Gooi Mielies Brits 2013
Posted: Wed Jul 24, 2013 8:12 am
My vroutjie het gaan deelneem op Brits met "Boki se Troki" laas naweek.
Hier is so paar fototjies van die sports.
Die 4Y het 'n paar bulte nie uitgemaak nie. Ek gaan nou die 22R EFI conversion doen en vir haar inbou.
Ek wil haar net geluk wens met die 2de Plek. Hopelik 1ste volgende keer met die enjin upgrade.