The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
Post Reply
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Petou »

n Groep van 15 4x4 maats het verlede naweek ons jaarlikse uitstappie na Lambertsbaai gehad.Vir die laaste vier jaar kampeer ons daar in die karavaanpark vir die naweek en gaan toets dan ons vernuf en voertuie in die bekende duine op oom Joos Engelbrecht se plaas,met homself en sy pypkar as gids.Soos gewoonlikdie tyd van die jaar was dit ongelooflik warm en het die duine hul karakter gewys.Vir die wat nog nooit daar was nie kan ek net se dat die duine hul eie karakter het in die sin dat alle duine skerp gewaaide kruine het met n 45 grade hoek aan die agterkant.Dit is dus ongelooflik belangrik om net genoeg momentum te he om deur die kruin te gly,so nie hang jy of vlieg jy.
ALmal het die dag baie geniet maar n demper is op die dag geplaas toe twee besoekers van Kimberley wat hulle by ons groep aangesluit het n oordeels fout gemaak het en hul Willys vlerke gekry het.Die Jeep het op sy neus te lande gekom aan die voet van die duin en beide die persone het vooroor uit die voertuig geval,met die voertuig wat daarna get oor kop is en op en toe op die een persoon te lande gekom het.Hy het vasgesit en ons kon daarin slaag om die Jeep effens op te lig om hom uit te .Die rollbar het op sy voorarm geval en dit letterlik laat ontplof.Van vleis en vel was daar weinig oor en die bene baie erg gebreek.Ons het die nodige gedoen om die arm gespalk en verbind te kry en beide die persone na die hospitaal op Clanwilliam afgevoer.Hy is daar gestabiliseer en na Durbanville Medi clinic geneem waar reeds twee operasies gedoen is .Hy sterk goed aan en die dokters is vol vertroue dat hulle permanente skade tot n minumum sal beperk.
Die hele situasie het my net weer laat besef dat n mens altyd gereed moet wees om so n insident te kan hanteer.Dit sluit in noodhulp sakke,kalmte en samewerking deur groeplede.
Attachments
DSC_0379.jpg
DSC_0364.jpg
DSC_0289.jpg
(21.83 KiB) Downloaded 1950 times
DSC_0153.jpg
DSC_0182.jpg
DSC_0187.jpg
(11.39 KiB) Downloaded 1950 times
DSC_0069.jpg
Snorkel,chip,burnco front bumper
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by ChrisF »

aaai, jammer dat n lekker dag so moes uitdraai. :(

Jip, duine is lekker - maar moet met respek hanteer word !


PS - van die beste spesialiste is by Durbanville Medi Clinic. N vriend het n ongeluk gehad en na lang relaas wou n paar spesialiste sy been amputeer. Twee spesialiste by Durbanville het die projek aangepak en n paar operasies later het hy n knie vervanging gekry en het steeds sy been
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by ROOFER »

OH!!!! I pray for a speedy recovery for those in volved.
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by doppies »

Walvisbaai se duine is presies dieselfde en ek het op een so 'n ongeluk afgekom, die een kind is daar op die toneel dood. Bitter tragies, duine is nie vir die onervares nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Mud Dog »

It's always saddening and disheartening to hear of such incidents. It is however the nature of our 'sport' that accidents can occur unexpectedly. Always be vigilant, know your capabilities and that of your vehicle and equally important, leave your bravado at home.

Hope and pray that the recovery of the persons involved is speedy and complete.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Bulletjie-3 »

Ja n ongeluk gebeur maklik en vinnig, dis blywend om te hoor dit gaan beter. Sterkte daar
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by FIRSTGEER »

Sorry to hear of a great days fun being spoilt by the misshap.Wish the injured a speedy recovery
Image
User avatar
Buff
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 167
Joined: Wed Feb 04, 2009 12:22 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: D-4D Hilux Raider 4x4
Real Name: Brett
Location: Brackenfell

The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Buff »

Sad indeed, hope he heals up 100%.
Must admit, it also makes one wonder about the safety of open top vehicles in situation like that.
Hilux 2.7 Raider D/Cab 4x4
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Rebel 4x4 »

Jammer om te hoor van die tragedie. Maar as 'n sitplekgordel (3 of 4 punt) gebruik was, sou so iets voorkom word. Wys net hoe belangrik sitplek gordels is. As ons 4x4 ry, is dit die eerste ding wat ek doen voordat ek die sleutel draai.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Gysie
Events Coordinator
Events Coordinator
Posts: 572
Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota
Real Name: Ciske van Gijsen

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Gysie »

Gelukkig vir die klong - Petrus het die naweek voordit die Bootcamp by gewoon en het geweet wat om te doen. Mooi so Petrus!!
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!

http://www.gomad4x4.co.za
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by Mud Dog »

Rebel 4x4 wrote:Jammer om te hoor van die tragedie. Maar as 'n sitplekgordel (3 of 4 punt) gebruik was, sou so iets voorkom word. Wys net hoe belangrik sitplek gordels is. As ons 4x4 ry, is dit die eerste ding wat ek doen voordat ek die sleutel draai.
I don't believe a 3 point seat belt to be adequate for open vehicles .... the upper anchor point is too high IMO. I believe that a 4 point harness with the upper anchors on the backrest is more effective.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by GI Jane »

Really sorry to hear about the terrible accident.... big wake up call to those of us to be responsible and careful....
Image
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by legend35 »

Dit is baie sad nuus.Ons hoop op n spoedige beterskap vir die wat seer gekry het.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: The Dunes Lamdertsbaai-Ongeluk

Post by CasKru »

'n Ongeluk is juis dit... 'n ongeluk. Niemand gaan staan en doen daai goed aspris nie. Alhoewel die manne erg seer gekry het (fisies en emosioneel) is ek baie bly hulle het dit oorleef om te kan oor vertel en dalk ander mense die gevare daarvan te kan verduidelik.

Duine is wel lekker speel grond en as jy hom met respek hanteer is dit baie lekker
To God be the glory
Post Reply

Return to “Trail Reports”