Page 1 of 1

4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Fri Aug 08, 2014 9:46 am
by grobbepj
Can anyone help. I am looking for some new 4x4 trials near the Parys area. Have done Berakah too often and need something new for a weekend breakaway.

I have somewhere heard or read of a trial on a farm in the area that opened his fire break routes as an interesting 4x4 trial. Now i vant find it again and cant remeber the name.

Does anybody know of anything in the area? Even ideas on some ni e camping sites?

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Fri Aug 08, 2014 4:13 pm
by ForYota
Ek het nou self gaan google moet self bietjie daai kort stokkie in 4h of low sit...

Maar nerens op die net tel ek iets op behalwe berakah nie :thumbdown:

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Fri Aug 08, 2014 4:47 pm
by grobbepj
Dammit man. Ons moet mos iets nuut in ons valley ok he... Ek sal weer deur al my goed gaan... Kan net nie dink waar ek dit gesien het nie. Soos ek dit het is dit op die pad viljoenskroon toe (ek dink).
Ek moet die vrou nou w getrain kry en die staalborsel wil nie die jeuk vir lank wegvat ni.

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Fri Aug 08, 2014 7:25 pm
by Thabogrobler
JohanM kom in, JohanM!

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Sun Aug 10, 2014 10:17 am
by grobbepj
Iemand al hier van gehoor? Iemand oo die community het dit aangestuur.

"Die roete waarvan jy praat is deel van Vosrite fishing adventures,het nog self nie die roete gery nie maar het al daar vis gevang,baie Lekker. Dit is in die Vredefort Dome gelee. http://www.vosmag.co.za/about.html" onclick="window.open(this.href);return false;
"
Sal meer inligting probeer kry...

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Mon Aug 11, 2014 7:22 am
by Hangover
Is dit nie vossies rus waarvan julle praat nie?

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Posted: Mon Aug 11, 2014 7:23 am
by Hangover
Ja dit is het nou eers op die website gan kyk... Heel lekker speel plek... Daar is klomp bulte en knoppies by die rivier en dan n berg roete...