Thaba Monate 4x4 fund raiser
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ons vra julle ondersteuning asb.
NG Kerk Dinwiddie bied aan 'n 4x4 pretdag/naweek by Thaba Monate, Warmbad
Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig
Datum 7 Mei 2011
Akkommodasie: Kampering in pragtige Nyala kamp @ R120-00 per nag (max 6 persone)
(Chalets ook beskikbaar, kontak Nadia vir tariewe)
Roete: Graad 2-4, geskik vir enige 4x4 voertuig met ontsnap roetes by erger dele
Daar is ook 'n paar hardebaarde wat goeie grondvryhoogte en dubbel ewenaarslotte vereis
Verskeie wildsoorte oa. Eland, koedoe, zebra, kameelperd, impala te sien op roete
Daar is ook warm en koue swembaddens, tennisbaan, staproetes, restourant, fietsry en vele meer
Kom geniet 'n heerlike naweek of ry Saterdag die roete saammet ons (3-4 ure)
(Slegs 2 ure se ry vanaf Jhb)
Kontak: Koos 083 419 6289 of kverm@vodamail.co.za
Nadia: 072 135 7559 of reservations@thaba-monate.co.za
http://www.thabamonate.co.za/reservation_enquiry.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Forum lede:
1. Skrik niks
2. Optimus prime
3. Pype
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.

- Attachments
-
- Inskrywing.xls
- (157 KiB) Downloaded 157 times
-
- 4x4.xls
- (157.5 KiB) Downloaded 173 times
Last edited by Ou vale1 on Thu Apr 14, 2011 8:05 am, edited 2 times in total.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate fund raiser
As jy die inskrywing oopmaak moet jy dit save, voltooi die vorm en e-pos dit vir Nadia saammet PoP. My target is 50 voertuie en ek staan op 3, asb ouens Dis 'n lekker roete en ons gaan 'n skattejag inbou om dit meer interesant te maak. Ons werk hard aan borge sodat ons 'n paar pryse kan uitdeel. Daar's een extreme challenge wat die hardebaarde gaan toetsOu vale1 wrote:Ons vra julle ondersteuning asb.
Re: Thaba Monate fund raiser
Koos, hulle sal deurkom....geen net kans
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ja ooooms, ek het std 6 ook deurgekom (netnet). Ek het nog geen response gekry nie, ek raak baie bekommerd.
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Sukkel jy nou om Graad 12 deur te kom? Ek ook!!!! :wink2:Ou vale1 wrote:Ja ooooms, ek het std 6 ook deurgekom (netnet). Ek het nog geen response gekry nie, ek raak baie bekommerd.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Sommer die sertifikaat buite Binnelandse sake gekoop
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
When in Rome do as the Roman's doOu vale1 wrote: Sommer die sertifikaat buite Binnelandse sake gekoop
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
As dit so maklik was om support vir my fund raiser te kry as om sulke skelm deals te trek was my booking list al vol. Waar's julle manne, die trip is na payday so stuur solank die inskrywings, julle het tyd tot met julle aankoms om te betaal.
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Koos, ek bespereek dit met Ma
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Tx Ooooms, jou mos gese ek het matriek gekoop, nou lyk die post mos baie meer verstaanbaar
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Plesier Koos,ek's nou besig met my 3de attemptOu vale1 wrote: Tx Ooooms, jou mos gese ek het matriek gekoop, nou lyk die post mos baie meer verstaanbaar
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Lyk na 'n lekker plek
http://www.safaricentre.co.za/index.php ... moia-safar" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.safaricentre.co.za/index.php ... moia-safar" onclick="window.open(this.href);return false;
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Dankie Jan, gaan lekker wees. Wie nog?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ou vale1 wrote:Ons vra julle ondersteuning asb.
NG Kerk Dinwiddie bied aan 'n 4x4 pretdag/naweek by Thaba Monate, Warmbad
Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig
Datum 7 Mei 2011
Akkommodasie: Kampering in pragtige Nyala kamp @ R120-00 per nag (max 6 persone)
(Chalets ook beskikbaar, kontak Nadia vir tariewe)
Roete: Graad 2-4, geskik vir enige 4x4 voertuig met ontsnap roetes by erger dele
Daar is ook 'n paar hardebaarde wat goeie grondvryhoogte en dubbel ewenaarslotte vereis
Verskeie wildsoorte oa. Eland, koedoe, zebra, kameelperd, impala te sien op roete
Daar is ook warm en koue swembaddens, tennisbaan, staproetes, restourant, fietsry en vele meer
Kom geniet 'n heerlike naweek of ry Saterdag die roete saammet ons (3-4 ure)
(Slegs 2 ure se ry vanaf Jhb)
Kontak: Koos 083 419 6289 of kverm@vodamail.co.za
Nadia: 072 135 7559 of reservations@thaba-monate.co.za
http://www.thabamonate.co.za/reservation_enquiry.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Forum lede:
1. Skrik niks
2. Optimus prime
3. Pype
4. Ooooms
5.
6.
7.
8.
9.
10.
Begin darem nou lewe kry, wie nog?
Last edited by Ou vale1 on Thu Apr 14, 2011 12:08 pm, edited 1 time in total.
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Hoekom my naam nie op nie?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Sorry, nog nie 'n inskrywing gekry nieOOOOMS wrote:Hoekom my naam nie op nie?
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Regtig ek het hom more gestuur....Ou vale1 wrote:Sorry, nog nie 'n inskrywing gekry nieOOOOMS wrote:Hoekom my naam nie op nie?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Tx, sal die lysie gister update
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Sal great wees as ons nog so paar inskrywings van die klub/forum kan kry.Ou vale1 wrote:Ou vale1 wrote:Ons vra julle ondersteuning asb.
NG Kerk Dinwiddie bied aan 'n 4x4 pretdag/naweek by Thaba Monate, Warmbad
Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig
Datum 7 Mei 2011
Akkommodasie: Kampering in pragtige Nyala kamp @ R120-00 per nag (max 6 persone)
(Chalets ook beskikbaar, kontak Nadia vir tariewe)
Roete: Graad 2-4, geskik vir enige 4x4 voertuig met ontsnap roetes by erger dele
Daar is ook 'n paar hardebaarde wat goeie grondvryhoogte en dubbel ewenaarslotte vereis
Verskeie wildsoorte oa. Eland, koedoe, zebra, kameelperd, impala te sien op roete
Daar is ook warm en koue swembaddens, tennisbaan, staproetes, restourant, fietsry en vele meer
Kom geniet 'n heerlike naweek of ry Saterdag die roete saammet ons (3-4 ure)
(Slegs 2 ure se ry vanaf Jhb)
Kontak: Koos 083 419 6289 of kverm@vodamail.co.za
Nadia: 072 135 7559 of reservations@thaba-monate.co.za
http://www.thabamonate.co.za/reservation_enquiry.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Forum lede:
1. Skrik niks
2. Optimus prime
3. Pype
4. Ooooms
5. Lollie
6. Donkey (donation)
7. Heinrich ( donation)
8.
9.
10.
Last edited by Ou vale1 on Sun Apr 24, 2011 3:20 pm, edited 2 times in total.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Hi oom Koos
We're not around on the day of the trip, taking CupCake to the Kruger National for the weekend. Please PM me banking details so that I can make a donation on our behalf month end.
Would that be ok with you?
Regards,
Donkey

Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
I'll follow Donkey's example, I'll pay the entry, but cannot attend.
Got some other plans for that weekend.
Got some other plans for that weekend.
Know what you don't know.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Thomelo, Heinrich,
Dit word regtig baie waardeer
PM vir julle die details.
Tx manne
Dit word regtig baie waardeer
PM vir julle die details.
Tx manne
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Koos,
Ek maak graag intussen die betaling van R200.00.Louis gaan n efi conversion op my bakkie doen en weet ek nie of my bakkie teen daardie tyd al klaar sal wees nie.As hy betyds klaar is sien jy my daar,ek sal dan die Saterdag aand ook in die kamp plek oorslaap.
P/M my jou bank besonderhede

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Koos, Megaworld Vanderbijlpark skenk die stickers. Dit sal teen die einde van die week reg wees. Sterkte!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
KoosLollie wrote:Koos,
Ek maak graag intussen die betaling van R200.00.Louis gaan n efi conversion op my bakkie doen en weet ek nie of my bakkie teen daardie tyd al klaar sal wees nie.As hy betyds klaar is sien jy my daar,ek sal dan die Saterdag aand ook in die kamp plek oorslaap.
P/M my jou bank besonderhede
As my bakkie nie klaar is nie , kom ek met die platkar net om lekker te kuier.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Hans van 4X4 Megaworld het weereens agteroor gebuig om 'n bydra te lewer, baie dankie Hans vir en jou bestuur. As enigiemand dalk binne die volgende week by hulle 'n draai gaan maak en Gauteng se kant toe kom sal ek dit waardeer as julle ons goodies kan saambring dan kom haal ek dit by jou. Ek vra weereens vir almal om ons te kom ondersteun by Thaba Monate, dit sal baie waardeer word.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ou vale1 wrote:Sal great wees as ons nog so paar inskrywings van die klub/forum kan kry.Ou vale1 wrote:Ou vale1 wrote:Ons vra julle ondersteuning asb.
NG Kerk Dinwiddie bied aan 'n 4x4 pretdag/naweek by Thaba Monate, Warmbad
Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig
Datum 7 Mei 2011
Akkommodasie: Kampering in pragtige Nyala kamp @ R120-00 per nag (max 6 persone)
(Chalets ook beskikbaar, kontak Nadia vir tariewe)
Roete: Graad 2-4, geskik vir enige 4x4 voertuig met ontsnap roetes by erger dele
Daar is ook 'n paar hardebaarde wat goeie grondvryhoogte en dubbel ewenaarslotte vereis
Verskeie wildsoorte oa. Eland, koedoe, zebra, kameelperd, impala te sien op roete
Daar is ook warm en koue swembaddens, tennisbaan, staproetes, restourant, fietsry en vele meer
Kom geniet 'n heerlike naweek of ry Saterdag die roete saammet ons (3-4 ure)
(Slegs 2 ure se ry vanaf Jhb)
Kontak: Koos 083 419 6289 of kverm@vodamail.co.za
Nadia: 072 135 7559 of reservations@thaba-monate.co.za
http://www.thabamonate.co.za/reservation_enquiry.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Forum lede:
1. Skrik niks
2. Optimus prime
3. Pype
4. Ooooms
5. Lollie
6. Donkey (donation)
7. Heinrich ( donation)
8.
9.
10.
Wie gaan nog saam?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Dis pay weekend!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Kom spandeer nou 'n paar rand en bring die familie saam Thaba Monate toe, of kom net vir die dag deur, ek kort nog minstens 10 inskrywings net om die boeke te balanseer
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Hi Koos
I asked Mark (Oooms) last Friday to please pass my donation (Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig) when you guys meet next weekend.
Trust you find that in order,
I asked Mark (Oooms) last Friday to please pass my donation (Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig) when you guys meet next weekend.
Trust you find that in order,
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Tx Tomelo, we really appreciate your contribution (as well as Heinrich's). We would have loved to've see u and the mam there, but............ God bless.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Gekry, baie dankie Hans en 4x4 MegaworldOu vale1 wrote:Hans van 4X4 Megaworld het weereens agteroor gebuig om 'n bydra te lewer, baie dankie Hans vir en jou bestuur. As enigiemand dalk binne die volgende week by hulle 'n draai gaan maak en Gauteng se kant toe kom sal ek dit waardeer as julle ons goodies kan saambring dan kom haal ek dit by jou. Ek vra weereens vir almal om ons te kom ondersteun by Thaba Monate, dit sal baie waardeer word.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ou vale1 wrote:Tx Tomelo, we really appreciate your contribution (as well as Heinrich's). We would have loved to've see u and the mam there, but............ God bless.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
9. Cassie en Legend35?Ou vale1 wrote:Ou vale1 wrote:Ou vale1 wrote:Ons vra julle ondersteuning asb.
NG Kerk Dinwiddie bied aan 'n 4x4 pretdag/naweek by Thaba Monate, Warmbad
Inskrywingsgeld R200-00 per voertuig
Datum 7 Mei 2011
Akkommodasie: Kampering in pragtige Nyala kamp @ R120-00 per nag (max 6 persone)
(Chalets ook beskikbaar, kontak Nadia vir tariewe)
Roete: Graad 2-4, geskik vir enige 4x4 voertuig met ontsnap roetes by erger dele
Daar is ook 'n paar hardebaarde wat goeie grondvryhoogte en dubbel ewenaarslotte vereis
Verskeie wildsoorte oa. Eland, koedoe, zebra, kameelperd, impala te sien op roete
Daar is ook warm en koue swembaddens, tennisbaan, staproetes, restourant, fietsry en vele meer
Kom geniet 'n heerlike naweek of ry Saterdag die roete saammet ons (3-4 ure)
(Slegs 2 ure se ry vanaf Jhb)
Kontak: Koos 083 419 6289 of kverm@vodamail.co.za
Nadia: 072 135 7559 of reservations@thaba-monate.co.za
http://www.thabamonate.co.za/reservation_enquiry.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Forum lede:
1. Skrik niks
2. Optimus prime
3. Pype?
4. Ooooms
5. Lollie
6. Donkey (donation)
7. Heinrich ( donation)
8. Burrie?10.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Asb mense, al kom julle net vir die dag, ons het groot nood in ons gemeente om te verlig en dis ek en Rita se poging om 'n bydrae te lewer, sy bak die beste beskuit wat julle op kan bie, ons het 'n exteme challenge vir die manne wat kan (of dink hulle kan) en net 'n lekker familie naweek met wild, mooi natuur en rustigheid. Daar is nog so paar verrassings..................
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
BumpOu vale1 wrote:Asb mense, al kom julle net vir die dag, ons het groot nood in ons gemeente om te verlig en dis ek en Rita se poging om 'n bydrae te lewer, sy bak die beste beskuit wat julle op kan bie, ons het 'n exteme challenge vir die manne wat kan (of dink hulle kan) en net 'n lekker familie naweek met wild, mooi natuur en rustigheid. Daar is nog so paar verrassings..................
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Is die ouens van Limpopo nie lus vir kamp nie?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Sal great wees as ons support van daai kant af kan kry, al kom ry hulle net vir die dag saammet ons.
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ek gaan kyk of ons kan plan maak om daar te wees... Laat ek net hoor wat my vrou se planne is...
Vertel my - gaan julle almal die Vrydag- en Saterdag aande oorslaap en dan Sondag huiswaarts keer?
Vertel my - gaan julle almal die Vrydag- en Saterdag aande oorslaap en dan Sondag huiswaarts keer?
Nothing is impossible - it just costs more
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Jiss Andre, jy maak my dag hoor! Ek is al van more af daar om die roete uit te le. Ons het regtig al die ondersteuning nodig wat ons kan kry. Dit sal fantasties wees, al kom julle net vir die dag. (Ooooms het klaar sy lippe begin aflek oor die odds om pryse te kry omdat so baie gekanselleer het, ek het nou al 3 keer geregistreer om hom te counter)
Jy kan sommer daar registreer as julle aankom, ry tot by ontvangs en Nadia sal al julle sorteer.
Jy kan sommer daar registreer as julle aankom, ry tot by ontvangs en Nadia sal al julle sorteer.
Last edited by Ou vale1 on Wed May 04, 2011 4:20 pm, edited 1 time in total.
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Nog n vraag - hoe laat gaan julle die roete begin?
Wil net sien watse opsies het ek om die dag by te kan woon - wil fotos kom neem...
Wil net sien watse opsies het ek om die dag by te kan woon - wil fotos kom neem...
Nothing is impossible - it just costs more
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Die kampeerders wil eers Ooooms se ontbyt geniet voor hulle aan die gang kom! Ons kan nie later as 09h30 begin ry nie! Dan kan jy nog gaan gras sny as jy by die huis kom
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Jy moet lekker my dag beplanning vir my doen as ek 5 min uit is Oooom Koos....Ou vale1 wrote:Die kampeerders wil eers Ooooms se ontbyt geniet voor hulle aan die gang kom! Ons kan nie later as 09h30 begin ry nie! Dan kan jy nog gaan gras sny as jy by die huis kom
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Mark het so pas sy aanbod bevestig, hy mag maar! Ons sal darem so handjie bysit sodat hy sy van kan opline vir die roete!
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
NdubbeleOu vale1 wrote: Mark het so pas sy aanbod bevestig, hy mag maar! Ons sal darem so handjie bysit sodat hy sy van kan opline vir die roete!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
All in good humor! Wie kom nog/
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Goeie nuus, omdat ons so min is skuif Nadia ons na die kamp toe by die hoof kompleks, dis by al die fasiliteite, so julle hoef nie te ry vir brood en botter nie, al's is daar (on the doorstep). As julle arriveer gaan ontvangs toe en Nadia sal julle almal akkommodeer.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
En Ooooms maak steeds die brekkie, of dis waar ek myne gaan bedel

Ja,ja.....maak jy koffie??? SSSS
Dankie :wink2:
Dankie :wink2:
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Met eishhh ja!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Hi Ouens
Julle moet die naweek geniet.Lollie gaan nie betyds uit die hospitaal wees met sy efi conversion nie.Dr Louis se dit is n tydsame operasie en die herstel proses vat tyd.Sodra lollie volkome herstel is , kom ry hy weer saam.
Julle moet die naweek geniet.Lollie gaan nie betyds uit die hospitaal wees met sy efi conversion nie.Dr Louis se dit is n tydsame operasie en die herstel proses vat tyd.Sodra lollie volkome herstel is , kom ry hy weer saam.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Met so dash OBS, any time, net om daai bosveld herfs te breekOOOOMS wrote:Ja,ja.....maak jy koffie??? SSSS
Dankie :wink2:
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ek sal graag wil join vir die dag, maar huidiglik is my dinge net te deurmekaar met enjin regmaak, huis regmaak, pak & trek dat ek nie daar sal kan wees nie......
Johan Marais
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Koos, hoe laat gaan draf jy en Andre gewoonlik as julle kamp?
Ek wil net seker maak dat die bacon, eiers, wors, uie en goed nie koud word nie....
Ek wil net seker maak dat die bacon, eiers, wors, uie en goed nie koud word nie....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Ons sal die draffie vir Ou vale los Saterdag dan mors ons nie met jou skedule nie. Sunnyside up please!
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Gedink jy gaan uit-hoender....
Sien julle more
Sien julle more
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Koos en Rieta, baie dankie vir 'n heelike naweek :!:
Dankie vir al julle moeite, pryse wat julle gereel het asook die sponsors
Thaba Monate, is regtig 'n baie nice plek om te kamp, puik badkamer geriewe, warm swembad, tennis baan, putt-putt, restaurant, klein winkel, stap en 4x4 roetes. Doen julle self maar 'n guns en gaan maak 'n draai daar, julle sal nie spyt wees nie!
Old Dog, was regitg nice gewees dat jy daar kom inloer het, en die dag daar spandeer het. Jou van lyk besonders goed wat te koop is
viewtopic.php?t=18276" onclick="window.open(this.href);return false;
Koos, jammer ek het nou nie daai shower of lucky draw gewen nie..... :evil: :evil: :evil:
Dalk volgende keer
Weereens dankie
Dankie vir al julle moeite, pryse wat julle gereel het asook die sponsors
Thaba Monate, is regtig 'n baie nice plek om te kamp, puik badkamer geriewe, warm swembad, tennis baan, putt-putt, restaurant, klein winkel, stap en 4x4 roetes. Doen julle self maar 'n guns en gaan maak 'n draai daar, julle sal nie spyt wees nie!
Old Dog, was regitg nice gewees dat jy daar kom inloer het, en die dag daar spandeer het. Jou van lyk besonders goed wat te koop is
viewtopic.php?t=18276" onclick="window.open(this.href);return false;
Koos, jammer ek het nou nie daai shower of lucky draw gewen nie..... :evil: :evil: :evil:
Dalk volgende keer
Weereens dankie
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Thaba Monate 4x4 fund raiser
Mark
Nou hoe het ek dit dan nou met jou?Waar is die pics?Ek het die heel naweek aan julle gedink?