Thaba Monate 4x4 fund raiser

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by OOOOMS »

Lollie wrote:Mark
Nou hoe het ek dit dan nou met jou?Waar is die pics?Ek het die heel naweek aan julle gedink? :eh: :eh:
:lol: :lol: :lol:

En ons ook....heel naweek!!

Seker Koos gaan 'n lekker paar pic's laai sodra hy 'n kans gehad het om al sy goed af te laai :thumbup:
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by Ou vale1 »

Mark, baie dankie weereens vir jou en Danelle se ondersteuning en die lekker kuier (die oooom kan maar by die Wimpy gaan ontbyt maak!). Baie dankie ook aan die ander forumlede wat ons ondersteun het. Ongelukkig is daar nie juis fotos geneem nie, ons het 'n frats ongeluk in die karavaanpark gehad terwyl ons op die roete was en dit het 'n demper geplaas op die ouens se entoesiasme. Soos Mark se, Thaba Monate is 'n moet op enige kampeerder se kalender, dis puik waarde vir geld! :thumbup:
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by Donkey »

Lollie wrote:Mark
Nou hoe het ek dit dan nou met jou?Waar is die pics?Ek het die heel naweek aan julle gedink? :eh: :eh:
More almal. Se vir hulle oom Dawie, pikchars :beg: saamblief tog! :aggresive:

Hope you guys had an awesome weekend, it sucks we missed out but then again we were not around.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by Ou vale1 »

Donkey, we missed you, but thanks again for your donation, it is highly appreciated! Is your van OK now?
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by Ou vale1 »

Ou vale1 wrote:Mark, baie dankie weereens vir jou en Danelle se ondersteuning en die lekker kuier (die oooom kan maar by die Wimpy gaan ontbyt maak!). Baie dankie ook aan die ander forumlede wat ons ondersteun het. Ongelukkig is daar nie juis fotos geneem nie, ons het 'n frats ongeluk in die karavaanpark gehad terwyl ons op die roete was en dit het 'n demper geplaas op die ouens se entoesiasme. Soos Mark se, Thaba Monate is 'n moet op enige kampeerder se kalender, dis puik waarde vir geld! :thumbup:
Net so vinnige update, die tannie wat onder die karavaan beland het se beserings is nogal ernstig, maar sy is gister geopereer en dit was suksesvol. Netnou met haar gesels en sy klink goed. Weereens baie dankie aan Mark, Danelle en Fritz vir julle bystand namens die Minnie gesin. :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote:
Ou vale1 wrote:Mark, baie dankie weereens vir jou en Danelle se ondersteuning en die lekker kuier (die oooom kan maar by die Wimpy gaan ontbyt maak!). Baie dankie ook aan die ander forumlede wat ons ondersteun het. Ongelukkig is daar nie juis fotos geneem nie, ons het 'n frats ongeluk in die karavaanpark gehad terwyl ons op die roete was en dit het 'n demper geplaas op die ouens se entoesiasme. Soos Mark se, Thaba Monate is 'n moet op enige kampeerder se kalender, dis puik waarde vir geld! :thumbup:
Net so vinnige update, die tannie wat onder die karavaan beland het se beserings is nogal ernstig, maar sy is gister geopereer en dit was suksesvol. Netnou met haar gesels en sy klink goed. Weereens baie dankie aan Mark, Danelle en Fritz vir julle bystand namens die Minnie gesin. :thumbup:
Bly om te hoor dit gaan goed met haar :dance1:

Sy het darem baie seer gekry....
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser

Post by Donkey »

Ou vale1 wrote:Donkey, we missed you, but thanks again for your donation, it is highly appreciated! Is your van OK now?
Thank you very much, will make a new post later on advise on what to do next, :shock2:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Post Reply

Return to “Trail Reports”