Page 1 of 1
Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:19 am
by mosteran
Wil bietjie met julle n trip deel wat nie ver buite ons dorpie Springbok gelee is nie.
Ek weet nie hoe die naam onstaan het nie, maar hulle noem hom boetie pas.
Van julle weet of het al gehoor van road to hell, nou boetie pas is so bietjie verder wes en kronkel ook tot teen die oranje rivier.
Paar mense het ons gewaarsku dat n gewone voertuig dit nie moet aandurf nie. Gelukkig is my bakkie hoog genoeg.
Agv die negatiewe gevoelens in die dorp oor bakkie seermaak op die roete, was ons op die ou einde net 3 voertuie wat die paadjie aangepak het. Toyota Hilux SFA (myne), D4D 3.0L en n suzuki jeep. Ek het n tyre verloor en die D4D het sy side skirts bietjie gebuig.
Enjoy
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:23 am
by Hoppy
Nice!, dankie vir die pics, ek sal like om vir Luxter daardeur te vat.
Daai 2.5D het seker lekker gewerk in die klippe?
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:24 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:26 am
by mosteran
Hoppy ek is baie tevrede met die 2.5 WL
Hy verbaas my elke dag
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:30 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:37 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:40 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:44 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:47 am
by Mud Dog
Mooi! Dis nou regte overlanding!
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:48 am
by mosteran
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:50 am
by mosteran
Voel somme lekker om dit met julle te deel.
Ons sluit hom toe af met n pofadder opi kole.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:58 am
by LouisZ
Dit lyk nou lekker!!!
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 8:59 am
by Racing snake
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 9:04 am
by CasKru
Man dit lyk mos nou lekker. Dankie vir die deel.
Daai klippe het seker nogal interessant geraak met daai reën en sand saam
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 9:05 am
by GeorgeJvR
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 9:10 am
by mosteran
Ja Cassie, soos die duiwel dit wou he het dit net begin drip voor ons die laaste klip banke moes uit.
Het gedink ons gaan baie sukkel, maar gelukkig het die bakkies hul mooi gedra.
Die suzuki het op een slag begin gly dat ek bang was hy val om.
Gelukkig is almal veilig bydi huis.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 9:44 am
by Haboob
Lyk baie opwindend, Dankie vir die mooi foto's wat julle trippie met ons deel...
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 10:52 am
by ROOFER
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 10:56 am
by mcw
Nice
Cassie GTG vir Gauteng daar onder
Martin
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 11:21 am
by Hangover
Daai lyk nou vir jou lekker...
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 12:46 pm
by Cleaner
Sjoe! Dit lyk nou lekker!
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 1:55 pm
by george
Nice
Daai SFA van jou flex mooi
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 3:58 pm
by Rebel 4x4
Die pas lyk erger as Baboon's.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 4:13 pm
by Jaans
Hi Andre
Dankie vir die deel. Dit lyk na n lekker roete om te ry met lekker uitdagings.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 4:56 pm
by swartvark
Lyk lekker.......Thanx.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 6:14 pm
by The Legend
Dit kan nou net lekker wees
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 7:09 pm
by Froll
Jis Andre, dit lyk nou of dit n lekker trip was. Ek wou saam met Hansie gery het maar ons dinge het nie so uitgewerk nie, miskein volgende keer.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jun 04, 2014 7:26 pm
by Huismoeles
Nice pics
Hoeveel tires is geeis?
Sien jy het voor geruil
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jun 05, 2014 5:07 am
by The Legend
mosteran wrote:Wil bietjie met julle n trip deel wat nie ver buite ons dorpie Springbok gelee is nie.
Ek weet nie hoe die naam onstaan het nie, maar hulle noem hom boetie pas.
Van julle weet of het al gehoor van road to hell, nou boetie pas is so bietjie verder wes en kronkel ook tot teen die oranje rivier.
Paar mense het ons gewaarsku dat n gewone voertuig dit nie moet aandurf nie. Gelukkig is my bakkie hoog genoeg.
Agv die negatiewe gevoelens in die dorp oor bakkie seermaak op die roete, was ons op die ou einde net 3 voertuie wat die paadjie aangepak het. Toyota Hilux SFA (myne), D4D 3.0L en n suzuki jeep.
Ek het n tyre verloor en die D4D het sy side skirts bietjie gebuig.
Enjoy
IMG_0024 (Medium).jpg
IMG_0026 (Medium).jpg
IMG_0027 (Medium).jpg
IMG_0028 (Medium).jpg
IMG_0029 (Medium).jpg
IMG_0030 (Medium).jpg
IMG_0031 (Medium).jpg
IMG_0032 (Medium).jpg
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jun 05, 2014 10:28 pm
by Huismoeles
Ai sorry man
Lees nog nooit my sterk punt nie eerder prentjies kyk
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Mon Jun 09, 2014 11:40 am
by Bosfebok
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Mon Jun 09, 2014 2:40 pm
by MattD4D
Now that is a nice playground!!!!!!
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Wed Jul 23, 2014 9:53 pm
by 4x4plekke
WOW! Dit lyk na 'n baie tegniese pas. Dankie vir die deel
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jul 24, 2014 9:53 am
by mosteran
Piet weet nie wat die gradering is nie, maar ja dis nogals tegnies.
Sonder iemand wat guide sal dit maar sukkel.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jul 31, 2014 10:00 am
by pietpetoors
Andre kan jy vir ons die koordinate post van die pas asb
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jul 31, 2014 2:08 pm
by mosteran
Hi Pieter, ek het ongelukkig nie die koordinate gevat nie.
Het self maar gery soos daar vir my verduidelik is.
As ek weer daar naby verby ry sal ek moeite doen om die koordinate te kry.
Sal bietjie kyk wat ek op google kan sien.
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Thu Jul 31, 2014 2:29 pm
by pietpetoors
Sal gaaf wees as jy op Google Aarde sal kyk, dankie
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Aug 01, 2014 8:23 am
by mosteran
More Pieter
Hier is die coordinate waar Boetie pas teen die klip geskryf is en waar die eerste moeilike waterval is.
28°48'50.72"S
17°47'22.99"E
Hier is waar ons afdraai van die N7
28°52'30.51"S
17°42'53.02"E
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Aug 01, 2014 9:41 am
by pietpetoors
Vele Dank Andre
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:40 am
by Johannes van die See
Hi Andre
Ek hoop jy gesels nog op die forum rond, wil jou n vraagie vra oor Boetie pas.
Ek beplan n tripie daarheen in April en wil weet of ons tot naby aan die water kan ry teen die rivier of is dit maar soos Road To Hell vol bolders?
Ons is n groep van 10 voertuie wat saam sal beweeg maar enige raad sal baie behulpsaam wees.
Dankie
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:11 am
by Bushwacker
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:14 am
by 4x4BEES
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:10 am
by mosteran
More Johannes
Ek sien nou ek het geen fotos gelaai van by die rivier. sien onderaan.
10 voertuie gaan lank vat om af te beweeg tot by die rivier. julle sal maar moet vroeg begin.
Dis nie rerig so moeilik nie, dit vat maar net tyd omdat almal moet help met klippe pak.
En hoe laer die voertuie hoe meer moet gepak word.
Daar is gedeeltes wat jou oor die voet van die berge ry en plek plek met skerp klippe.
Ek het n band verloor so kyk maar net uit en vat meer as een spaarwiel.
Vir my was dit n beter pad om te ry as road to Hell. Road to hell het net een sleg/gevaarlike plek.
Waar boetie pas almal heeltyd besig hou om te help navigate en pad te bou.
Julle sal dit geniet.
Wag vir die fotos.......
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Sat Mar 28, 2015 2:05 am
by Johannes van die See
Baie dankie Andre, ek waardeer jou insette en dit help baie met beplanning en tyds berekening.
Wees verseker dat ek fotos sal wys, dit mag dalk n rukkie neem omdat ek op n 5 weke toer sal wees....
