Paradise 4x4 ISUZU is baas.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Ons het Saterdag weer opgeruk na Paradise 4x4 buite Wildernis. Ons het ons gate uit geniet in die sand en 'n paar manne het gesorg vir groot opwinding. Paradise is 'n klein plekkie en kan geensins met Atlantis vergelyk word nie ,maar as jy hom ken en hom op sekere maniere ry kan die roete nogal lekker uitdagend wees.
Fugly Hill het menige manne se egos al geknak en die manne wat die duintjie ken sal weet dat hy met respek gehanteer wil wees. Ek het al so baie verskonings gehoor oor Fugly soos "my vigo 2.5 of my SFA 2.2 het nie genoeg krag nie en al wat jou daar uit kry is krag en geen skills is betrokke nie ens. ens. ens. Saterdag het die manne weer gewys dat dit net verskonings is wat party ouens gebruik vir hulle gebrek aan ondervinding. Neil met sy 2.2 SFA en Org met sy 2.5 Vigo het 'n paar keer bo op Fugly gaan kuier en albei bakkies is Standaard. Ondervinding kan jy nie koop nie......dit kom met tyd.
Die verassing van die dag het ons Hiluxers bietjie naar in die maag gehad, maar ek het belowe om erkenning te gee aan ons vriend Japie met sy Isuzu D-TEQ wat glo dit as julle wil Fugly Hill agteruit ,ja in reverse, uit is. Japie is nou maar eenmaal 'n goeie bestuurder en sorg altyd vir die opwinding van die dag met sy Isuzu en sy groot bek. Iemand het eendag vir my vrou se oupa gese dat mens nie in vandag se dae meer kan glo wat jy hoor nie en hy antwoord toe "nevermind glo wat jy hoor nie ou maat , vandag kan jy nie eers meer glo wat jy sien nie." Nou ja ek kon ook nie Saterdag glo wat ek sien nie ,maar dit is waar.

- Attachments
-
- Die uwe
- Theo.png (176.94 KiB) Viewed 3370 times
-
- SWAMBO 3.0 d4d sc
- Corina.png (189.2 KiB) Viewed 3370 times
-
- Tinus 3.0 d4d dc
- IMG_1534.JPG (82.45 KiB) Viewed 3370 times
-
- Neil 2.2 SFA
- NEIL OP FUGLY.png (195.9 KiB) Viewed 3370 times
-
- Japie doen Fugly in reverse
- Japie Reverse.png (197.11 KiB) Viewed 3370 times
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Dit lyk heel lekker!
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
nog 'n paar pics
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Lyk of dit 'n lekker sonskyn dag was met pret Dankie vir die pics
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Jinne maar dit lyk lekker...
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
can someone pls give me some pointers as to how to tackle a hill like that.
with my old 2.2, i would first attempt this as slow as possible, 4L , trying not to spin and loosen the sand anymore.
Inevitably , i would have to tackle the hill at 5000rpm, hitting my head top of roof couple of times
How the heck could he do it in reverse. To me momentum would be key ???

2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
dalkill wrote:can someone pls give me some pointers as to how to tackle a hill like that.
with my old 2.2, i would first attempt this as slow as possible, 4L , trying not to spin and loosen the sand anymore.
Inevitably , i would have to tackle the hill at 5000rpm, hitting my head top of roof couple of times
How the heck could he do it in reverse. To me momentum would be key ???
Do not know what the experts would say but I would simply think that tyre pressure is the most important... Start in 3low and gear back to 2 low if you need to.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Spot on Frederick , you can drop tyre pressure to as low as 0.5 bar , start in 3L and gear back to 2L, its exactly what those guys did. Its important to be very quick at the shift otherwise...............
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Isuzu ?
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Looks like a lot of fun,nice to see a group of hilux's together
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
ek het die naweek met 'n gesoute land cruiser klublid gesels oor in reverse teen 'n duin uit ry, en volgens hom is dit amper makliker. Dit het iets te doen met die gewig van die enijn wat dan agter sit, die beach buggy effect. Ek dink die kuns is seker om die stuur reguit te hou wanneer jy teen die duin uit reverse. Ek sal dit met my volgende uitstappie Atlantis toe probeer.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Ja dit kan wees ,maar by Fugly het jy redelik baie momemtum nodig, om jou 'n idee te gee, met my 3.0 gaan ek in 3L platvoet die duin uit, dan is daar 'n S draai wat jy moet deur terwyl jy nog klim, wat dit moeilik maak. Jy moet regtig jou storie ken hier en dit was maar die tweede voertuig wat dit kon doen. Ek het 'n video van die petalje maar ongelukkig in HD formaat ,miskien moet ek probeer om dit kleiner te maak en probeer plaas.