Page 1 of 1

Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 2:04 am
by Riaan99
Sies vir die kwaliteit, ek is in die 1ste Hilux, die landrover wat voor my da probeer opry het, het dit nog 'n groter challange gemaak as wat dit was...

http://youtu.be/4GjUdtJAdmg" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 7:06 am
by Warrior
Baie mooi man ! Momentum is jou vriend.
Net jammer die video wys nie mooi hoe styl daai bult is nie.

Sal graag n 4.0L Vigo of Swartvark daar wil sien uitry. :thumbup:

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 8:26 am
by 4x4BEES
Ek het nog nooit gesien hoe n LR in die natuur,
met sy stert tussen sy bene omdraai en wegry nie.
Daai clip moet eintlik op National Geographic gewys word :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 10:59 am
by Hangover
LOL goeies...

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 11:28 am
by ThysdJ
Daai manne se wiele is nie afgeblaas nie.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 9:24 pm
by Riaan99
Dit was vet pret..daar was tenminste 30 voertuie voor my daai duin op so hy is heel uitgery. My Lux is nog standaard, baie laag, dan nog 0.6 bar is hy nog laer! Warrior die petrol voertuie het baie beter gedoen as die diesel's, ek voel darem maar sleg om my diesel lorrie so verskriklik te ref... :confused:

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 9:58 pm
by pietpetoors
Mooi Man! :thumbup:

Re: Maskam 2014-Duin 7

Posted: Fri May 23, 2014 10:47 pm
by Tenk
Dis darem lekker om n moeilike duin baas te raak :thumbup:. In Wildernis is n roete (paradise 4x4) n moet as jy lief is vir sand en duine. Die een duin se naam is Fugly dis nie almal wat hom baas raak as hy los gery is nie, probeer hom ook gerus as jy daar verby. :thumbup: