Namibian trip April 2011
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Namibian trip April 2011
Hi All
We are planning a trip to Namibia over easter but I believe some of the roads have been closed due some heavy rain, can anyone please advise which roads have been closed.
We will be going from Rictersveld to Ai-ais via Sendelingsdrift then on to Hobus from there to Sossusvlei, Naukuft Park, Hardap Dam then back to Augrabies Falls,then back home- Cape town. Any advise will be appreciated as this is our first trip to Namibia.

- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Namibian trip April 2011
Hay Johan
Klink na n lekker trippie, wat worrie jy oor paaie wat toe is jy ry mos n hilux
al advies wat ek jou sal gee is vat genoeg drinkgoed (water) saam, dit raak nog warm in namibia die tyd van die jaar
sal uitkyk vir die foto's
Njoy

“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Namibian trip April 2011
Hou maar 'n ogie oop vir die Blou Ford, ons loop mekaar dalk raak daar in die vreemde.... Smaak my ons gaan baie verteenwoordiging in die Richtersveld/Namibie/Noordkaap he hierdie Paasnaweek...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Namibian trip April 2011
Sendelingsdrift seg julle.
- Attachments
-
- Oranjerivier.jpg (38.49 KiB) Viewed 2864 times
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Namibian trip April 2011
Dankie vir die advies.
Hoop daai blou ford het 'n hilux sticker op anders gaan ek nie stop nie
Ons is in Potjiespram die 22ste en 23ste as iemand daar is vir die un-official, official richtersveldt/nam saamtrek
Kan nie meer wag om weg te kom van die gejaag af nie! Sal definitief foto's post as ons terug is...........volgende maand!

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Namibian trip April 2011
Self in die Upinton en KTP vanaf 22 - 29 April
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Namibian trip April 2011
Ons wou terug kom deur KTP na augrabies toe, maar was vol geboek. Sal maar 'n aparte trip reel vir KTP. Wanneer is die volgende lang naweek? Glad nie genoeg publieke vakansie dae in hierdie land vir ons hobby nie!
Sou nice wees om 'n nuwe grid saam te vat
Sou nice wees om 'n nuwe grid saam te vat
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Namibian trip April 2011
Johann, laat net dat ek terug kom in die kaap dan gesels ons weer. PM my waar jy woon werk miskien kan ek een kry3 Blind Monkeys wrote:Sou nice wees om 'n nuwe grid saam te vat
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Namibian trip April 2011
Niel, pm gestuur.
Dankie
Dankie
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Namibian trip April 2011
En ELDERS gaan ook Suid Namibie toe vir daai 11 dae. :)
So as julle die wa sien, ek sal op kanaal 1 wees (29mhz)
So as julle die wa sien, ek sal op kanaal 1 wees (29mhz)
Re: Namibian trip April 2011
Gaan jy daai leeu's loslaatChrisF wrote:En ELDERS gaan ook Suid Namibie toe vir daai 11 dae. :)
So as julle die wa sien, ek sal op kanaal 1 wees (29mhz)
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Namibian trip April 2011
Sal uitkyk vir daai blou ford vrydag middag.