Road to Hell
Boetie Pas
Kanie Kaip
Ry deur Nam oppd Ruacana toe.
Oor grens na Angola
Ry langs Kunene tot by Foz do Cunene mond.
Ry Kus langs deur Doodsakker tot by Flamingo Lodge
Twee dae rus en hengel
Ry na Namibe, dan Lubango en besoek Dorsland Trekker grafte.
Na 12 dae in Angola terug na Ruacana
Oor grens na Nam
Kunene langs tot by Epupa Fall
Van Zyls Pas
Camp Synchro
Puros Canyon
Huanib Rivier
Damaraland Huab Rivier
Ugab Rivier tot teen die kus.
Hengel al langs die kus af.
Henties
Swakop
Walvis
Solitaire
Sesriem
Sossusvlei
Aus
Ludritz
Oranjemund
Alexander Baai
Port Noloth
Terug N7 toe tot in Langebaan en terug by die huis.
7000km en n klomp uitdagende roetes.
Met ander woorde daar kom een mo3rse roete verslag maar nie gou nie
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Sat Mar 28, 2015 8:30 am
by 4x4BEES
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Sat Mar 28, 2015 1:45 pm
by Tenk
Johannes van die See wrote:Baie dankie Andre, ek waardeer jou insette en dit help baie met beplanning en tyds berekening.
Wees verseker dat ek fotos sal wys, dit mag dalk n rukkie neem omdat ek op n 5 weke toer sal wees....
Road to Hell
Boetie Pas
Kanie Kaip
Ry deur Nam oppd Ruacana toe.
Oor grens na Angola
Ry langs Kunene tot by Foz do Cunene mond.
Ry Kus langs deur Doodsakker tot by Flamingo Lodge
Twee dae rus en hengel
Ry na Namibe, dan Lubango en besoek Dorsland Trekker grafte.
Na 12 dae in Angola terug na Ruacana
Oor grens na Nam
Kunene langs tot by Epupa Fall
Van Zyls Pas
Camp Synchro
Puros Canyon
Huanib Rivier
Damaraland Huab Rivier
Ugab Rivier tot teen die kus.
Hengel al langs die kus af.
Henties
Swakop
Walvis
Solitaire
Sesriem
Sossusvlei
Aus
Ludritz
Oranjemund
Alexander Baai
Port Noloth
Terug N7 toe tot in Langebaan en terug by die huis.
7000km en n klomp uitdagende roetes.
Met ander woorde daar kom een mo3rse roete verslag maar nie gou nie
Moet nog so n trip inwerk voorentoe
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Tue Apr 07, 2015 11:40 am
by JuanJoubert
OfftopicHi Manne
ek het n stel side steps beskikbaar vir die D4D as julle belankg stel vir R400
maar dit lyk darem bja lekker daar
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Sat Jun 27, 2015 2:17 am
by Johannes van die See
Andre, dankie vir die insperasie om Boetie Pas te gaan ry, ons was daar maar het hom nie gery nie, van die voertuie in ons konvooi van 10 voertuie sou dit nie maak nie en ons het besluit om die groep nie op te breuk nie maar weer eendag met die vaardige voertuie terug te gaan vir Boetie Pas.
My report is nog nie heeltemal klaar nie maar daar is al genoeg info om mens vir n paar dae aan die lees te hou.
Ek en my vrou Bianca was toe op die 8000Km 32 Dae toer deur Angola en Namibia, met baie uitdagings en probleme, julle kan meer daarvan lees op my blog.
http://absolute4x4.co.za/dir/wordpress/?p=88" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Boetie pas 31/05/2014
Posted: Mon Jun 29, 2015 8:54 am
by mosteran
Hi Johannes
Ek het so vining deur jou trip report gescan. Lyk baie nice.
Ja boetie pas moet jou voertuig maar aan die hoer kant wees.
Dis rerig n lekker roete en julle sal nie spyt wees om dit een of ander tyd te doen nie.
Groete