Page 1 of 1

Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 7:51 am
by Black Sam
Ons ,Bushwacker, Wim en Black Sam, het die naweek besluit dis tyd vir n breek, ons wou bietjie saam met die gesinne ontspan (natuurlik van ons moes die boude ook nog ontspan).
Ons het Uitvlught Safaris gaan besoek dis so 15 km uit die dorp uit, en ek moet se wat 'n plek, die chalets is modern ingerig na almal se smaak met en-suite badkamers, al wat jy vat is kos verversings en grootmens koeldrank. die chalets is so teen die berghange gebou en die uitsig is fantasties.
Daar is verskeie roetes wat gery kan word nie telank nie maar die moeite werd, daar is wild tesien en die omgewing is regtig asem roofend.
Met ons geluk het dit lekker gereen en dit was die moeite werd, onthou net die kamera wat die blackberry wys nie altyd so mooi nie.

Re: Uitvlught Safaris

Posted: Mon Sep 24, 2012 7:55 am
by Black Sam
Hier is so paar speel pics :yahoo:

Re: Uitvlught Safaris

Posted: Mon Sep 24, 2012 8:01 am
by Black Sam
Nog so paar ...

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 9:09 am
by Bushwacker
Thanx vir die naweek, en die fotos. Dit was great. Dit het 2 ure gevat om al daai modder af te kry :crazy:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 9:13 am
by JJBotes
:thumbup: :thumbup:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 9:26 am
by Black Sam
Bushwacker wrote:Thanx vir die naweek, en die fotos. Dit was great. Dit het 2 ure gevat om al daai modder af te kry :crazy:
Blykbaar het die ouens by die carwash heavy geb*tch om hulle te was maar hulle is nou altwee skoon en blink.

Vir julle ook baie dankie vir die lekker tyd dit was gr8. :thumbup:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 12:44 pm
by Baasvark
Lyk na pret.....

As die vrystaat nou nie so plat was nie..... :crazy:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 1:15 pm
by Black Sam
Baasvark wrote:Lyk na pret.....

As die vrystaat nou nie so plat was nie..... :crazy:
Julle is welkom om hier te kom ry :thumbup:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 1:22 pm
by Black Sam
Nog pics

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 2:35 pm
by Baasvark
Thanx Gerrie,

Sodra ek vir my 'n D/C aangeskaf het sal ek jou kontak :thumbup:

Gaan nog 'n maand of twee vat maar ek's amper daar.

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 2:58 pm
by Black Sam
Baasvark wrote:Thanx Gerrie,

Sodra ek vir my 'n D/C aangeskaf het sal ek jou kontak :thumbup:

Gaan nog 'n maand of twee vat maar ek's amper daar.
Dis reg Shane geen probleem :thumbup:

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 6:07 pm
by The Legend
Baasvark wrote:Lyk na pret.....

As die vrystaat nou nie so plat was nie..... :crazy:
Shane ,As jy Berakha naby Parys gery het sal jy nie weer se die Vrystaat is plat nie.

Re: Uitvlught Safaris - Vryheid

Posted: Mon Sep 24, 2012 6:56 pm
by Baasvark
Ek weet, kom self van Bethlehem se wereld af en dis alles behalwe plat!

Spot eintlik want hier waar ek nou bly IS plat! Daar is mos die wat glo dat die hele vrystaat plat is! :lol: