dalk eers heel wat na die einde van die jaar se kant toe. Wil intussen die Landies kans gee om die gate bietjie dieper te grou dat dit nie highway vir die Hilux'e is nie.
O ja, ek wil ook ander trails doen, maar sal elke keer post om julle te nooi.
O ja, ek wil ook ander trails doen, maar sal elke keer post om julle te nooi.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Ek sal ook daar wees! :)
Anton... daai lorrie van jou is darem maar mooi
Anton... daai lorrie van jou is darem maar mooi
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: Moegatle 16 Feb
Dankie Riaan, sal goed wees.
Cassie, dankie, ek het die Hilux verkoop en die dag toe die koper die transaksie wil beklink, het my moed my begewe. Glo nie ek sal dit sommer weer oorweeg nie, 'n mooi Hilux is darem maar mooi, en die een het maar nou eers 108 000 km op.
Cassie, dankie, ek het die Hilux verkoop en die dag toe die koper die transaksie wil beklink, het my moed my begewe. Glo nie ek sal dit sommer weer oorweeg nie, 'n mooi Hilux is darem maar mooi, en die een het maar nou eers 108 000 km op.
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Moegatle 16 Feb
Mmm ek het nogal gewonner bly om te sien jy het tot jou sinne gekom, welkom terug vanaf die dark side, sjoe dit was amper gewees.Skydive wrote:Dankie Riaan, sal goed wees.
Cassie, dankie, ek het die Hilux verkoop en die dag toe die koper die transaksie wil beklink, het my moed my begewe.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Ek het nog elke keer wat ek 'n Toyota verkoop of ingeruil het op 'n nuwe Toyota ook so gevoel. Dit is asof mens se hart wil skeer. Gelukkig was daar 'n nuwe Toyota in sy plek. Maar ek dink die Lorrie van my gaan saam met my bly tot in lente van dae :)Posted: Wed Feb 20, 2008 9:15 pm
Re: Moegatle 16 Feb
Skydive wrote:
Dankie Riaan, sal goed wees.
Cassie, dankie, ek het die Hilux verkoop en die dag toe die koper die transaksie wil beklink, het my moed my begewe.
Mmm ek het nogal gewonner bly om te sien jy het tot jou sinne gekom, welkom terug vanaf die dark side, sjoe dit was amper gewees.
Myne staan ook nou eers op 128000km maar ek moet se daai was harde kilosmooi Hilux is darem maar mooi, en die een het maar nou eers 108 000 km op.
To God be the glory
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Moegatle 16 Feb
En? Myne het 370 000 harde km's op. Nou wat nou? Julle Hiluxe is nog nie eers behoorlik ingeloop nie... :roll:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 16 Feb
Ja nee. Ek vat dit maar nog rustig. Jy kan mos sien aan die fotos ek loop nog myne in :)
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: Moegatle 16 Feb
Baie amper, maar gelukkig het die rooi pille betyds begin werkBenHurBul wrote:Mmm ek het nogal gewonner bly om te sien jy het tot jou sinne gekom, welkom terug vanaf die dark side, sjoe dit was amper gewees.Skydive wrote:Dankie Riaan, sal goed wees.