Page 1 of 1

Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 10:22 am
by Frederick
Weet nie of dit die regte plek is nie(mods skuif maar indien nodig)
Het ons iewers op ons forum 'n databasis van trails met kontakbesonderhede om besprekings te doen?
Ons wil Saterdag sommer groenkloof of Rhino gaan ry maar weet nie wie of waar om Rhino Park se mense te kontak nie? Weet ook nie of bespreking nodig is by Groenkloof nie?

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 11:04 am
by ThysdJ
Ek dink nie ons het een nie, maar dis dalk 'n goeie idee om een te begin?

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 11:07 am
by Frederick
Ek is nie 'n fundi nie maar dalk onder die board index en dan op 'n manier dat die basis aangevul kan word bv:
Roete naam Kontaknrs Bespreek J/N Grope J/N Verblyf J/N Website

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 11:08 am
by Hilux 1
daais n lappies gedagte

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 12:54 pm
by ChrisF
Of gesels met Oscar as jy iets het om by te sit :)

https://www.facebook.com/CampSA.KampSA" onclick="window.open(this.href);return false;



nie sleg vir n man wat nie eens n Hilux ry nie ....


Oscar is n bakgat ou, het self sy kamp treiler gebou ook

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 1:07 pm
by Frederick
ChrisF wrote:Of gesels met Oscar as jy iets het om by te sit :)

https://www.facebook.com/CampSA.KampSA" onclick="window.open(this.href);return false;



nie sleg vir n man wat nie eens n Hilux ry nie ....


Oscar is n bakgat ou, het self sy kamp treiler gebou ook
Lyk nice maar ekke is nie op FB nie

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 1:08 pm
by Hangover
http://www.4x4track.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; Kyk bietjie op daai website... Hy het nogal baie info

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 1:46 pm
by Frederick
Dit is nice. Dalk iets soortgelyks?

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 2:29 pm
by Hangover
Dalk moet ons net die site link op die forum iewers?

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Tue Nov 25, 2014 2:55 pm
by Vlak vark
pm vir popmar ( Martin ) hy het n lekker spreadsheet met baie plekke.

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Mon Dec 01, 2014 5:34 pm
by ChrisF
UPDATE -

http://www.kampsa.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;


ja, hulle het n facebook page, maar hul site is NIE op facebook nie :) :)


EN hulle dek SUIDER AFRIKA, nie net SA nie.


REGTIG n LEKKER site !!

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Wed Dec 03, 2014 5:25 pm
by Jacques T
Kyk ook hier:
http://www.4x4plekke.com/gauteng" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Databasis vir 4x4 Roetes

Posted: Thu Dec 04, 2014 7:08 am
by Toppie4x4
Baie nice :thumbup: :thumbup: